Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21138 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Grave Murder deur Jana van der Merwe

Grave Murder Jana van der Merwe Zebra Press ISBN: 9781770227767 In 2011 is die stil en vreedsame gemeenskap van Welkom in die Vrystaat tot in sy fondasies geruk deur wat kenners beskryf as een van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suid-Afrikaanse skrywers prominent by Frankfurt-boekeskou 2015

Marga Stoffer, Simone Hough, Catrina Wessels en Annie Olivier by NB-Uitgewers se stalletjie   NB-Uitgewers se stalletjie by die Frankfurt-boekeskou (13–18 Oktober 2015) het die oog gevang van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

"There is it": an interview with Suzelle (DIY)

Title: Suzelle DIY - The Book Author: Julia Anastasopoulos Publisher: NB Publishers ISBN: 9780798170093 Suzelle did it herself! There is a Suzelle DIY book for sale now and Suzelle chats to Naomi Meyer...

View Article

Antwoord op Angus se kommentaar onderaan my brief van 6 deser

Beste Angus Daardie groot woorde wat jy so rondgooi laat my dink jy verwar linguistiek met grammatika. Om ’n taal te kan praat moet jy die woordeskat hê en jy moet die grammatika ken, anders kan jy hom...

View Article

Spoggerige kundigheid

  Daar word baie bestee aan die bestudering van onsin, maar dit is waar die geld en die glorie is.   CM The post Spoggerige kundigheid appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou olifant

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online. The post LitNet: Jou olifant appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Abraham Phillips (1945–)

Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Abraham Phillips:  Oor die toenemende verengelsing in die land: “Toe ek ’n kind was, het ek my dikwels afgevra waarom is Suid-Afrika die enigste land op aarde wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Solidarity Protest London

The post Solidarity Protest London appeared first on LitNet.

View Article


’n Verklaring deur PEN Afrikaans rakende #Feesmustfall | A statement by PEN...

English version ’n Verklaring deur PEN Afrikaans rakende #Feesmustfall Daar is ongetwyfeld vrae te vra oor die koste van opvoeding, maar ons is ewe bewus daarvan dat iemand langs die pad moet betaal....

View Article


Doringbos

Barbaarse heersers het in kloosters en paleise die gepeupel met moordtuie in onsin verstrengel, en nou is ’n kruipende arrogante menigte steeds oortuig dat hulle nadoods beter sal vaar. CM The post...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skrywer van die week: Abraham Phillips

  Abraham Phillips (1945–) Erika Terblanche ATKV-Skrywersalbum  Die hart van ’n ma deur Abraham Phillips Riette Rust Resensie Die Evangelis van Kaggelsberg bevestig Abraham Phillips se onmisbare plek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geestelike geletterdheid en die sekspolisie

Louis van der Riet skryf oor hoe hy die Bybel ten opsigte van gaywees verstaan. Ek sukkel om die woord “gay” oor my lippe te kry sonder emosie. Dit is ewe moeilik om die woord “God” oor my lippe te kry...

View Article

Full Moon Picnic at the Taalmonument

Do you believe in the man in the moon or that the moon is made of cheese? Come and take a closer look at the full moon from the Afrikaanse Taalmonument on Paarlberg, at the first Full-moon Picnic of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kunsonderhoud: Cobus van Bosch oor Geheue

Cobus van Bosch gesels met Naomi Meyer oor Geheue, sy solo-uitstalling by die Anglo-Boereoorlog-museum in Bloemfontein. Gewonde soldate (Olie op doek, 38 cm x 76 cm, 2015) Hallo Cobus, het jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

#feesmustfall: Betogersgids 101

Izak de Vries (foto: Naomi Bruwer) Twee kondome ’n Pakkie tampons ’n Goeie syserp, as jy ’n vrou is; ’n goeie das, as jy ’n man is ’n Netjiese hemp met ’n kraag ’n Hoed Twee liter water ’n Pak biltong...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

#feesmustfall kan bydra tot ’n beter Suid-Afrika

Daar is ’n verbasende konsensus dat die #feesmustfall-veldtog wat soos ’n veldbrand onder universiteite versprei het, eintlik alle Suid-Afrikaners raak. Indien dit reg bestuur word, behoort die land...

View Article

Die Stones van Suid-Afrika het die naweek in Tulbach gespeel

Die Stones van Suid-Afrika het die naweek in Tulbach gespeel die son sak steeds in Durbanville ons kon dans en lyfgooi en Willem was ook daar Agent Orange het eenkeer die keyboard 'n karate chop gegee....

View Article


Navorsers en fasiliteerders vir kort projek oor moedertaalonderrig gesoek

Twee Afrikaanssprekende navorsers en twee fasiliteerders word vir ’n korttermyn-navorsingsprojek oor Afrikaans as onderrigtaal op skoolvlak gesoek. Dit is ’n loodsprojek en die moontlikheid van...

View Article

Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar

Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se  Prestasie-prys wat nou verhoog is van R50 000 tot R75 000. Dit is ‘n prys vir prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fees Must Fall | Klasgelde Moet Daal

This seminar is an ongoing seminar on education, transformation, language and the constitution, and contributions (in any language) are most welcome.   Fees Must Fall #feesmustfall kan bydra tot ’n...

View Article
Browsing all 21138 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>