Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Danie van Wyk se #litnetwoord2016

$
0
0

danievw_woordvdjaar

Die woord wat ek wil voorstel is rommelstatus. Die redes is die volgende:

  1. Die woord word gereeld gebruik om die ekonomie van ons land te beskryf, die moontlikheid van afgradering, deur die internasionale graderingsagentskappe.
  2. Ons kan dit ook aanwend om die stand van ons sportspanne, veral die Springbokke na hul swak vertonings die afgelope jaar, asook Bafana Bafana, ons nasionale sokkerspan se treurmare op die sokkerveld, te beskryf.
  3. Mense gebruik dit sommer nou ook as ’n grap indien jy sou verneem na ’n persoon se welstand.

So rommelstatus is my woord van die jaar.

Danie van Wyk

The post Danie van Wyk se #litnetwoord2016 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>