Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Die WAT se inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016

$
0
0

Die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal deel hul mees aktuele woorde van 2016.

Hiermee die WAT se tien voorstelle vir Woord van die jaar 2016 volgens LitNet se maatstawwe:

  • staatskaping
  • grondhervorming
  • Brexit
  • vlugtelingkrisis
  • ontheemdes
  • openbare beskermer
  • verkiesing
  • gratis (hoër onderwys)
  • droogte
  • waterbeperkings

Willem Botha
Hoofredakteur en Uitvoerende Direkteur
Woordeboek van die Afrikaanse Taal

logo_crop

 

Jy kan jou eie woord by die WAT borg. Hier is nog inligting.

The post Die WAT se inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>