Die nasionale finaal van die ATKV-Spelathon vir Afrikaans as Huistaal het op 24 Oktober by die Leeuwenhof Akademie in Bedfordview plaasgevind.
Geluk aan die wenners:
Gr. 9 Huistaal
1ste: Miché Nel – Hoërskool Sentraal – Vrystaat
2de: Gina-Mari Steyn – Hoërskool Gimnasium Paarl – Wes-Kaap
3de: Andri Longland – Hoërskool Martin Oosthuizen
Gr. 10 Huistaal
1ste: Madenique van Wyk – Hoërskool Prieska – Noord-Kaap
2de: Kyla Gerber – Hoërskool Sentraal – Vrystaat
3de: Petra Laubscher – Hoërskool Duineveld – Noord-Kaap
The post ATKV-Spelathonfinaal: Afrikaans as Huistaal appeared first on LitNet.