LitNet: Jou vlam in die sneeu
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online. The post LitNet: Jou vlam in die sneeu appeared first on LitNet.
View ArticleAntwoord vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 22 Oktober 2015
Beste Angus Ek was hewig geamuseerd met jou bewering dat ‘die pennie uiteindelik geval het’. Ek sou nou uiteindelik verstaan, ‘die spyker op die kop slaan’, met my stelling dat die grammatikus bloot...
View ArticleSouth African writers dominate shortlist for Short Story Day Africa Prize
Short Story Day Africa is pleased to announce the shortlist for the R10 000 Short Story Day Africa Prize for Short Fiction. This year over 450 entries were received for the Prize from over two dozen...
View ArticleKompetisie: Stem vir jou NB-voorblad van 2015
Watter een van NB-Uitgewers se fiksievoorblaaie van 2015 is jou gunsteling? Lewer kommentaar op Facebook met jou naam op jou gunsteling en staan ’n kans om al twintig boeke te wen! The post...
View ArticleDrought
The last of the frogs are still singing under a scorched parasol of darkthere is no sleep, no respitejust an invisible muscle of heatthat enforces insomnia sight tapers to long dead stars –fused to...
View ArticleThe tale of the merboy and the mother
She came across the merboy on the grey side of a dune swamped by corpses of kelp. The Monday morning dogs had missed its scent,he lay there, beaten by a full...
View ArticleStellenbosch se oorlogsperdeplase (1899–1902)
Where are the bundles of fresh sweet hay? Where is the straw where I once lay? Where is the farm where I lived and grew? Where are the people I loved and knew? Brenda Williams: “War Horse” Die...
View ArticleWenner van die Ingrid Jonker-prys 2015 vir Afrikaanse poësie
Foto: Craig Swartbooi (BlackBoy Photography) Die wenner van die Ingrid Jonker-prys 2015 vir Afrikaanse poësie is pas bekend gemaak. Dit is Nathan Trantraal, wie se debuut, Chokers en survivors, deur...
View ArticleSkrywer van die week: Nathan Trantraal
Vandeesweek val die kollig op Nathan Trantraal wat pas die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie verwerf het. Hier volg 'n keur van artikels uit die LitNet-argief oor en deur hierdie vreeslose...
View ArticleEenvoudige waarheid
Met 'n vreeslike omhaal van woorde poog filosowe al vir eeue om hul illusies met die werklikheid te versoen. As hoogleraars by feite begin en hul hoogdrawende bedenksels daarby aanpas, is daar vir...
View ArticleAmanda Strydom se lied aan Johannes Kerkorrel
Hierdie bydrae het oorspronklik op LitNet verskyn op 16 September 2005 JOHANNES KERKORREL ... Ek het gedroom jy’t opgestaan uit jou dooden aan my deur kom klop soos altydmet blomme, wyn en brood.Jy sê:...
View ArticleAl lê die berge nog so blues ...
Hierdie bydrae het oorspronklik gedurende November 2002 op LitNet verskyn. Dinsdag was my 23ste verjaarsdag. Ek het die middag by ’n vriend in Pinelands ’n hoender gaan eet en in sy agterplaas ’n mean...
View ArticleVerklaring van PEN Afrikaans teen Nitesh Patel van Standard Bank se uitsprake...
(This entire statement is available in English too, see below.) PEN Afrikaans dring aan dat Nitesh Patel van Standard Bank sy stelling oor die aankoop van boeke sal terugtrek. Standard Bank moet...
View ArticleJan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2015
Die Universiteit van Wes-Kaapland kondig met graagte aan dat aansoeke ingewag word vir die Jan Rabie Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2015. Lees die persverklaring hier. The post Jan Rabie &...
View ArticleAnneke
Juliana Coetzer se outobiografiese roman Bloedvreemd oor haar dogter Anneke, wie se lewe op 'n jong ouderdom weens siekte vir altyd verander het, het onlangs by Jonathan Ball verskyn. Hierdie verhaal...
View ArticleSkrywerswerkswinkels – nog net 'n paar sitplekke oor
Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch bied op Vrydagmiddag 27 November en Saterdag 28 November vier werkswinkels aan vir studente en lede van die publiek. Die...
View ArticleDie Melkweg en sy familie spiraal-sterrestelsels
Edwin Hubble (1889 - 1953) het bewys dat baie voorwerpe in die ruimte wat asnebulas binne die Melkweg aangesien is in werklikheid sterrestelsels verbuite die grense van die Melkweg was en dat die...
View ArticleWêreldbeker
Ek sit Saterdagaand en kyk na die wêreldbeker eindstryd tussen Oostralië en Nieu-Seeland. Dit was met 'n effense nostalgie en hartseer dat ek na die wedstryd gekyk het. Die Springbokke het met twee...
View ArticlePEN Afrikaans reageer op Nitesh Patel se apologie
(This entire statement is available in English too, see below.) Nitesh Patel, die hoof van finansiële oplossings vir kliënte by Standard Bank, het in ’n kort verklaring aan PEN Afrikaans en aan Beeld...
View ArticleWiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2009–2010)
Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening. November 2009, Nasionale Seniorsertifikaat Wiskunde, Vraestel 1 Wiskunde, Vraestel 1,...
View Article