Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geslagtelikheid van woorde in Duits vs Nederlands vs Engels

Duitse neuter beteken onsydig in Afrikaans. In Duits het 'n tafel en stoel verskillende geslagte. Nederlandse neuter beteken om testikels van dier te knip. In politieke korrektheid ideologie van SA sal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Video: Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter word bekendgestel

Eben Venter se nuwe roman, Groen soos die hemel daarbo, is op 12 Augustus in Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Rachelle Greeff het met hom gesels.    Foto's en video: Naomi Bruwer The post...

View Article


Forty years after dawn

Forty years after dawn We burnt the drums and exiled the drummers Still holding cows for other villagers to milk Undergarments of the banks stink like garbage Forty years after dawn State plans still...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alfred Schaffer: gasskrywerskap by die Universiteit Leiden

Die bekroonde digter en dosent Alfred Schaffer is die nuwe gasskrywer aan die Universiteit Leiden. Hy is tans werksaam by die Universiteit Stellenbosch. Alfred sal vanaf September saam met Nederlandse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herdenking van die afskaffing van slawerny

In Maart 1658 kom die eerste skip met tot-slaaf-gemaakte mense in die Kaap aan. Twee maande daarna kom die tweede een aan. Wanneer die laaste skip met tot-slaaf-gemaakte mense aangekom het, weet ek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Muziq: Van klein dorpie na wêreldstede

Toe hy twaalf jaar oud was, het Sulayman Human nog nooit aan ’n klavier gevat nie. Op 29 Julie 2017 was hy maar 24 jaar oud toe hy afgereken het met die room van Suid-Afrika se jong musici. Nou wag...

View Article

Vonnisbespreking: Bewerings van owerspel: gedingsvatbare laster?

Vonnisbespreking: Bewerings van owerspel: gedingsvatbare laster? SKJ v PJ 2016-7-22 saaknr. 4918/2012 (22 Julie 2016) (KZND) Johann Neethling, Departement Privaatreg, Universiteit van die Vrystaat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tuin van digters 2017: program

Haal uit die digwoorde, gryp die digbundels en koop jou kaartjie. Dit is tyd vir die 6de Tuin van digters op 15 en 16 September 2017 by die Breytenbach Sentrum in Wellington. Vanjaar se program is...

View Article


Allegations of adultery: actionable defamation?

Abstract The key question in SKJ v PJ was whether an allegation that a person committed adultery can constitute actionable defamation in the light of the recent decisions in both our highest courts...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Problematiek van erfenisimpakassessering vanuit ’n geskiedkundige perspektief...

Problematiek van erfenisimpakassessering vanuit ’n geskiedkundige perspektief soos bevind na ’n ondersoek van Tokaipark se geskiedenis, 1792–1910 Kobus (J.A.) du Pisani en Berta van Rooyen, Vakgroep...

View Article

Deficiencies of heritage impact assessment viewed from a historical...

Abstract Without accurate historical evidence, gleaned from meticulous research, it is not possible to manage and conserve a heritage place optimally. The Burra Charter, widely used as a guideline for...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fotoblad: Schreiner Karoo Skrywersfees 2017

Die sewende Schreiner Karoo Skrywersfees het van 27 tot 30 Julie vanjaar op Cradock plaasgevind. Amy Coetzer het die boekbekendstellings, die "Open mike”-voordragte van gedigte, die lesings en...

View Article

Maretta Bellingan se rubriek oor Brenda Sithole

Ek lees vanoggend Maretta Bellingan se klitsgras-rubriek van 13 Augustus in Rapport (http://www.netwerk24.com/Stemme/Menings/klitsgras-brenda-sithole-se-storie-sal-vir-ewig-by-my-spook-20170813) waar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regstelaksie en kwotas in VSA

Die afgelope week, was ons in SA oorlaai in Afrikaanse politieke korrektheid-media oor "white supremacists" vs politieke korrektheid ideologie-protesteerders in VSA.  Wat hierdie biased media egter...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

BoekeJol 2017: fotoblad

Die BoekeJol vind van 16 tot 20 Augustus in Pretoria plaas. Reney Warrington deel ’n paar van haar foto's. Hier is nog inligting oor die BoekeJol op hul tuisblad. Boekbespreking  Skrywer: Piet Matipa...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar: kortlyste nou bekend

Die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-wedstryd is pas bekend gemaak. Die Afrikaanse resensiebedryf kan homself op die skouer klop te oordeel na die gehalte van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Video: Launch of On Record by Schalk van der Merwe

Schalk van der Merwe's On Record – Popular Afrikaans Music & Society, 1900–2017 was launched on Tuesday, 15 August in Stellenbosch.   Van der Merwe gave a talk on his research. This lecture was the...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou musiek

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou musiek appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

67 woorde vir Mandela-dag 2017: wenner aangekondig

Altesaam 140 inskrywings is vir LitNet se skryfkompetisie, “67 woorde vir Mandela-dag”, ontvang. 20 deelnemers het die kortlys gehaal, en een van hulle is die wenner van ’n heerlike boekpakkie.* Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stralerjakkers deur Leon van Nierop: ’n resensie

Stralerjakkers Leon van Nierop Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624082941 Hier hoor jy die karakters se stemme om ’n heel ander rede. En jy sien hulle nes tevore, hoewel in die geestesoog. Hulle het op...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>