Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21793 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Commemorating Women’s Day 2020: Hoe kan ôs tien period poverty baklei virrie...

Tasneem Daniels ………. “Athraa en Ayesha het al twie proclaim dat ‘our womanhood often costs us our careers, education, safety and far too often even our lives’. Hulle gloe dat equality kannie bereik wôd...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Monty Hall en intuïsie

Fotobron: Wikipedia Lees Pieta van Deventer se bespreking van Monty Hall en intuïsie hier Die bespreking vorm deel van ’n reeks essays oor wiskundige konsepte: Kontinue modelle The post Monty Hall en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lovecraft country – a review

Atticus Black, a young black man, joins his friend and uncle on a road trip in the 1950s to find his missing father. Buckle your seatbelt for this new HBO show. Lovecraft country is wholly...

View Article

Waaroor gaan vandag se laaities eendag gesels?

Daardie dag toe Drikus uit die onderhoof se kantoor gekom het met so ’n snaakse uitdrukking op sy gesig, terwyl hy sulke geluide maak wat van intense pyn getuig, sal my altyd bybly. Presies hoe erg die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Die Boer – by die huis: Emma van Heyn, Met slenterslag na...

Vir 315 aande agter ’n vleuelklavier vasgevang. Een van die 2019-Woordfees-juwele, Met slenterslag na Sjanghai, gaan oor Emma van Heyn se jaar lange ervaring as ’n nuut aangestelde musikant in ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Aksie van die burgerlike samelewing – Saam die toekoms in met...

2020 sal vir altyd onthou word as die jaar van die pandemie en van uiters moeilike ekonomiese uitdagings wêreldwyd! Behalwe die pandemie, was daar ook ander uitdagings vir organisasies en maatskappye....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Neville Alexander-prestige-eerbewyse – Oproep om benoemings

Taalmonument bied R40 000 vir onbesonge taalhelde As deel van die vieringe van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) 45ste bestaansjaar nooi hierdie instelling die publiek om geskikte kandidate...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Francois Smith se Kleinste ramp denkbaar gaan boei, terroriseer

Groot opwinding heers in die literêre wêreld met die verskyning van Francois Smith se roman Die kleinste ramp denkbaar – ses jaar na die trefferdebuut Kamphoer. Melt Myburgh het met die skrywer gesels....

View Article


RE:

RE: Anna Verwey Geagte mevrou Vermaak Ek erken hiermee ontvangs van die kurrikulumuitleg, handboeke en leesboeke. Soos u versoek het, sal ek weekliks verslag doen oor haar vordering met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Korona-kortverhaalfees: Wilken Calitz oor "RE:"

Wilken, vertel asseblief hoe jy aan hierdie verhaal gekom het en waar jy was toe jy dit geskryf het. Ek het so ’n paar maande gelede met ’n hartchirurg gesels en hy vertel my van ’n ma wat haar kind...

View Article

Vonnisbespreking: Grondwetlike skadevergoeding as "nominale" en "verswaarde"...

Vonnisbespreking: Grondwetlike skadevergoeding as “nominale” en “verswaarde” skadevergoeding in dringende aansoeke Ngomane v Johannesburg (City) 2020 1 SA 52 (HHA) Emile Zitzke, Skool vir Regte,...

View Article

Vonnisbespreking: Quo vadis ondernemingredding?

Vonnisbespreking: Quo vadis ondernemingredding? National Union of Metalworkers of South Africa obo Members v South African Airways (SOC) Limited (In Business Rescue) saaknr. J424/20 (AH) Stefan van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 9 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Best Books en Alta Engelbrecht se Eksamenhulp: Graad 9 Taal­ en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal­...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die portret

Foto: Canva.com (Met apologie aan Oscar Wilde) Dis dagbreek en ek is wakker, maar nog loom en effens suf. Die lig skyn grys deur my gordyne en verder aan ruis die see en kweel die meeue. Die selfoon sê...

View Article

Die klein jakkalsies wat die wingerd vreet: Hoe Engelse taalhegemonie...

...... “Dit blyk dat Engelse onderskrifte soos ’n koloniale grenslyn op Afrikaanse films ingebrand word; soos ’n tatoe van onderdanigheid. ’n Vlaggie van meerderwaardigheid wat wapper oor die...

View Article


Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.

As ek moet eerlik wees ervaar ek nog altyd interne konflik oor my Afrikaner-identiteit. Wat beteken die Afrikaner-etiket in Suid-Afrika vandag en hoekom sukkel ek met tye om trots te wees daarop? Ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skoon wasgoed-rubriek: Die groot blydskap

Frederik de Jager skryf tweeweekliks ’n boekerubriek vir LitNet. Dit is nie maklik om ’n boek vir publikasie aanvaar en uitgegee te kry nie. Die kanse teen jou is so steierend hoog opgestapel dat dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die klippe praat al harder

Toe president Donald Trump vroeg in Julie vanjaar met vuur en swael die VSA se Onafhanklikheidsdag in ’n amfiteater voor die ikoniese Mount Rushmore-koor-in-die-kleine vier, was daar onvermydelik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

"Los ons kinders uit!" sê skrywers aan pedofiele

Fotobron: Canva Kort nadat ek dié baie interessante en insiggewende voorlegging deur Rushiella Songca en Michelle Gail Karels op LitNet Akademies (Regte) onder oë gehad het waarin geregtelike en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lesersindruk: Wolk deur Hannes Brand

Wolk Hannes Barnard Uitgewer: LAPA ISBN: 9780639600604 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Wolke van verandering eerder as winde van verandering,...

View Article
Browsing all 21793 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>