Krieket in Pretoria-Oos
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...
View ArticleA moth, quivering
Desperately He distorted his vision And read between edges His eyes began to bleed A moth was pulsating In his periphery Defiantly He dismantled himself With crafted crimson characters But he could...
View ArticleSlawe en die ontwikkeling van Afrikaans
Hierdie bydrae het deel gevorm van die Boekwurm-leeskring in Stellenbosch se onlangse daglange gesprek oor slawe en die Suid-Afrikaanse letterkunde. Het Caabse Vlek, F Riedel, 1779. (Bron:...
View ArticleSA op die praatbank: Godsdiens op die rusbank
In 2010 het LitNet die volgende vraag aan LitNet Akademies-geledere gestel: As Suid-Afrika op sy/haar rug op die praatbank sou lê en sy/haar vreugdes en/of pyne sou uitspreek, wat sou jy aanhoor? Dalk...
View ArticleSA op die praatbank: My land se mond praat pront
In 2010 het LitNet die volgende vraag aan LitNet Akademies-geledere gestel: As Suid-Afrika op sy/haar rug op die praatbank sou lê en sy/haar vreugdes en/of pyne sou uitspreek, wat sou jy aanhoor? Dalk...
View ArticleSA op die praatbank: Sonder luister – die geesteswetenskappe in Suid-Afrika
In 2010 het LitNet die volgende vraag aan LitNet Akademies-geledere gestel: As Suid-Afrika op sy/haar rug op die praatbank sou lê en sy/haar vreugdes en/of pyne sou uitspreek, wat sou jy aanhoor? Dalk...
View ArticleUitslae: ATKV-Tienertoneelfinaal 2015
Die ATKV-Tienertoneelfinaal 2015 het van 6 tot 10 Oktober plaasgevind. Hier volg die uitslae. Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch is die nasionale wenner van die 51ste...
View ArticleDaar is 'n olifant in die kerk
Ná die NG Kerk se onlangse sinodale besluit, skryf Jean Oosthuizen oor netelige kwessies in die kerk. Daar was ʼn olifant in die vertrek tydens die NG Kerk se afgelope algemene sinode toe hulle ja gesê...
View ArticleTaalgenoot, luistergenoot
Donnay Torr, kookwaterredakteur van die ATKV se Taalgenoot, gesels met Naomi Meyer. Donnay, geluk aan jou as Taalgenoot se redakteur met die onlangse pryse. Vertel asseblief watter toekennings julle...
View ArticleSinode se gay-besluit: keuse vir verantwoordelike gebruik van die Bybel
André Bartlett skryf oor hoe hy die Bybel ten opsigte van gaywees verstaan. By die pas afgelope algemene sinode van die NG Kerk het dié kerk met sy besluite oor die status van vaste...
View ArticleEna Jansen oor Elisabeth Eybers, die literêre dubbelburger
By geleentheid van die 100ste verjaardag van Elisabeth Eybers en die oorplasing van Eybers-boeke en persoonlike besittings van Amsterdam na Bloemfontein Toespraak by NALN in Bloemfontein 13 Oktober...
View ArticleOom Paul se stap
As leerlinge van die Hoërskool Adelaide het ek en my neef Tollie ons vanmelewe se dae as juniors deeglik teenoor seniors laat geld deur noulettend kennis van hulle swak- of kwesbaarhede soos byname en...
View ArticleBegripstoets
As geleerdes na jare se studie nie woorde gelees kan kry nie, kan hulle hul wend tot feite, of vir ewig twis en die toorn behou. CM The post Begripstoets appeared first on LitNet.
View ArticleVolmaanpiekniek by die Taalmonument
Glo jy aan die man in die maan of dat die maan van kaas gemaak is? Kom beskou die volmaan van nader vanaf die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg – by die eerste Volmaanpiekniek van die seisoen op...
View ArticleUit 'n klaskamer op die Kaapse Vlakte 6 | Diary of a teacher 6
Wat is hierdie rubriek? Lees Ms January se brief[1] onderaan ter wille van agtergrond. Ek moet uit my klaskamer trek om plek te maak vir ‘n nuwe onderwyser. Die klaskamer wat ek kry, val uitmekaar....
View ArticleNelle Dreyer: 'n Ster verskiet
Nelle Dreyer, 1950–2015 “Cut!” Ashley Lazarus pluk die pet van sy kop af. Hy waai daarmee oor sy gesig. Dis warm en bedompig in die swartgeverfde ateljee. Die kameraman kom orent en gluur na ons. Nelle...
View ArticleOnderhoud met Walkie Talkie oor "United for Bafana (with LT)"
"Infamous (read un-famous) ZA spoken word groep Walkie Talkie het vandag 'n nuwe snit vrygestel, in samewerking met Pretoriaanse electro musikant LT, wat hier gratis aflaaibaar is:...
View ArticleRiglyne vir maatskaplike werkers wat peuters forensies assesseer
Riglyne vir maatskaplike werkers wat peuters forensies assesseer Minette Jacobs, maatskaplike werker, Bloemfontein en Carel van Wyk, Departement Maatskaplike Werk, Universiteit van die Vrystaat....
View ArticleGuidelines for social workers who forensically assess toddlers
Abstract Unfortunately it is a fact that the sexual abuse of children is not abating, and that the younger the child, the higher the risk of sexual abuse. Also, the younger the child, the more...
View ArticleBook review: The Fetch by Finuala Dowling
The Fetch Finuala Dowling Kwela, Cape Town ISBN: 9780795707179 “Transformation” is a word that at present is being tossed about in the political and social air, kept afloat by accusations and...
View Article