Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21837 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wie’s jou Willem …

Gedurende die lockdown het die Afrikaanse country-punk band Orwellington ’n nuwe song, “Willem Willim”, opgeneem. Dit handel oor verskeie Willems wat al oor die band se pad gekom het en besin ook oor...

View Article


Kan ons werklik Vrouemaand vier sonder om met onsself eerlik te wees?

Op 9 Augustus 1956 het ongeveer 20 000 vroue opgetrek na die Uniegebou in Pretoria, in protes teen die apartheidpaswette. Hulle het gestaan en geveg vir vryheid. Vandag is Suid-Afrika verlos van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekklubs, boeke lees en boeke praat ten tye van ’n pandemie

Ek en ’n paar vriende gaan klim berg op ’n Saterdagoggend. Ons gesels so terloops oor ons onderskeie boekklubs. “Die social cues vir die gesprek aanlyn is net soveel anders,” sê die een. “Ja,” sê die...

View Article

Reguit met Robinson: ’n Zoom-onderhoud met Roelof Botha en Markus en Joe Becker

Freek Robinson gesels weekliks met belangrike Suid-Afrikaanse rolspelers. Freek gesels vandeesweek met Roelof Botha en Markus en Joe Becker oor positiewe toekomsscenario’s vir Suid-Afrika se ekonomie....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet and the Jakes Gerwel Foundation’s Kommadagga writing workshop

Presented by LitNet and the Jakes Gerwel Foundation LitNet and the Jakes Gerwel Foundation will jointly present a mentorship programme for promising young English and Afrikaans writers in Somerset...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou Kommadagga

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou Kommadagga appeared first on LitNet.

View Article

Maer vir net een dag

Waarvoor sy haar ouers die meeste verkwalik, die een ding (onder baie ander), is iets waarvan sy die moeilikste ontslae kan raak. Ja, daar was die stiltes in die huis, en die manier van Ma en Pa om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Korona-kortverhaalfees: Frederik de Jager oor "Maer vir net een dag"

Frederik, dis nie aldag dat mens die geleentheid kry om jou fiksie te lees nie – jy is mos bekender as iemand wat ander skrywers se boeke help maak. Van die grootste Afrikaanse boeke wat al...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Captivating new short dance film celebrates work of William...

In a world first, a captivating new short dance film created by Cape Town City Ballet and Norval Foundation honours the work of internationally acclaimed artist William Kentridge.  In an imaginative...

View Article


Beswaarde gemoedere in hierdie dae

In die Bybel staan dit daar is niks nuuts onder die son nie. Hoe meer ek sit en dink daaroor, hoe meer kom ek tot die besef elke geslag, generasie, volk en nasie het gemoedsbeswaardgeit onder die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesprek: Omstrede kwessies in Afrikaanse en Nederlandse jeugliteratuur

Na aanleiding van Elize Vos, Janneke de Jong-Slagman en Ronel van Oort se Opvoedkunde-artikel in LitNet Akademies, “Riglyne vir die mediëring van omstrede kwessies in Nederlandse en Afrikaanse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Om renosters te bewaar

Kabous Meiring skryf op Facebook: Pas terug van die Karoo. Om renoster-fatigue te hê is heeltemal verstaanbaar, die bumper stickers rondom die kwessie was sekerlik een te veel, maar helaas die stropery...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die roeping van filosofie

Hierdie intreerede is gelewer deur Willie van der Merwe by sy benoeming as hoogleraar in filosofie aan die Universiteit Stellenbosch op 15 Oktober 1998 in die Konserwatorium in Stellenbosch. ........

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: Aanlynbekendstelling van Plek van poue deur Henriëtte Linde-Loubser

The post Uitnodiging: Aanlynbekendstelling van <em>Plek van poue</em> deur Henriëtte Linde-Loubser appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Korona se spitsvondiges vir Taaldag bekroon

Taalmonument wys wenners van kort skrywes aan, hoop om 1 Oktober weer oop vir die publiek te wees Ter ere van Afrikaanse Taaldag op 14 Augustus is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) verheug...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaleidoskoop van ’n vriendskap

Foto: verskaf Kaleidoskoop van ’n vriendskap (’n Ode met kwatryne vir Ahem) Ek stuur vir jou ’n verjaardaggroet … voel my ons het ligjare gelede al ontmoet Ek rook ’n sigaar en drink ’n snapsie whiskey...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2020

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans   Vrouemaand   Ons het pas Vrouedag herdenk. Teen die historiese agtergrond van ’n massa-optog teen paswette op 9 Augustus 1956, vier ons hierdie maand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee gedigte deur Risha Lötter

Fotobron: Canva Jy is ’n geheim Jy is ’n geheim. Die huidmondjies van jou siel open en sluit, open en sluit daar is dou in jou swye in die gras van jou holtes ontbreek antwoorde natuurlik en reëlmatig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: The virtual launch of Heart of a strong woman by Xoliswa...

Link to register for the Zoom webinar The post Press release: The virtual launch of <i>Heart of a strong woman</i> by Xoliswa Nduneni-Ngema appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dankie virrie party time, Uncle Cyril

Bettina Wyngaard (foto: Naomi Bruwer) Uncle Cyril, my lanie Vedag brand die vreugdevure hoog, my uncle! Dis entjies en dop lat ‘ie roek draai. Elke ou swaai ʼn ghwai, en elke tjop het ʼn dop. En die...

View Article
Browsing all 21837 articles
Browse latest View live