’n Woord kan ’n tydsgees vasvang. LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2021 is antivakser, voorgestel deur Jessica Smith.
Die wenwoord is bepaal deur redaksioneel te stem oor die woorde wat deur ons lesers ingeskryf is. Sommige ander verbeeldingryke woorde het nie die paal gehaal nie, omdat die hoofoorweging was of die wenwoord oor 50 jaar die tydsgees van hierdie jaar sou weerspieël.
Kyk hier na die ander inskrywings vir woord van die jaar 2021.
Lees ook:
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020: wenner aangekondig
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019 – hier's ons wenner!
The post LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2021: wenner aangekondig appeared first on LitNet.