Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21146

’n Verklaring deur PEN Afrikaans rakende #Feesmustfall | A statement by PEN Afrikaans regarding #Feesmustfall

$
0
0

English version

’n Verklaring deur PEN Afrikaans rakende #Feesmustfall

  1. Daar is ongetwyfeld vrae te vra oor die koste van opvoeding, maar ons is ewe bewus daarvan dat iemand langs die pad moet betaal.
    1. Om bloot gelde te skrap of lukraak aan te pas, al dan nie, sal nie op lang termyn ons tersiêre instellings baat nie.
    2. Om hierdie rede sou ons alle rolspelers vra om aktief deel te neem aan ’n beraad oor die komende vakansie om opsies te oorweeg. Dit sluit die werkers by universiteite in, wat vra vir ’n beter pakket, maar die studente steun in ’n protes om gelde laag te hou.
    3. Hierdie beraad moet werklik na alle aspekte van die akademie kyk en dit moet aan alle rolspelers die geleentheid gee om te praat.
  1. PEN Afrikaans doen dus ’n beroep op die regering en die hoofde van groot instansies om so ’n oop gesprek te begin, moontlik met satellietgesprekke by alle universiteite sodat almal gehoor kan word.
  1. PEN Afrikaans steun die reg op protes as ’n reg op vryheid van spraak, maar ons is ongemaklik daarmee dat protesteerders nie ander se reg om klas te loop in ag neem nie, want so word laasgenoemde se vryheid van keuse ondermyn.
  1. PEN Afrikaans keur nie geweld en vandalisme goed nie.
  1. PEN Afrikaans doen ’n beroep op die polisie om met omsigtigheid op te tree.

 

A statement by PEN Afrikaans regarding #Feesmustfall

  1. There certainly are questions about the cost of education, but we are equally aware that someone has to pay for education along the way.
    1. Merely scrapping fees or randomly putting a cap on them, or not, will not benefit our tertiary institutions in the long run.
    2. For this reason we would ask all stakeholders to participate actively in a conference during the upcoming vacation to consider options. This conference should include all stakeholders, also the workers at universities, who are calling for better packages yet are supporting the protest to keep fees low.
    3. This summit should therefore look at all aspects of the academic system and it should give the opportunity to all stakeholders to be heard.
  1. PEN Afrikaans therefore calls on the government and the heads of major institutions to start such a discussion, possibly with satellite conferences at all universities so that everyone can be heard.
  1. PEN Afrikaans supports the right to protest, as freedom of speech is a constitutional right, but we are uncomfortable with protestors who do not take into account others’ rights to attend classes, thereby undermining the freedom of choice of the latter.
  1. PEN Afrikaans disapproves of violence and vandalism.
  1. PEN Afrikaans calls on the police to act with caution.

The post ’n Verklaring deur PEN Afrikaans rakende #Feesmustfall | A statement by PEN Afrikaans regarding #Feesmustfall appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21146

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>