COVID-19: ’n Basiese inkomstetoelaag vir armes is juis nou nodig
Fotobron: Unsplash Dit is een van die grootste ironieë dat die regering tydens ’n vernietigende pandemie soos COVID-19 juis nou besluit het dat ’n basiese inkomste toelaag (BIG) vir miljoene honger arm...
View ArticlePotketelbrandewyn
Foto: avontuurestate.co.za Brandewyn wat deur middel van die potketel-metode geproduseer word is in Suid-Afrika tot nuwe hoogtes gevoer, veral wat die kwaliteit van die plaaslike produkte betref. Die...
View Article"Keer die grendelstaat om in die vryheid om iets te beleef"
Hierdie artikel deur die filosoof Bernard Stiegler het oorspronklik op 19 April 2020 in die Franse dagblad Le Monde verskyn. Uit die Frans vertaal deur Johann Rossouw. In hierdie artikel kyk Stiegler...
View ArticleLAW FOR ALL’s Top 10: "When justice meant the world had to stop, so Ayanda...
LAW FOR ALL recently hosted a writing competition called "Write the future, right the wrongs". The three winning entries are published on LAW FOR ALL’s website. LAW FOR ALL granted LitNet permission to...
View ArticlePasverskyn: Slagoffer deur François Smuts
Titel: Slagoffer Outeur: François Smuts Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795802201 Dawid Neethling is ’n suksesvolle psigiater op Stellenbosch met ’n deeltydse pos by die universiteit, ’n knalgeel...
View ArticleGraad 8: Wiskunde – voorbereiding vir September-eksamen
Foto: Unsplash Is jy in graad 8? Wil jy wiskunde voorberei vir die September-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af. Vraestel Memorandum...
View ArticleInvitation: Dov Fedler talks about Starlight memories – misadventures in...
The post Invitation: Dov Fedler talks about <em>Starlight memories – misadventures in moviemaking</em> appeared first on LitNet.
View ArticleNP Van Wyk Louw (oorlede 18 Junie 1970); COVID-19: ’n Kuier met NP agter slot...
"Ek skuif die kantgordyn effens weg en loer na die stil straat onder my woonstelvenster. ’n Beweging trek my aandag. Daar by die munisipale asblik. ’n Boemelaar. Nog een van die “weerloses”. Die donker...
View ArticleCharismatiese Christene en netwerk-bemarking
Foto: Canva.com In my latere jare op universiteit het ek al genoeg vakke gedop en nie meer agtuur in die oggendklas te hê nie. (Dit is seker die definisie van ’n silwer randjie.) Ek het nog in die...
View ArticlekykNET: Die vroue neem (amper) oor op Toks & Tjops
Dis Vrouemaand en op die gewilde rugbyprogram Toks & Tjops gaan vroue ’n groot deel van die program uitmaak. Janina Oberholzer, die aanbieder en een van die vervaardigers van die program, vertel...
View ArticleMossie en Merv en die verlokking van die langpad
“It was a source of both terror and comfort to me then that I often seemed invisible – incompletely and minimally existent, in fact. It seemed to me that I made no impact on the world, and that in...
View ArticlePersvrystelling: Wêreldgebeurtenis in Afrikaanse filosofie
Akademia Uitgewery het reeds die onlangse publikasie van haar eerste oorspronklike werk opgevolg met die uitgee van ’n monumentale boek oor die Middeleeuse filosofie. Die verskyning van Middeleeuse...
View ArticlePersvrystelling: kykNET Silwerskermfees – nuwe formaat vir 2020
Die kykNET Silwerskermfees, ’n hoogtepunt op die jaarlikse vermaakkalender, gaan vanjaar ’n nuwe baadjie aantrek en in ’n ander formaat aanlyn aangebied word met ’n fokus op produksie, die...
View ArticleCharismatiese Christene en netwerk-bemarking
Foto: Canva.com In my latere jare op universiteit het ek al genoeg vakke gedop en nie meer agtuur in die oggendklas te hê nie. (Dit is seker die definisie van ’n silwer randjie.) Ek het nog in die...
View ArticleEergister se Nuwejaarsdag, 1955
Foto: Canva.com Tussen die beet en geelwortels sit ek by die kafeetafeltjie met ’n koeldrank. Dis Nuwejaarsdag. Erna-hulle het gaan piekniek hou en swem by die meer. Hermina-hulle het gaan tennis...
View ArticleBallade vir Joost se boetie
Foto: Canva.com Met erkenning aan ID du Plessis: Rietfontein tydens ’n kerkdiens van Querencia* Bedieninge-gemeente, waar die mense staan en sing en dertig gemeentelede aan die Here hulde bring het op...
View ArticleGeblus
Foto: Canva.com Geblus omdat my môre soek is sal voëls nie weer vir my klink soos in my laaste goeie uur wat gelowig gegroet het nie wyl harsings en werwels die volgende sonopkoms pragmaties sou...
View ArticleBible story
Fotobron: Canva Bible story I am the watcher in the citadel, my eyes sweeping over the wasteland, where abound: hills with sparse grass and boulders, shacks and shanties, beggars and stray dogs and...
View ArticleWat’s in ’n naam?
Fotobron: Unsplash Alles. Jou naam vertel van jou geslagsregister, weerspieël jou ouers se drome en aspirasies en verklap iets van die zeitgeist waarin jy gebore is. Het jy ’n Bybelse, ’n historiese of...
View ArticleLitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool
Aangebied deur LitNet en die Jakes Gerwel Stigting Ter uitbreiding van LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se strewe om nuwe skryfwerk aan te moedig, bied hierdie twee instansies van 12 Oktober tot 1...
View Article