Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21784 articles
Browse latest View live

Die toekoms is nie meer dieselfde nie

Of volg hierdie skakel: https://www.youtube.com/watch?v=d3yLF0aXeQQ Freek Robinson gesels met die Pieter Geldenhuys, ’n elektroniese ingenieur, oor kunsmatige intelligensie. Die gesprek handel oor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Opinion: Gender-responsive pedagogy in early childhood education: Why it matters

... Rather than confusing children, gender-responsive pedagogy provides them with the language and tools to understand and navigate a diverse world, cultivating empathy, critical thinking and respect...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Die storie agter Koos Doep se “Herman”

Andries Bezuidenhout skryf op Facebook: Vir my is “Herman” een van Koos du Plessis se heel mooiste komposisies. Ek hou van die melodie, asook daai pragtige strofe: “Waar jy vanaand is, kan ons maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ek wens

Foto: Canva Ek wens (met dank en erkenning aan André Serfontein) ek wens al die ekonome joernaliste al die regsgeleerdes hooggeleerdes al die reklame- presidente die politici pedagoë en teoloë (en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Spoke

Foto: Canva Spoke op die buiterande van my sig hang skadu’s aan skimbeelde skynfatsoene flous my oog in hakkejag spoorloos verlore  bloot dowwe spasies in gapings en leë plekke ongesiene silhoeëtte...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waar hy nooit was

Foto: Canva Waar hy nooit was ’n vel verhongerd smekend na wye palms: hy streel sy gesig met ’n vergete wete ’n man vir ’n man sy vrou se stem laat sy oë oopspring: in ’n verwoestende werklikheid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Spoelsand

Foto: Canva Spoelsand soos golwe wat voor die kuslyn dein en bruisend oor die skulpiesand breek spoel liefde ook oor die hart; nie soos borrelbranders oor ’n strand se speelkant nie maar soos spoelsand...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Middernagblues

Foto: Canva Middernagblues Vandat ek ouer en gryser en niks wyser is, word ek weerloos ... en onmiskenbaar: wees. Stilweg steel die skemer dit wat ek ken – verruil sy flambojante baadjie vir fesblou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Celebrating 20 years: Stellenbosch International Chamber Music...

Violinist Andrey Baranov at the SICMF 2024 (photo: Tiffany Schultz Photography)  4 to 13 July at the US Konservatorium, Stellenbosch The Stellenbosch International Chamber Music Festival boasts the...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaans: ’n SWOT-ontleding

......... Die eenvoudigste aanduider van Afrikaans se lewenskragtigheid is hoeveel Afrikaanssprekers daar steeds is. Hulle vorm ook, straks naas Engels, die mees diverse groep in die land: Meer as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seen elsewhere: Ngũgĩ, the volunteer and the random goose

Helené Coetzee wrote on Facebook: Ngũgĩ wa Thiong’o passed away yesterday, and another great tree has fallen in Africa. He was a Kenyan author and academic, who was described as East Africa’s leading...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ons wag vir Godot: ’n onderhoud met die vertaler Naòmi Morgan

Boekomslag: Ons wag vir Godot deur Samuel Beckett, in Afrikaans vertaal deur Naòmi Morgan (foto: verskaf). Uitgewer: Naledi (2024) Naòmi Morgan is vanjaar met ‘n Fiësta-toekenning vereer – vir beste...

View Article

Vreemde tekste, vrees en f-bomme

Koos Kombuis is ’n groot aanhanger van Murakami se vreemde stories, maar hy ly skielik aan Murakami-moegheid. Alles is dan so eenselwig? Aan die ander kant van die munt is Koos begogel met Pieter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tom Dreyer (1972–)

Foto: Menán van Heerden Sêgoed van Tom Dreyer “Die lewe is wat jy daarvan maak. Die wêreld loop oor van ongewone, opwindende, humoristiese dinge. Toe ek nou oorstap kafee toe, sien ek ’n vrou met ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Veeltalige vakspesifieke termlys: Suid-Afrikaanse rugbyspelers se taktiek...

’n Veeltalige vakspesifieke termlys: Suid-Afrikaanse rugbyspelers se taktiek om taaluitdagings in Frankryk te pypkan en plettervat Trudalise Kirsten, Onderrig- en Leersentrum, Universiteit van die...

View Article


A multilingual, subject-specific term list: A game plan for South African...

Abstract Due to an increase in the migration of rugby players, there is a rising number of languages and cultures that co-exist in international rugby teams. Effective communication among these...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Witwarm gesprekke, heerlike Karoo-kos en knetterende vure vir die Etienne van...

Om van 25 tot 27 Julie 2025, in die middel van die winter, ’n klomp mense oor boeke te laat gesels in die Karoo, kan net lekker wees. Darryl David, die baasbrein van boekefeeste in Suid-Afrika, vra...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Bekroonde skrywer Danie Marais lei slypskool vir...

Gun jou woorde poëtiese vlerke by Taalmonument Bekroonde skrywer lei slypskool vir stokperdjie-digters Vir diegene wat dalk soms ’n bietjie dig voel as hulle pen op papier of vinger op sleutelbord...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Knetterende vure

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to read this newsletter online.The post LitNet: Knetterende vure first appeared on LitNet.The post LitNet: Knetterende vure appeared first...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kortpad-praatjies: Afrikaans vir beginners / Shortcut chats: An interactive...

Kortpad-Afrikaans / Shortcut Afrikaans en Kortpad-praatjies 1 / Shortcut chats 1: nuttige hulpmiddels vir die aanleer van Afrikaans  Rina Loader, Tobie van Dyk en Charlene Human. 2024....

View Article
Browsing all 21784 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>