Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (IV)

$
0
0

litnetafrikaansewoord2016_650

LitNet vra: Wat is die Afrikaanse woord van 2016? Waaraan laat hierdie jaar jou dink? Hier onder is nog sommige van ons lesers se heel eerste inskrywings. (As 'n woord gekies word wat meer as een voorkom, sal die wenvoorstel deur middel van 'n trekking bepaal word.) 


  • Trumpetter: Alles wat die aangewese Amerikaanse president sê klink vir my na ’n geskal deur 'n über-boelie, wat ek "trumpetter" noem.
    Delana Fourie
  • Patronaatskap: Na aanleiding van die president wat so mooi vir sy vriende sorg.
    Tersia Botha
  • Betogings – Anriëtte van der Riet
  • Skilpadgees: Om na ’n persoon te verwys wat in alles baie stadig is.
    Rienie Fröhlic
  • Traagduiwels: Dis nou die teenoorgestelde van jaagduiwels op die pad- die wat almal onnodiglik ophou.
    Jannie Meyer
  • Nuwe woord – my kleindogter sê as jy niks meer het nie is jy ‘n   "nuljoenêr"!
    Magda van Lelyveld
  • Toep" – die Afrikaanse woord vir dir Engelse "app". Ek vind dit hoogs irriterend en vals. Glad nie koel nie.
    Alida Botha Schorman
  • Springbokrugby – Johan Bezuidenhout
  • Myns insiens is fooie die mees emotiewe woord van die jaar, spesifiek met betrekking tot protesaksie op kampusse en #FeesMustFall.
    Mercy Kannemeyer
  • Staatskaping – Roné McFarlane
  • Bangbroekuniversiteit – Eep Francken
  • Brandskade – Engela Geyer
  • Katastrofe – A Crous
  • Staatskaping: Politiek oorheers, media-onderwerpe oorheers, ekonomiese beoordelings oorheers, private gesprekke oorheers.
    Hennie van Deventer

The post Inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (IV) appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>