Beginafrikaans
Bron: IGN.com Hierdie lesing is op 21 Oktober 2016 te Clanwilliam gehou as deel van die ATKV se Taalerfenissimposium. Afrikaans se begin moet mens so stukkie vir stukkie ontrafel, omdat niemand daardie...
View ArticleDerde Gentse colloquium over het Afrikaans
Op Vrijdag 28 Oktober 2016 jongstleden had aan de Universiteit Gent het derde internationale colloquium over het Afrikaans plaats. De congressenreeks over taal, maatschappij, geschiedenis en literatuur...
View Article’n leksel leef
as woorde klippe word en jy opfetus om gesteen te wees; jy, as heks gemerk, o o p g e s p a l k aan ’n fakkelkrans hang; oproerig die gepeupel jou trotse kop met valbyl vlek, vir straathonde werp om...
View Articletoe vind ek jou
tussen ou telefoonboekblaaie se dikgetikte nommers (alfabetiesbelys) vingerlees ek op soek na jou – in Sunnyside se hokkies onthou ek my woorde deur geld in gleuwe glip as jou stem weg-stip op ’n...
View ArticleBook launch video: The long wave |Dorado
Tom Dreyer's books The Long Wave (English) and Dorado (Afrikaans) were launched at Die Ouwe Klok last week. Dreyer was interviewed by Dawid de Villiers. Lees meer oor Dorado Read more about The long...
View ArticleMy hart is ’n soutpilaar
Soms, ook maar net soms word ek bewerig, benoud-bang wanneer ek my kop neerlê luisterend na die tjankgeluide van jou roetbevlekte winde wat suisend sjie-sjoe huil deur die oopgesplete balke van my...
View ArticleEerste inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
http://www.litnet.co.za/litnet-se-afrikaanse-woord-van-die-jaar-2016/ LitNet vra: Wat is die Afrikaanse woord van 2016? Waaraan laat hierdie jaar jou dink? Hier onder is ons lesers se heel eerste...
View ArticleVir Angus oor sy kommentaar onderaan my brief van 7 deser
Beste Angus Ek wil jou nie in ’n hoek dryf soos jy beweer nie. Inteendeel, ek probeer verhoed dat jy jouself in ’n hoekie toeverf deur allerhande wilde stellings te maak, soos dat Standaardafrikaans...
View ArticleLitNet Akademies-resensie-essay: Vlam in die sneeu, die liefdesbriewe van...
Vlam in die sneeu, die liefdesbriewe van André P Brink en Ingrid Jonker Redakteur: Francis Galloway Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781415209318 Lees ook: Ingrid Jonker se dogter...
View ArticleFoto's: US Woordfees 2017 Programbekendstelling
Die US Woordfeesprogram vir 2017 is op die 17de November bekendgestel met 'n Langtafelete in Ryneveldstraat, Stellenbosch. Naomi Bruwer deel haar foto's van die geleentheid. Klik hier vir die volledige...
View ArticleNog inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
LitNet vra: Wat is die Afrikaanse woord van 2016? Waaraan laat hierdie jaar jou dink? Hier onder is nog sommige van ons lesers se heel eerste inskrywings. (As 'n woord gekies word wat meer as een...
View ArticleAnglo-aardbewing
Foto van Ebbe Dommisse: Naomi Bruwer Die geleidelike agteruitgang van die Suid-Afrikaanse ekonomie en staatsbestel in die laaste klompie jare word aan ’n hele klompie faktore gewyt, onder meer...
View ArticleRegsalmanak: Konstitusionele hof – die howe is nie die beste plek om kerklike...
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ’n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleFinansiële aanspreeklikheid as hoeksteen van goeie skoolbeheer
1. Inleiding Talle maatskappye of organisasies se suksesse word gemeet aan hul finansiële beplanning en verantwoordelike spandering van die begroting, rapportering oor hul aksies en die monitering van...
View ArticleDie direkte koste van die rent-a-riot #feesmustfall-veldtog: Wie befonds dit?
Met die #RhodesMustFall-veldtog het ’n student tydens ’n protes van haar klere ontslae geraak in ’n Kaapse kunsgalery en oombliklike verskrikking gesaai. Die veiligheidspersoneel het nie mooi geweet...
View ArticlePersvrystelling: Wenners van die Taalraad se 2016 Kokertoekennings
Geluk aan die wenners van die Afrikaanse Taalraad se 2016 Kokertoekennings! Die Afrikaanse Taalraad wens die wenners van die Kokertoekennings, wat die afgelope Vrydag in Pretoria oorhandig is, van...
View ArticleVermybare ellende
Menige goeie verstand word deur 'n aangeleerde liggelowigheid beduiwel. CM The post Vermybare ellende appeared first on LitNet.
View ArticleDroogte
Dit is droog. Vader van genade, dit is dróóg. In die dertig jaar wat ek boer het ek nog nie só ’n erge droogte beleef nie. Die son kom rooi en warm op in die ooste en soos hy sy pad deur die dag na die...
View ArticleRooi in die reënboog
’n Maand gelede kuier ons by familie wat Engeland toe geëmigreer het. Dit is September en die aanvang van herfs. Ons verwag koue en grou weer, soos almal altyd waarsku, maar die dae is sonnig en ná die...
View ArticleDie NG Kerk se U-draai oor die Rubicon
Ek het oor die jare verskeie van die NG Kerk-familie se sinodes bygewoon. Sommige van hulle was – om dit sag te stel – minder lekker, en ander was nogal lekker. Daar was sinodes wat my selfs weer moed...
View Article