Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Teaterresensie: Quartet by die Kunstekaap

Dié korterige toneelstuk kom van ver. Alles het begin by Pierre Choderlos  de Laclos se brieweroman Les Liaisons Dangereuses wat in Maart 1782 in vier dele verskyn het. Dié werk oor seks en geweld is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Piekniekkonsert met Arno Carstens en Refentse by die Taalmonument Tuinteater

Die bekende kunstenaars Arno Carstens en Refentse tree op Vrydag 2 Desember 2016 as deel van die Tuinteater Piekniekkonsertreeks by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op. Dié piekniekreeks is...

View Article


under the bridge

at night when the long-time-coming-rain is peppering the roof sliding down the corrugations and filling the tank for the summer I think of the people under the bridge preparing for bed at 5 in the...

View Article

screensaver

for my screensaver the choices are infinite I choose a leatherback with whimsical face and remember that turtles are our myth ancient females heaving heavy scarred bodies on to the sand doggéd and...

View Article

I thought it was you

I thought it was you at the Golden Acre where the beggar flaunts his torso and the children their innocence I thought it was you on the Grand Parade where sharp men play the glass bead game with...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Teaterresensie: Cirque Éloize iD by die Kunstekaap

Toe Cirque Éloize iD (wat as Sirk-ehl-waz eye-dee uitgespreek word) drie jaar gelede by Montecasino se Teatro gekuier het, het die kaartjies soos soetkoek verkoop. Dis dus verblydend om te sien dat die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Teaterresensie: Hemp van vlam | Shirt of Flame (KIKS | CTICC)

Pogings om in vandag se tyd nog groot digters van weleer te huldig, is skaars. Ek is seker bewonderaars van die digkuns en die kunsmusiek het met groot belangstelling én waardering na hierdie herlewing...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gelukstrekking: Leesstof vir die vakansie

Wil jy graag hierdie vakansie ontsnap met ’n romantiese verbeeldingsvlug? LitNet, in samewerking met NB-uitgewers, gee drie geskenkpakke van ses boeke elk weg. Om hierdie boeke te wen, stuur jou naam,...

View Article


Op 'n strandjie ...

... by Prerebere (noordekant van Mauritius) stap sy uit die see uit. Die een wat James Bond tegemoet gestap het, was knus in 'n bikini omweef. Myne nie, sy was “topless”. ‘Die aankom, die inkom van...

View Article


Verwerplike uitnemendheid in huidige goedheidskringe

As iemand so dom is om te laat blyk dat hy intelligent genoeg is om te weet van evolusie, is hy 'n paria.    CM The post Verwerplike uitnemendheid in huidige goedheidskringe appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KKNK 2017: Volledige program hier beskikbaar

Klik hier om die volledige program in PDF-formaat af te laai. “Die 23ste KKNK bied hope geleenthede om die room van die Suid-Afrikaanse kunste in verskeie genres, dissiplines en vorms te beleef....

View Article

Straatligliefde

’n Opgewonde sprankel blink in jou oë. Die verspreiding van pienk skaamheid wat in jou wange gloei. Jou mondhoeke wat aan toutjies gepluk word wanneer jy wil glimlag. Die trane van hoop en geluk as jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontleding van sosiogramme as metode om die doeltreffendheid van genetwerkte...

Ontleding van sosiogramme as metode om die doeltreffendheid van genetwerkte leer in ’n skoolgebaseerde wiskundevakgroep te ondersoek Christa van Staden, Academy Applied Technology and Innovation,...

View Article


Vir ’n sterfling

Nou aan die einde van ’n lewe vol swoeg en sonde moet jy die drumpel oorsteek, deur die maanhek gaan, net jy en dit wat ’n mens oorhou van die ondermaanse – ’n vrag wonde. Daar sal jy jou lot mag...

View Article

Op hierdie mense en dinge, dan

Op die vrou wat ’n week aan ’n gedig werk en nie in die little magazine tuiskom nie. Op die man wat laat in die nag sy jenewer-eed aflê om die kitaar nie te versaak nie. Op die dagdromer in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Melk die heilige koeie – in die Kaap!

The post Melk die heilige koeie – in die Kaap! appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Drie kan ’n geheim hou as twee dood is. Geheime en leuens. Goeie leuens en slegte leuens. Geheime wat verhoudings vernietig, want ’n leuen kan slegs geheim gehou word deur meer leuens. En dan die...

View Article


Does contemporary South Africa meet the requirements pertaining to the...

Abstract Deeply conscious of the need for rapid economic development in order to eliminate the high levels of inequality, poverty and unemployment as well as the dangers that may emanate from these...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (IV)

LitNet vra: Wat is die Afrikaanse woord van 2016? Waaraan laat hierdie jaar jou dink? Hier onder is nog sommige van ons lesers se heel eerste inskrywings. (As 'n woord gekies word wat meer as een...

View Article

The roles and experiences of grandparents who act as the primary caregivers...

Abstact Social change and the change in the traditional structures of families gave way to an increase in the phenomenon where grandparents act as the primary caregivers of their grandchildren. The...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>