Miere
Die dae het nie kleur nie. Dis net Ma en haar beheptheid met die Oscar Pistorius-moordverhoor. Dit ken g’n brieke nie. Die dae is kleurloos, maar die nagte ... Vanoggend, soos elke ander oggend,...
View ArticleATKV-Spelathonfinaal: Afrikaans as Huistaal
Die nasionale finaal van die ATKV-Spelathon vir Afrikaans as Huistaal het op 24 Oktober by die Leeuwenhof Akademie in Bedfordview plaasgevind. Madenique van Wyk – algehele wenner: Graad 10 Huistaal...
View ArticleRegsalmanak: Uberrima fides by versekeringsooreenkomste
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleJeugresensie: Lotta se lewe – my skilpad kruip uit sy dop deur Alice...
Lotta se lewe: My skilpad kruip uit sy dop Alice Pantermüller en Daniela Kohl (illustrasies) Human & Rousseau ISBN: 9780798169905 Resensie deur Suzanne Swart (twaalf jaar oud) Die boek is die...
View ArticleJeugresensie: Spooksoene deur Troula Goosen
Spooksoene Troula Goosen Proteaboekhuis ISBN: 9781485304074 Resensie deur Zoë Salzwedel (sestien jaar oud) Wat sal jy doen as jy ‘n geheimsinnige uitnodiging kry na die hotel op Skimbaai? Dieselfde...
View ArticleUitslae: Sanlam WOW Spelfees
Die beste spellers in die land woon in die Wes- en Noord-Kaap. Met 19 uit die 30 wenners in die nasionale ronde van die Sanlam WOW Spelfees wat in Stellenbosch gehou is, het die Wes-Kaap 11 van die...
View ArticleFotoblad deur Chanette Paul: BookBedonnerdfees 2015
Skrywer Chanette Paul deel haar Richmond-feesfoto's. Breyten Breytenbach en Dominique Botha se foto's is by die laaste geleentheid Saterdagoggend geneem. Die titel van die praatjie was "Voorlesings...
View ArticleFotoblad deur Darryl David: BookBedonnerdfees 2015
Darryl David staan pa vir die Richmondfees. Hy deel sy feesfoto's van hierdie jaar. “Die ongedanste dans. Wat ’n ongelooflike man, ’n legende!” – Darryl David oor Breyten Breytenbach “Nou watter...
View ArticleDe recente Zuid-Afrikaanse studentenprotesten vanuit een Vlaams...
“If the ANC does to you what the apartheid government did to you, then you must do to the ANC what you did to the apartheid government.” – Nelson Mandela (Congress of COSATU, 1994) Vrijdagavond, 23...
View ArticleFlame in the Snow – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker
Karin Schimke, journalist and poet, talks to Naomi Meyer about her translation of some remarkable love letters. Karin, you’ve just completed a project in which most Afrikaans and many other bookish...
View ArticleSkielik alleen
Op ’n dag as ’n mens bewus word van die grootheid van die heelal en die wondere van lewe, is daar niemand om daaroor te praat nie. Daar word getwis oor gays. CM The post Skielik alleen appeared first...
View ArticleSo gesels die prent teen my muur
Dit is ’n valerige prent met ’n ewe vaal raam. Vir jare sien ek elke dag hierdie skildery met sy ou skakelhuise, hul verweerde verf en pleisterwerk en die bewolkte lug, asdrom en lamppaal op die...
View ArticleGod se Woord verander nie. Of hoe?
Hierdie webseminaar spruit voort uit die volgende LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)-artikels en neem die gesprek rondom die besluite omtrent selfdegeslagverhoudings wat op 9 Oktober 2015 in die...
View Article#feesmustfall: Learning from protests past
#feesmustfall Can today's students learn from the protests of the past? Follow and join the ongoing conversation on education, access, transformation, language and the Constitution. Contributions in...
View ArticleMust fees fall?
Universities, language, access, education, and student protest – follow the debate. Ek is nie net te oud om werklik te weet wat deesdae in universiteite en in studente se koppe aangaan nie, ek is ook...
View ArticleWat staan 'n vrou te doen?
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...
View ArticleOuteuridentifikasie: ’n Forensies-taalkundige ondersoek na Afrikaanse SMS-taal
Outeuridentifikasie: ’n Forensies-taalkundige ondersoek na Afrikaanse SMS-taal Lezandra Grundlingh, Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria LitNet Akademies Jaargang 12(3) ISSN 1995-5928 Die...
View ArticleAuthor identification: A forensic-linguistic research study in Afrikaans SMS...
Abstract Forensic linguistics is a field of study that has gained popularity in many countries around the world (Blackwell 2012). In South Africa forensic linguistics is not a well-known field of...
View ArticleSkrywer van die week: Ingrid Jonker
Vandeesweek onthou LitNet die Afrikaanse ikoon Ingrid Jonker met 'n keur van tekste oor en deur hierdie onvergeetlike digter: Flame in the Snow – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker...
View ArticleSkerpskryf in Afrikaans
Meer as 100 leerders het vanjaar deelgeneem aan die vyfde Skerpskryf in Afrikaans-kompetisie vir graad 10-, 11- en 12-leerders van Drakenstein in die Boland. Skerpskryf is ’n jaarlikse Afrikaanse...
View Article