Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20670

Ek gaan skryf sonder ophou ...

$
0
0

Foto: Canva.com

Ek gaan skryf sonder ophou ...
Die grootste oorlog waarteen ek baklei
is die een binne my
soms voel dit of ek moed wil verloor
wanneer woorde en sinne my hart deurboor.

Die woorde hou my wakker in die nag
terwyl kommas en punte vir my lag
die leestekens wat hardop vir my skree
terwyl ek kop bo water probeer hou en die lewe trotseer.

Ek weet al die woorde en sinne gaan eendag sin maak
want God sien alles raak
ek gaan skryf sonder ophou
om al die kettings en boeie te breek wat my so styf vashou ...

The post Ek gaan skryf sonder ophou ... appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20670

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>