Penis-aanbidding (Phallic worship)
So oud soos godsdiens is, so oud is penis-aanbidding. Vrugbaarheidseremonies was sentraal tot omtrent al die paganistiese godsdienste, met die stywe penis verteenwoordig in die vorm van houtpale,...
View ArticleLos die mier
Gaan na die reg en die regswese waar feite bewys word. CM The post Los die mier appeared first on LitNet.
View ArticleNB-Uitgewers-huldeblyk: In memoriam, Johan Smit (1943-2016)
Die bekende Christelike skrywer Johan Smit is op Vrydagoggend die 11de November 2016 in die ouderdom van 73 ná ’n stryd met kanker oorlede. Johan Smit was van 1976 tot 1983 predikant by die NGK...
View ArticleRSG Kunstefees 2016: Volledige program
Die RSG Kustefees 2016 het reeds afgeskop! Hier is nog inligting. RSG Kunstefees 2016 spog vanjaar met 18 debuutwerke, waaronder dramas oor geskiedkundige figure soos Sarah Baartman en Beyers Naudé....
View ArticleDeath of a ladiesman
Death of a ladiesman Poetry is a verdict, not an occupation. – Leonard Cohen My troebel liefdesverhoudings sinkopeer met jou droomvervloeide songs. Eers swart langspeelplate wat dralend 'n vaarwel...
View ArticleJitsvinger, die argitekbek, by die WAT
Jitsvinger (foto: kykNET en YouTube) Quintin Goliath is 'n rymkletser, skrywer en musikant wat in die bedryf as Jitsvinger bekend staan. Hy is op 18 November die gas by die volgende Woordpret van die...
View ArticleOor Jans Rautenbach se Jannie Totsiens
Erkenning aan kykNET vir die foto uit die film Jannie Totsiens "Waarom het Afrikaners in 1970 nie die betekenis van Jannie Totsiens verstaan nie?" Dis 'n vraag wat aan Jans Rautenbach gestel is. Sy...
View ArticleIn the flesh
Helder oornag het hy aan haar verskyn in die spreilig wat hoër op blou word voor dit poeierwit in ’n verblindende stralekrans oorgaan. In die helder naglig, in die skerp spreilig soos ’n projektor in...
View ArticleBoekresensie: Vergete leuens deur Lien Roux-de Jager
Vergete leuens Lien Roux-de Jager Uitgewer: LAPA Uitgewers, 2016 ISBN: 9780799381092 Lien Roux-de Jager het al al die genres as skrywer ontgin: kinder-, jeug- en liefdesverhale, voor sy by...
View ArticleAlcatraz
Op ’n verlate eiland het ek na jou gedelf maar al wat ek kon kry was versteende ghwano op die vensterbanke van ’n gepantserde Alcatraz. Swart tralies het jubelklanke toegespin terwyl die kras van die...
View Articleietermago in verkyker
ie-ie-ie klein oerter taaiklong so sonder adam se hulp benoem enigmaties én erd- en krimpvarkie (à la die bietjie Derrida) én skilpadversigtig vir ore én ratel ystermagou van die boere noodrooi ter-...
View Article’n droom uit die onderstebo rakke
so opgewonde niks bedaard sy laat haar een bors plat soos ’n afrikaanse naguiltjie ’n rukkie in die holte van my hand rus die administrasienommer van hierdie droom kom gereeld teen die agtergrond wat...
View ArticleDie feesmaal
“Ag Here, bring my kind huis toe vir Kersfees,” prewel Lina terwyl sy die hoenderpastei uit die AGA-oond haal. Sy kan nie dadelik agterkom of dit die stoom of trane is wat alles om haar vervaag nie....
View ArticleA Tribe Called Quest’s first studio album since 1998 and the potency of...
A Tribe called Quest (source: YouTube) The most important hip hop album of 2016 – and one of the biggest releases of the year – dropped in the same week Republican Donald Trump stunned the world with a...
View ArticleReferaat: Die impak van taalpolitiek op universiteite in Suid-Afrika: die...
Foto van Wannie Carstens: Naomi Bruwer Die Universiteit Gent se 3de Colloquium Afrikaans het op 28 Oktober 2016 plaasgevind. Hierdie internasionale kongres word deur die Gent Sentrum vir Afrikaans en...
View ArticleVerorber deur fiksie en snert
Epistemologies is daar so min van die werklikheid in die mens se verstand oor dat hy op pad terug na wurmstatus is. CM The post Verorber deur fiksie en snert appeared first on LitNet.
View ArticleNew Atheism
Wat my teen die bors stuit is die militantheid van die sogenaamde "New Atheism" soos dit te siene is in die kommentare op LitNet. Die New Atheism is soos die filosoof en groen-konserwatis John Gray dit...
View ArticleToe-eiening
Die heelal en lewe is nie in sonde ontvang en gebore nie. Die mens het maar onlangs ewe hoogdrawend begin om homself met woorde neer te haal. CM The post Toe-eiening appeared first on LitNet.
View ArticleTeaterresensie: My fat friend by Theatre on the Bay
My Fat Friend is ’n skreeusnaakse komedie deur Charles Laurence (1931-2013) en was ’n treffer in Londen en Broadway. Dit vertel die storie van ’n oorgewig meisie, Vicky (Michelle Botha), wat ’n baie...
View ArticleLitNet Akademies-resensie-essay: In die spieël met Bibi – Fotostaatmasjien...
Titel: Fotostaatmasjien Outeur: Bibi Slippers Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624080732 “It is to write as if the mirrors were not solid but permeable, as if the tain could move, as if the glass and...
View Article