Boekresensie: Hitler, Verwoerd, Mandela and me deur Marianne Thamm
Hitler, Verwoerd, Mandela and me Marianne Thamm Uitgewer: NB-uitgewers ISBN: 9780624075202 Mag ’n mens Marianne Thamm se boek ’n huldeblyk noem? Twee mense – uiterstes en wie en wat hulle was, voor en...
View ArticleBy die gedenkdiens van Jans Rautenbach
“Daar is net één Jans Rautenbach.” Dié woorde van regisseur Koos Roets eggo iewers binne my tydens die vlug na George. Dit vervleg in my gedagtes met die stem van Jans Rautenbach self wat by my opkom:...
View ArticleTeaterresensie: The Father by die Fugard-teater, Kaapstad
The Father is ’n bekroonde toneelstuk en ook Tony & Olivier-wenner wat gehore op Broadway en die West End sprakeloos gelaat het. Die toneelstuk deur Florian Zeller, wat deur Christopher Hampton uit...
View ArticleSiestog-mens
As iemand eers oortuig is dat hy ellendig en sondig is, is daar niks en niemand wat hom kan keer nie. CM The post Siestog-mens appeared first on LitNet.
View ArticleDot Serfontein (1925–2016)
Sêgoed van Dot Serfontein “Ek dink die mens se omgewing het ’n baie groter rol te speel in jou karakter as wat ’n mens elke dag besef, veral as jou wortels diep in ’n sekere landskap ingeweef is, dan...
View ArticleGrootouers se rolle en belewenisse as hoofversorgers van hulle kleinkinders
Grootouers se rolle en belewenisse as hoofversorgers van hulle kleinkinders Susan Brink en Issie Jacobs, Fokusarea: Gemeenskap Psigososiale Navorsing (COMPRES) Vera Roos en Sandra Steyn,...
View Article’n Kissie as
’n Kissie as vir Joan Ná die klein vagevuur, die swart rooksuile bo die skoorsteen, na die geraap & skraap in ’n skoppie, vir splinters been & gruis & as — die stukkies goud moet jy eenkant...
View ArticleRaka, ’n rally en die lang pad na Worcester
Ilza Roggeband deel haar indrukke van vanjaar se Pioneer Rally, 'n fondsinsamelingsprojek van die Pionierskool vir Gesiggestremdes in Worcester. Die vroue het hom die eerste gewaar in die loom namiddag...
View Article11 Kwatryne deur Johann de Lange
Die uittog Jong stryders stort neer op die grond & bloei heroïes, die dood se gasie. Vertrou nie die leë heraldiek van bloed in die aantog van generasies. Genoot Die genot van ’n stoot in die...
View ArticleResensie: Emoji beklemtoon unieke aanslag van Coenie de Villiers
Coenie de Villiers is geen onbekende as dit kom by oorspronklike en unieke klanke in sy musiek nie en nou, vyf jaar na sy vorige CD, beïndruk hy met Emoji, sy jongste CD. Emoji is ’n CD wat aan die een...
View ArticlePersvrystelling: Slawevrystelling-viering
Die bekende skrywer en geskiedkundige Dan Sleigh is die gasspreker by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl se slawevrystelling-viering op Saterdag 3 Desember 2016. Die tema van...
View ArticleBoekresensie: Dollars Eventualis deur Nico van Rensburg
Hierdie boekbespreking deur Danie Botha is op Woensdag 16 November 2016 uitgesaai in Fine Music Radio se program, Boekkeuse, onder leiding van Amanda Botha. Dollars Eventualis Nico van Rensburg...
View ArticleDie WAT se inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
Die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal deel hul mees aktuele woorde van 2016. Hiermee die WAT se tien voorstelle vir Woord van die jaar 2016 volgens LitNet se maatstawwe: staatskaping...
View ArticleWayde van Niekerk: Wat my altyd sal byval as sy naam genoem word
So ’n paar maande gelede was daar ’n onderhoud op een van KykNET se programme, ’n Afrikaanse program. ’n Afrikaanse persoon het in Afrikaans ’n onderhoud gevoer in die sitkamer van die Van...
View ArticleOnhaalbaar
Aangevuur deur verhewe versinsels van onontwikkelde voorsate dring aanvoerders en opvoeders daarop aan om hul gewaande kennis van onsterflikhede en helle en hemels en ander dinge wat hulle nooit niks...
View ArticleBoekresensie: Harry Griesel I: Operasie spookredding deur Sonja Kaiblinger
Harry Griesel I: Operasie spookredding Sonja Kaiblinger Illustreerder: Fréderick Bertrand Vertaler: Irma Badenhorst Uitgewer: Human & Rousseau, 2016 ISBN: 9780798174121 Harry Griesel I: Operasie...
View ArticleVolgende inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (III)
LitNet vra: Wat is die Afrikaanse woord van 2016? Waaraan laat hierdie jaar jou dink? Hier onder is nog sommige van ons lesers se heel eerste inskrywings. (As 'n woord gekies word wat meer as een...
View ArticleWysheid
Ek het myself in al die grootoog-oomblikke van die lewe gevind. Ek sien die wêreld anders. Ek sien raak hoe die wolke soms prente vir die verbeeldingrykes skets en hoe die karre wat verbyry gesigte...
View ArticleStofvinger (Deel 1)
Inleiding Toneel speel af: Op ’n klein plasie, ’n gemeenskap, ’n klein gesinnetjie, ’n pa (skaapboer), ma (huisvrou) en hul enigste seun. 1 My naam is Klaas. My pa het ons huis met ’n ysterhand regeer,...
View ArticleLitNet: Jou kwatryn
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online. The post LitNet: Jou kwatryn appeared first on LitNet.
View Article