Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20663 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Protea: Babilon deur Karel Schoeman

Die derde deel van die reeks Imperiale somer word aan Johannesburg in die onmiddellike nasleep van die Anglo-Boereoorlog gewy, waarby alle dele van die destydse gemeenskap aandag geniet, met inbegrip...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pasverskyn: In die tyd van die gif deur Dana Snyman

Titel: In die tyd van die gif, ’n jaar en ’n half in stories Skrywer: Dana Snyman ISBN: 9780624090885 Uitgewer: Tafelberg Min sou Dana Snyman weet, toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Media release: Afrikaans Language Board delivers open letter to President...

Aksie van die burgerlike samelewing: Saam die toekoms in met Afrikaans "Higher Education Language Policy undermines co-operation and sets languages ​​against each other" CAPE TOWN / PRETORIA ─ In an...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mediavrystelling: Afrikaanse Taalraad oorhandig ope brief aan Ramaphosa

Aksie van die burgerlike samelewing: Saam die toekoms in met Afrikaans "Hoër Onderwys-taalbeleid ondermyn samewerking en stel tale teen mekaar op" KAAPSTAD/PRETORIA ─ Die Afrikaanse Taalraad het in ’n...

View Article

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Mike Schüssler

Suid-Afrika het tans die hoogste werkloosheidsyfer in die wêreld. Hoe navigeer ons hierdie ongekarteerde waters? Die ekonoom Mike Schüssler skets ’n baie donker prentjie, maar hy sê ons mag nie moed...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die oorsprong van die (Hollands-)Afrikaanse joernalistiek, die tydsgewrig, en...

Die oorsprong van die (Hollands-)Afrikaanse joernalistiek, die tydsgewrig, en Abraham Faure as pionier Lizette Rabe, Departement Joernalistiek, Universiteit Stellenbosch LitNet Akademies Jaargang...

View Article

The origins of (Dutch) Afrikaans journalism, the period in which it...

Abstract This article investigates the origins of (Dutch) Afrikaans journalism, the period in which it originated, and Abraham Faure (1795–1875), as the first editor of a first Dutch publication at the...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Herman Binge, in memoriam

Foto: Bernard Voges   Kosie de Villiers skryf: RIV my dierbare vriend, Herman Binge. Ons lewens was op baie maniere in mekaar vervleg. Ons het vir die eerste keer ontmoet op Stellenbosch, toe ek in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Herman Binge ons mis jou

Gérard Rudolf skryf op Facebook: Herman Binge. Ag, hoe swaar is my hart op hierdie windverwaaide aand in die Kaap. Die maan amper vol. Kwart voor Kersfees. Die nuus dat Herman Binge nie meer met ons...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Ongekarteerde waters

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Ongekarteerde waters appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: ’n Wind wat jou laat stry met mense vir wie jy lief is

Jo Els skryf op Facebook: Die wind maak my weemoedig. Nie daai wind wat in PE of die Strand waai nie. Disse fancy wind vir stadsmense wat iets soek om oor te kla. Ek praat van ’n stofdroog,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2021: wenner aangekondig

’n Woord kan ’n tydsgees vasvang. LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2021 is antivakser, voorgestel deur Jessica Smith. Die wenwoord is bepaal deur redaksioneel te stem oor die woorde wat deur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woorde wat dinge en gebeurtenisse vasvang

Jaarliks in Desember maak woordeboeke, taalgenootskappe, webblaaie, noem maar op, een ná die ander hul “woord van die jaar” (WVDJ) bekend. Soms val die eer ’n nuutskepping te beurt; soms ’n ouer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Medisyne vir die siel

Bron: https://pixabay.com/photos/watercolor-painting-technique-255738/ Marochel Barnard is 18 jaar oud. Medisyne vir die siel ... Wat is dit? Ek kan jou verseker dit is nie antibiotika of hoesstroop...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Krismistyd as daar droogte is in ons liewe Karoo

Agtergrondfoto: gdakaska | Pixabay    Elders gesien op die Graaff-Reinet Facebook-groep Die koringblommetjjes en blou salie moes die tuin ’n seaside look gee, maar hulle het slap gehang saam met die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Wenners van nasionale skryfwedstryd van die Bloemfonteinse...

Foto: https://www.facebook.com/bloemsv/photos/ Corlietha Swart, voorsitter van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, deel onderstaande persverklaring met LitNet. Die uitslae van die Bloemfonteinse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Losprys in Parys, ’n lesersindruk met hulp aan taalonderwysers

Foto: TheDigitalArtist | Pixabay Titel: Losprys in Parys Skrywer: Nerine Ahlers ISBN 9780639604077 Uitgewer: LAPA Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

A Christmas present to all LitNet readers ...

Click on the picture to download the full text for free, compliments of Tannie Evita and Pieter-Dirk Uys Dear LitNet readers Here is my new book One Man Shows: the result of months of lockdown. It...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hulde aan Herman Binge

Herman Binge en Joanie Combrink by die troue van hul seun Laurie, met Elize le Roux (foto: Kerneels Breytenbach) ........ Die probleem met Herman Binge was nog altyd dat daar nie eintlik ander mense...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FW de Klerk het Afrikaners van die juk van die verlede bevry

Fotobron: Library Am Guisanplatz (de), Collection Rutishauser, CC BY-SA 4.0 ... FW de Klerk het op 2 Februarie 1990 ’n deur op ’n skrefie vir my en baie ander Afrikaners oopgemaak om saam met redelike...

View Article
Browsing all 20663 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>