Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Die Melkweg en sy familie spiraal-sterrestelsels

$
0
0

Edwin Hubble (1889 - 1953) het bewys dat baie voorwerpe in die ruimte wat as
nebulas binne die Melkweg aangesien is in werklikheid sterrestelsels ver
buite die grense van die Melkweg was en dat die Melkweg nie alleen en uniek
is nie.

Dit is heeltemal onmoontlik om die aantal sterrestelsels in die heelal te
bepaal aangesien daar met selfs die heel kragtigste teleskope, slegs 'n deel
van die heelal waargeneem kan word. Sterrestelsels word volgens drie groepe
geklassifiseer nl Eliptiese sterrestelsels vanaf E0 tot E7; Spiraal
sterrestelsels wat gegradeer word van Sa tot Sc en Staafspirale wat
gegradeer word van SBa tot SBc. Sterrestelsels kom gewoonlik in groepe voor.
Die NASA-foto bekend as as HUDF (Hubble Ultra Deep Field), waar daar volgens
'n berekende skatting ongeveer 10 000 sterrestelsels voorkom, op afstande
tot so ver as 13 000 miljoen ligjare kan gesien word by: HUDF
<http://apod.nasa.gov/apod/ap121014.html> . Die foto dek 'n area van die
hemelruim wat kleiner is as 1 mm² ('n ryskorrel) wat op 'n afstand van
armlengte gehou word. Die totale aantal sterrestelsels in die hemelruim -
tot so ver as die 13 000 miljoen ligjare is volgens 'n berekende skatting
1.3 x 1011. Syfers van sodanige omvang val ongelukkig buite die
begripsvermoë van gewone mense soos ek.

Die Melkweg is 'n spiraal-sterrestelsel en behoort aan die groep wat bekend
staan as die Plaaslike Groep ('Local Group') en wat ongeveer 30 tot 50
sterrestelsels insluit met Andromeda en die Melkweg en die ietwat kleiner
Triangulum wat die groep domineer. Sommige van die sterrestelsels in die
heelal staan bekend as klein dwerg sterrestelsels.

Ek het derhalwe 'n tabel opgestel van sg naaste spiraal-sterrestelsels en
enkeles daarvan op 'n spiraal-getallyn wat ek gepraktiseer het
gereflekteer. Alhoewel ek so half en half voorbereid op die uitkoms was,
het die werklikheid vir die eerste keer goed deurgedring.

Daar is nog duisende sterrestelsels wat nie in die tabel of die getallyn
weerspieël word nie, bloot omdat dit prakties onmoontlik is of omdat daar
nog nie betroubare data oor hulle bestaan nie - veral die wat verder as 240
miljoen ligjare geleë is. Die naaste spiraal sterrestelsel aan die Melkweg is
Andromeda wat ± 2,5 miljoen ligjare afgeleë is. (Op my getallyn raak die
Melkweg en Andromeda aan mekaar).
Die Melkweg se deursnee is ongeveer 100 000 ligjare en die sonnestelsel is
naastenby 30 000 ligjare van die middelpunt en 20 000 van die kant van die
Melkweg af geleë. As die beweerde kruisiging van Christus 2 000 jaar gelede
uitgesaai sou kon wees, sou die berig teen die spoed van lig tans nog maar
1/10 de van die afstand na die kant van die Melkweg afgelê het en slegs
0.16% van die totale area van die Melkweg, sou dit al oor hulle radio's kon
hoor.
In die tabel dui ek die skakels vir elkeen van die spirale aan wat foto's en
ander interessante besonderhede bevat. Dié wat belangstel kan gerus die
skakels aktiveer, veral dié teenoor die gemerkte nommers.

Groete en lekker sterre kyk op die internet.
Panda

1 Milky Way <https://en.wikipedia.org/wiki/Milky_Way> 0
68 M91 <https://en.wikipedia.org/wiki/Messier_91> 63 82
NGC 1090 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_1090> 124
2 Andromeda <https://en.wikipedia.org/wiki/Andromeda_Galaxy> 2.54
69 NGC 5005 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_5005> 65
83 ESO 510-G13 <https://en.wikipedia.org/wiki/ESO_510-G13> 150

3 Triangulum <https://en.wikipedia.org/wiki/Triangulum_Galaxy> 3.07
70 NGC 3982 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_3982> 68.1
84 NGC 5091 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_5091> 150
4 NGC 3109 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_3109> 4.3
71 NGC 1300
<https://en.wikipedia.org/wiki/File:Hubble2005-01-barred-spiral-galaxy-NGC13
00.jpg> 70 85 NGC 6745
<https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_6745> 206
5 NGC 300 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_300> 6.07
72 NGC 7742 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_7742> 72.4
86 NGC 1 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_1> 211
6 NGC 2403 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_2403> 8
73 NGC 1087 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_1087> 80
87 IC 4970 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_6872_and_IC_4970> 212

