Kan ek maar “preek” oorie skoene?
Olivia M Coetzee (foto verskaf) Service delivery, of dienslewering, is ‘n proses wat elke een elke dag deurmaak. Dit maak nou nie saak of djy die rykste, of die armste mens in Suid-Afrika issie. Daa...
View ArticleWeek van de Afrikaanse Roman 2016: Nacht van de Poëzie
Bron: https://www.youtube.com/watch?v=PMFMVxemq4Q As deel van my deelname aan die Week van de Afrikaanse Roman die afgelope September in die Lae Lande woon ek die jaarlikse Nederlandse poësiefees Nacht...
View ArticlePersvrystelling: ’n Hartlike uitnodiging vir nominasies vir die Jan H...
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H. Marais-prys vir 2017. Doel van die Prys: Erkenning vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur...
View ArticleInterview with Dilip Menon - on Learning Zulu and monolingual universities in...
Learning Zulu, a Secret History of Language in South Africa Mark Sanders Wits University Press ISBN: 9781868148707 Questions surrounding multilingualism in South Africa are addressed in a new book by...
View ArticleUitnodiging: Bekendstelling van Winnie Rust se laaste boek Katryn
Foto van Winnie Rust: Naomi Bruwer The post Uitnodiging: Bekendstelling van Winnie Rust se laaste boek Katryn appeared first on LitNet.
View ArticleDie direkte koste van die rent-a-riot #feesmustfall-veldtog: Wie befonds dit?
Met die #RhodesMustFall-veldtog het ’n transgender student tydens ’n protes van haar klere ontslae geraak in ’n Kaapse kunsgalery en oombliklike verskrikking gesaai. Die veiligheidspersoneel het nie...
View ArticleDie media het ons almal by die anti-Trump beweging ingesleep
Rohan Magerman (foto: Facebook) Laasweek vind ek uit dat Amerika toe regtig die land van geleenthede is; enige een kan president word, selfs al weet jy meer van die glanslewe as politiek. Om nie eens...
View ArticleMors in die water
Kinders word met onsin vermaak sodat hulle glo verstandig kan raak. CM The post Mors in die water appeared first on LitNet.
View ArticleHuldeblyk: Nico Carstens, musikale genie
Nico Carstens se onlangse heengaan op 90-jarige ouderdom het natuurlik gelei tot ‘n stroom van huldeblyke en staaltjies oor hom soos mense wat hom geken het, dit met die res van ons gedeel het. Dit is...
View ArticleAfrikaanse universiteit skop nes in die Paarl
Hermann Giliomee by die bekendstelling van die Paarl-studiesentrum Reg langs die gebou in die Paarl waar die Genootskap van Regte Afrikaners op 14 Augustus 1875 op beskeie manier formeel beslag gegee...
View ArticleLitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
'n Woord kan 'n tydsgees vasvang. In 2013, toe LitNet die eerste keer LitNet se Suid-Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie aangebied het, was die woord op almal se lippe "e-tol". Een van 2014 se...
View ArticleVoldoen eietydse Suid-Afrika aan die vereistes vir die inwerkingstelling van...
Voldoen eietydse Suid-Afrika aan die vereistes vir die inwerkingstelling van ’n ontwikkelingstaatstrategie? Chris Nelson, onafhanklike navorser LitNet Akademies Jaargang 13(3) ISSN 1995-5928 Die...
View ArticleFilosofiese waansin
Om in die son te sit en droom van die duisternis van die dooies. CM The post Filosofiese waansin appeared first on LitNet.
View ArticleATKV-betrekkings: Digitale koördineerder by LAPA Uitgewers
Die ATKV is ’n dinamiese en snelgroeiende Afrikaanse kultuurorganisasie en het ’n vakature vir ’n gekwalifiseerde persoon om as digitale koördineerder by LAPA Uitgewers in Pretoria diens te verrig. Die...
View ArticleHelp us protest the ongoing intimidation at the SABC | Help ons protesteer...
Help us protest the ongoing intimidation at the SABC The intimidation of SABC employees have reached new levels of violence. On 15 November 2016 Netwerk24 published a timeline of the continued threats...
View ArticleUS Woordfeesprogram 2017: WOW
Terug na die indeksblad van die US Woordfeesprogram 2017 The post US Woordfeesprogram 2017: WOW appeared first on LitNet.
View ArticleLitNet: Jou woord van die jaar
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online. The post LitNet: Jou woord van die jaar appeared first on LitNet.
View ArticleBoekresensie: Die dood van 'n goeie vrou deur Chris Karsten
Titel: Die dood van ’n goeie vrou Skrywer: Chris Karsten Uitgewer: Human & Rousseau, 2016 ISBN: 9780798174183 In Die dood van ’n goeie vrou is Chris Karsten se bekende speurder, Ella Neser, wat ons...
View ArticlePersverklaring: Wie is op die kortlys van die Afrikaanse Taalraad se 2016...
Wie is op die kortlys vir die Afrikaanse Taalraad se Kokertoekennings op Vrydag 18 November? Wat is ’n Kokertoekenning en hoekom maak dit alles saak? ’n Kokerboom (Aloe dichotoma) is ’n geharde plant...
View ArticlePersvrystelling: ATKV-Rieldansfinaal
Die Griekwa-Hiënas van Vredendal was die algehele wenners in die afdeling vir onder 12's. Die onder 12-afdeling se wenners is tydens die halfeindronde op Clanwilliam bekend gemaak. Die jong rieldansers...
View Article