Ek gaan skryf sonder ophou ...
Foto: Canva.com Ek gaan skryf sonder ophou ... Die grootste oorlog waarteen ek baklei is die een binne my soms voel dit of ek moed wil verloor wanneer woorde en sinne my hart deurboor. Die woorde hou...
View ArticleWag gou
Foto: Canva.com Wag gou Djy sê ek hou my sturvy en alles wat ekkie issie djy sê ek vegiet ek komytie damyt en djy vetel vi’ ammil van hoe honge ek plek-plek gely het, but djy sien djy’t nooit...
View ArticleKaramel
Foto: Unsplash.com Karamel Soet is sy soene, nes die kleur van sy vel. Karamel. Sag is sy aanraking soos ’n fudge wat teen my verhemelte wegsmelt. Tien sekondes later en ek proe dit steeds. Tien...
View ArticleDie Andrew Murray Prysfonds: ’n gesprek tussen Bettina Wyngaard en Frits Gaum
Frits Gaum (foto: wikipedia); Bettina Wyngaard (foto: Naomi Bruwer) Die Andrew Murray Prysfonds (AMPF) het onlangs op luisterryke wyse Christelike literatuur wat oor die afgelope twee jaar gepubliseer...
View ArticleKrismistyd op Graaffernet
Dit was daai tyd van die jaar wat mens sommer die excitement kon voel in die winkelstrate van Graaffernet, even as jy smoors vroeg vakansiewerk toe geloop het. Gertjie Delport was toeka se tyd manager...
View ArticlePress release: New dates announced for Cape Town City Ballet's A Christmas...
https://capetowncityballet.org.za/ New dates have been announced for Cape Town City Ballet's production of Veronica Paeper's A Christmas Carol – the story of Scrooge. The production will run for a...
View ArticleElders gesien: “Waar is weg, Mamma?”
Estelle Kruger se Facebook-skryfsels: Dagboek van ’n gemaskerde molshoop-masurka-danser Dit het alles begin toe daar op Zuma-dag onrus in KZN en Gauteng uitgebreek het. Natuurlik het dit die res van...
View ArticleThe African Library: Aya Dane by Mhani Alaoui
Mhani Alaoui: Aya Dane (2019) ........ This highly sophisticated novel conveys – partly because of its unusually small cast of characters, and partly because so much of the text traces the combination...
View ArticleVir die voëls – tydens die feesseisoen
Foto’s van hoendergereg en voëltjiebad: Karen Hart Vergeet van Boney M en “Little drummer boy”. Of al die ander blinkgepoetste Krismisliedjies wat al van Oktober af in die winkels speel. Nie een van...
View ArticleAfrikaans: ’n Tydlyn vir skole
Menán van Heerden is deur Hoërskool Stellenbosch gevra om ’n geskiedkundige tydlyn oor Afrikaans (© LitNet) saam te stel. Afrikaans-onderwyser Sandra Norval het ’n muurkunsprojek vir haar klaskamer oor...
View ArticleThe power of the dog: ’n filmresensie
The power of the dog Met Benedict Cumberbatch en Kodi Smit-McPhee Regisseur: Jane Campion Die Western is die afgelope paar jaar afgeskeep in die Amerikaanse rolprentbedryf. Tevore, veral toe die...
View ArticlePasverskyn: Rekonstruksie deur Karel Schoeman
Titel: Rekonstruksie, die naoorlogsjare in Suid-Afrika, 1902-1905 Skrywer: Karel Schoeman ISBN: 9781485311966 Uitgewer: Protea Boekhuis Die tweede deel van die reeks Imperiale Somer beskryf die einde...
View ArticleKuberklas Kreatief: Sonsondergang
Foto: https://pixabay.com/photos/ocean-sea-waves-dawn-dusk-1867285/ Terry Terblanche is sestien jaar oud. Die sonsondergang Het my gevang Met haar oranje-pers kloue Beskerm die uitsig my van die koue...
View ArticleAn interview with Greig Cameron, writer and director of Seal Team
Cape Town’s animation studio Triggerfish’s third animated feature, Seal Team, will be on Netflix from 31 December 2021. Greig Cameron directed the movie. Greig, this looks like a romp. I cannot wait....
View ArticleNog stories teen my muur deur Matthys Strydom: ’n lesersindruk
Titel: Nog stories teen my muur Skrywer: Matthys Strydom ISBN: 978-0-620-93289 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Die skrywer Matthys Strydom,...
View ArticleElsa Winckler, iemand wat lief is vir die liefde
... Die agape-liefde sou ek sê kom eers later, lank na eros. Eros is die eerste vonk, die deel waaroor ek so graag skryf, en dis belangrik, ... Elsa, jy skryf baie en jy skryf met baie variasie, maar...
View Article25 trappe na benede, ’n onderhoud met Madelein Rust
Madelein Rust (2018) ... Die kanker wat ek het, is ook nie geneeslik nie en dit het onlangs van my heup en bekken na my rugwerwels versprei. Ek praat dus deesdae nie meer so baie van Osama nie – ek...
View ArticleHersien jou gedagtes oor Afrikaans, minister Nzimande
Danie van Wyk (foto: verskaf) “Die implementering van die taalbeleidsraamwerk van Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, moet gestaak en hersien word,” sê Danie van Wyk, uitvoerende...
View ArticleReguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Doris Viljoen
Watter rol kan toekomsnavorsing speel om nuwe tegnologieë, byvoorbeeld internetgebruikersdata, kunsmatige-intelligensie-sisteme en genetiese manipulasie, uit te rol? Freek Robinson gesels met Doris...
View ArticleJanus op LitNet: terugblik en toekomsvisie
Prent van Janus, gewysig: https://en.wikipedia.org/wiki/Janus#/media/File:Janus1.JPG LitNet wens al sy lesers seisoengroete en gesondheid toe aan die einde van hierdie jaar. Soos die Janus-figuur, kyk...
View Article