Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Volgende inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (III)

$
0
0

litnetafrikaansewoord2016_650

LitNet vra: Wat is die Afrikaanse woord van 2016? Waaraan laat hierdie jaar jou dink? Hier onder is nog sommige van ons lesers se heel eerste inskrywings. (As 'n woord gekies word wat meer as een voorkom, sal die wenvoorstel deur middel van 'n trekking bepaal word.) 


  • Rassisme en moord – Pieter Veldman
  • Grondgrypers – Gardiol van de Venter
  • Droogte, reën, bid en boer – Marlené Veldman
  • Vermoor
    Hierdie woord skree elke dag ten hemele!!! Op elke koerant se voorblad kan jy dit sien, daar is nie ’n dag in Suid-Afrika wat jy nie van nog ’n moord lees nie. En asof die moord op lewens nie al erg genoeg is nie, word ons moedertaal Afrikaans vermoor deur oproerige studente wat geen idee het wat dit vir ons beteken nie. Ons onderwys en opvoeding word vermoor deur rebelse studente wat dit net vir eie gewin doen. Ons geloof word vermoor deur nuwerwetse idees, van geen godsdiens in skole tot sinodes wat tou trek oor wat reg en verkeerd is. Ons ekonomie is vermoor deur korupsie en bedrog! Ons pragtige natuur word vermoor deur besoedeling. Eers was dit renosters wat vermoor is vir horings, toe leeus wat vermoor is vir moetie, en nou al weer die arme olifante!
    Marlené Veldman
  • Dit is eintlik ’n sinnetjie: "Ek sal nie bedank nie" (van pres Z tot adv Abrahams, die voors van WP Rugby, die Springbokafrigter tot die president (voors) van ’n sekere studenteraad wat nie eers ’n ingeskrewe student is nie. Dit word gesê nog voordat enigiemand hulle gevra het om te bedank, behalwe in die geval van  pres. Zuma)
    Woord: Staatskaping
    Willem Botha

  • #staatskaping2016 – Johan Horn
  • Selfdegeslagverhoudings – Johan van der Merwe
  • My woord vir 2016 is studentebetogings – Christo Meyer
  • Antroposeen – Ruan Fourie

The post Volgende inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 (III) appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>