Vandeesweek val die kollig op Nathan Trantraal wat pas die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie verwerf het. Hier volg 'n keur van artikels uit die LitNet-argief oor en deur hierdie vreeslose stem:
Wenner van die Ingrid Jonker-prys 2015 vir Afrikaanse poësie
LitNet 2015-11-01 |
|
Skryf 'it soes jy praat
Nathan Trantraal 2014-06-26 |
|
Kô lat os praat! #prefablyinkaaps
Shirmoney Rhode 2013-11-04 |
|
"poetry oo die liewe annie anne kant" – Ronelda Kamfer gesels met Nathan Trantaal oor Chokers en Survivors
Nathan Trantraal, Ronelda Kamfer 2013-07-17 |
|
Chokers en Survivors: Kaaps en in your face
Joan Hambidge 2013-07-03 |
|
Score my 'n gwai – Marlize Hobbs en Nathan Trantraal gesels oor Marlize se jongste boek
Nathan Trantraal, Marlize Hobbs 2013-09-04 |
|
Drome kom altyd andersom uit
Izak de Vries 2009-02-14 |
The post Skrywer van die week: Nathan Trantraal appeared first on LitNet.