7 Maffei 2 <https://en.wikipedia.org/wiki/Maffei_2> 9.8
74 IC 2163 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_2207_and_IC_2163> 81
88 NGC 47 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_47> 236
8 IC 342 <https://en.wikipedia.org/wiki/IC_342> 10 75
NGC 4027 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_4027> 83 89
NGC 7752 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_7752> 272
9 NGC 247 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_247> 10.7
76 M109 <https://en.wikipedia.org/wiki/Messier_109> 83.5
90 NGC 5257 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_5257> 300
10 NGC 253, <https://en.wikipedia.org/wiki/Sculptor_Galaxy> 11.1
77 NGC 5078 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_5078> 94
91 NGC 7318 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_7318> 300
11 NGC 1512 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_1512> 11.4
78 NGC 514 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_514> 95.5
92 NGC 2 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_2> 316
12 NGC 2976 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_2976> 11.6
79 NGC 3370 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_3370> 98
93 NGC 4911 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_4911> 320
13 NGC 4945 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_4945> 11.6
80 NGC 7479 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_7479> 105
94 Comet Galaxy <https://en.wikipedia.org/wiki/Comet_Galaxy> 3200

14 Pinwheel <https://en.wikipedia.org/wiki/Pinwheel_Galaxy> 14.1
81 NGC 3314 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_3314> 117
95 OHDFS 27 <https://en.wikipedia.org/wiki/ISOHDFS_27> 6000
15 Black Eye <https://en.wikipedia.org/wiki/Black_Eye_Galaxy> 22

16 NGC 2683 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_2683> 22.5

21 NGC 3521 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_3521> 23

Afstand in miljoen ligjare van die

22 NGC 891 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_891> 23

23 NGC 3486 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_3486> 23.7

24 NGC 1637 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_1637> 24

25 M95 <https://en.wikipedia.org/wiki/File:Messier95_spitzer.jpg> 24

26 NGC 2903 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_2903> 25

27 NGC 4631 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_4631> 26.2

28 M74 <https://en.wikipedia.org/wiki/Messier_74> 30

29 Sombrero <https://en.wikipedia.org/wiki/Sombrero_Galaxy> 30

30 M96 <https://en.wikipedia.org/wiki/Messier_96> 31

31 NGC 6744 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_6744> 31

32 M65 <https://en.wikipedia.org/wiki/Messier_65> 35

33 NGC 3628 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_3628> 35

34 M66 <https://en.wikipedia.org/wiki/Messier_66> 36

35 Sunflower <https://en.wikipedia.org/wiki/Sunflower_Galaxy> 37

36 NGC 2997 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_2997> 39.8

37 NGC 3184 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_3184> 39.8

38 NGC 4314 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_4314> 40

39 NGC 4725 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_4725> 40

40 NGC 7331 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_7331> 40

41 NGC 2541 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_2541> 41

42 NGC 3310 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_3310> 42

43 NGC 4565 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_4565> 42.7

44 M98 <https://en.wikipedia.org/wiki/Messier_98> 44

45 NGC 1097 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_1097> 45

46 NGC 2841 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_2841> 46

47 NGC 4725 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_4725> 46

48 M88 <https://en.wikipedia.org/wiki/Messier_88> 47

49 M77 <https://en.wikipedia.org/wiki/Messier_77> 47

50 NGC 1532 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_1532> 50

51 NGC 2442 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_2442> 50

52 NGC 3079 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_3079> 50

53 NGC 7217 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_7217> 50

54 NGC 3877 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_3877> 50.5

55 NGC 1055 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_1055> 52

56 M61 <https://en.wikipedia.org/wiki/Messier_61> 52.5

57 NGC 4216 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_4216> 55

58 M100 <https://en.wikipedia.org/wiki/Messier_100> 55

59 M99 <https://en.wikipedia.org/wiki/Messier_99> 56

60 NGC 1365 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_1365> 56.2

61 M90 <https://en.wikipedia.org/wiki/Messier_90> 58.7

62 NGC 4013 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_4013> 60.6

63 NGC 1232 <https://en.wikipedia.org/wiki/NGC_1232> 61

66 M58 <https://en.wikipedia.org/wiki/Messier_58> 62

The post Die Melkweg en sy familie spiraal-sterrestelsels appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>