Analysis of sociograms as method to study the efficiency of networked...
Abstract The state requires of teachers to learn from one another, but does not provide a method to assess the effectiveness of the learning that happens when teachers learn from one another. In this...
View ArticleOns ateïste het die stryd verloor: Die aarde is plat!
Kyk hier: http://www.landoverbaptist.net/showthread.php?t=45427 Groete, Angus The post Ons ateïste het die stryd verloor: Die aarde is plat! appeared first on LitNet.
View ArticleDie groot gelieg van liefde
Die knaende gepreek oor liefde het gewoonlik 'n teksvers van geweld. CM The post Die groot gelieg van liefde appeared first on LitNet.
View ArticlePersverklaring: Wenners van die RSG Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie
’n Radiodrama oor Suid-Afrikaanse huursoldate in die Kongo het vanjaar se RSG Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie gewen. Die rolprentregisseur en TV-vervaardiger Jan Lampen van Johannesburg ontvang R25...
View ArticleBoekresensie: Springgety deur Chanette Paul
Springgety Chanette Paul Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799381108 Die eerste uitgawe van Springgety het in 2007 die lig gesien. Dit was die eerste van vyf spanningsromans in die Gys Niemand-reeks. Die reeks...
View ArticlePersvrystelling: INK en sy personeel vereer vir kunsjoernalistiek
In slegs die tweede jaar van die US Woordfees se feeskoerant, INK, het die publikasie vier toekennings by die Kunsjoernalistiek-toekennings vir 2016 opgeraap. In die kategorie vir organisatoriese...
View Article'n Goue kunsjoernalistieke toekenning vir Christiaan J de Swardt en LitNet
Christiaan J de Swardt (foto: Vrouekeur) Christiaan J de Swardt wen goud én silwer by die BASA-toekennings 2016. Die kunstejoernalis Christiaan J de Swardt is op 28 November met twee toekennings by die...
View ArticleZandra Bezuidenhout se #litnetwoord2016
Hiermee twee voorstelle vir die woord van die jaar: rommelstatus glyjakkals Zandra Bezuidenhout Wil jy ook inskryf? Hier is die volledige kompetisiebesonderhede. Foto: Naomi Bruwer The post Zandra...
View ArticleBoekonderhoud: Vir die voëls deur François Bloemhof
Vir die voëls François Bloemhof Uitgewer: NB-uitgewers ISBN: 9780624080466 Skrywers oor hul nuwe boeke: François Bloemhof gesels met Naomi Meyer oor Vir die voëls. ’n Vrou het haar en haar man se...
View ArticleAlfred Schaffer se #litnetwoord2016
My woord van die jaar is definitief “staatskaping”. Alfred Schaffer Wil jy ook inskryf? Hier is die volledige kompetisiebesonderhede. Foto: Naomi Bruwer The post Alfred Schaffer se #litnetwoord2016...
View ArticleEbbe Dommisse se #litnetwoord2016
My voorstel is: Gehaltejoernalistiek Dit klink dalk paradoksaal, maar dis nodiger as ooit as ons ’n demokrasie wil bly. Want ons leef nou in die era van post-waarheid – dis eintlik maar newspeak vir...
View ArticleFilmresensie: Vir die voëls
Film: Vir die voëls Regisseur: Quentin Krog Spelers: Simoné Nortmann, Francois Jacobs, Elize Cawood, Nicola Hanekom Vir die voëls het vier maande gelede afgeskop met ’n amper perfekte lokprent. Dit...
View ArticleDanie van Wyk se #litnetwoord2016
Die woord wat ek wil voorstel is rommelstatus. Die redes is die volgende: Die woord word gereeld gebruik om die ekonomie van ons land te beskryf, die moontlikheid van afgradering, deur die...
View ArticleBoekonderhoud: Deon Maas oor Melk die heilige koeie
Melk die heilige koeie Deon Maas Uitgewer: NB-uitgewers ISBN: 9780624081166 Die punk-beweging het nog altyd die heilige koeie gemelk. Nie eers die koningin van Engeland was te heilig vir die manne se...
View ArticleSoeke na waarheid
In die soeke na waarheid moet eers die waarheid agter die "waarheid" nagevors word. The post Soeke na waarheid appeared first on LitNet.
View ArticleSpringbok? Wat se ding is dit?
Ek voel eintlik jammer vir die manne wat Springbokrugby speel en of gespeel het. Ek mag seker nie kla of kommentaar lewer sonder om met voorstelle te kom nie. Almal praat, raas en skel. Party brand...
View ArticleVir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 21 deser
Beste Angus, Ek het my erg verkneukel (en dus my gesig verkreukel) oor jou stelling dat jy na my antwoord uitsien ... oor ’n maand. Jy moet onthou ek is verskriklik besig; dit vat my drie ure om my...
View ArticleS v Pistorius: Ope geregtigheidspleging, mediadekking van hofverrigtinge en...
S v Pistorius: Ope geregtigheidspleging, mediadekking van hofverrigtinge en die olifant in die kamer Deon Erasmus, Departement Straf- en Prosesreg, Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit LitNet...
View ArticleRoland Barthes en die belang van outonomie vir die moderne skrywer
Roland Barthes en die belang van outonomie vir die moderne skrywer Charl-Pierre Naudé, navorsingsgenoot, Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat LitNet...
View ArticleA reading of Claudius’s State of the Nation Address in Hamlet
Phil Ndlela (photo: www.unizulu.ac.za) There is, in fact, no need to drag politics into literary theory: as with South African sport, it has been there from the beginning. I mean by the political...
View Article