En die gebruik van “o” word gekoppel aan manlik in Russiese taalgebruik. Interessant dat Afrikaans nooit manlike en vroulike vorm anders as in geslagverwysings gebruik bv mannetjie of wyfie, koei of bul. Daar is GEEN gebruik van die tipe identifisering met mense se vanne nie.
Hans Richardt
The post In Russiese kultuur moet 'n vrou se van eindig met die letter "a" appeared first on LitNet.