Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2011)

Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening. Februarie/Maart 2011, Nasionale Seniorsertifikaat Wiskunde, Vraestel 1 (slegs in Engels...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2012)

Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening. Februarie/Maart 2012, Nasionale Seniorsertifikaat Wiskunde, Vraestel 1  Wiskunde, Vraestel 1,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2013)

Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening. Februarie/Maart 2013, Nasionale Seniorsertifikaat Wiskunde, Vraestel 1  Wiskunde, Vraestel 1,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2014)

Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening. Februarie/Maart 2014, Nasionale Seniorsertifikaat Wiskunde, Vraestel 1  Wiskunde, Vraestel 1,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekwurms looi bankier se spaarplanne

Een van Standard Bank se boontjietellers het skrywers en uitgewers die harnas ingejaag. ’n Voorstel dat boekliefhebbers biblioteek toe gaan of vriende se boeke leen as hulle geld wil bespaar het ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2015)

Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening. Februarie/Maart 2015, Nasionale Seniorsertifikaat Wiskunde, Vraestel 1 Wiskunde, Vraestel 1,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rubriek: Wiskunde-eksamenhulp (intermediêre fase) vir ouers

Hoe help ek my kind in die intermediêre fase om vir die wiskunde-eksamen voor te berei? Stap een: Oefen! Laai hier 'n wiskunde-vraestel en -memorandum vir Graad 5-leerders af.  Stap twee: Lees die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskundevraestel en memorandum (November, intermediêre fase)

Hoe help ek my kind in die intermediêre fase om vir die wiskunde-eksamen voor te berei? Stap een: Oefen! Laai hier 'n wiskunde-vraestel en -memorandum vir Graad 5-leerders af.  Stap twee: Lees Marise...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Plasenta deur Peet Venter naelbytlekker

Titel: Plasenta Skrywer: Peet Venter Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN: 9780799375053 Loer binne ... Plasenta is die vierde en laaste boek in Peet Venter se Krige-reeks. Vir Thys Krige het alles begin die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Boekeliefde-kompetisie

LitNet voel dis belangrik om nuwe boeke te koop. Hoekom stem jy saam? Skryf vir ons 'n slagspreuk (minder as 30 woorde). Soos: Koop 'n boek, verloor jou hart. Bespaar op boeke, verloor jou siel. Stuur...

View Article

Wat is natuurlike en onnatuurlike seks volgens godsdiens?

Met die homoseksuele debat word gereeld na die natuur en veral na die diereryk verwys wanneer homoseksuele dade onder die mensdom as onnatuurlik beskryf word. Die wanvoorstelling wat weergee word is...

View Article

Net vir geregtigheid

Weens die redelose aard van dogma is dit nie meer regtens afdwingbaar nie.   CM The post Net vir geregtigheid appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Die silwer stoel deur CS Lewis

Titel: Die silwer stoel Skrywer: CS Lewis Illustreerder: Pauline Baynes Vertaler: Kobus Geldenhuys Uitgewer: Protea Boekhuis, 2015 Genre: Jeug/Klassiek ISBN: 9781485302216 CS Lewis se kronieke van...

View Article


Vrydagaand se kroeg

Joe se oë gaan oor die besige kroeg. Hy is Joe gedoop en het bitter arm grootgeword. Hy verlaat skool vroeg en doen klein werkies by klein plekkies. Dit gee hom geen werksbevrediging nie. Wanneer Lena...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

'n Babalela vir Kersfees

Die meeste Suid-Afrikaanse kinders het nog nooit ’n eie boek besit nie. Dit kan nou verander. Die Vriende van Afrikaans wil graag aan soveel kinders moontlik ’n kopie van Babalela gee vir Kersfees....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oproep vir referate: kongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging 2016

Laai die oproep vir referate vir die hoofkongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging 2016 hier af.     The post Oproep vir referate: kongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging 2016 appeared...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jeugresensie: Die laaste geveg deur CS Lewis

Titel: Die laaste geveg Skrywer: CS Lewis Illustreerder: Pauline Baynes Uitgewer: Protea Boekhuis, 2015 Genre: Jeug/Klassiek ISBN: 9781485302209 • Resensie deur Nina Swart (gr 8; 14 jaar oud) Die jaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gerald Clark: "My wortels sal altyd ’n blou ondertoon hê"

Die gewilde blues-man Gerald Clark het onlangs sy eerste nuwe album in ’n lang tyd, Afroboer & the Golden Goose, vrygestel. Hy beantwoord ’n paar vrae oor die musiek en die lewe. Goeiedag, Gerald....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Oor “bomme” en 'n armsalige goudvissie

  Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Stories deur Julia Donaldson leer kinders om te lag

Genoeg kan dit nie beklemtoon word dat ’n boek vir ’n kind ’n toekomsbelegging is nie – ’n kind wat lees het in elk opsig ’n voorsprong. ’n Kind is nie te klein om ’n boek in die hand te hou nie....

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>