Geluk aan die wenners van die Afrikaanse Taalraad se 2016 Kokertoekennings!
Die Afrikaanse Taalraad wens die wenners van die Kokertoekennings, wat die afgelope Vrydag in Pretoria oorhandig is, van harte geluk met dié prestasie. Daar was hierdie jaar ’n groot aantal nominasies waaronder daar sulke sterk kandidate was dat die keurkomitee behoorlik moes bontstaan met die beoordeling.
Die wenners in die verskillende Kokerkategorieë is soos volg:
Erepennings, gemik op jonger mense, is toegeken aan:
Foto's: verskaf
The post Persvrystelling: Wenners van die Taalraad se 2016 Kokertoekennings appeared first on LitNet.