Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20659 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

A man of Africa. The political thought of Harry Oppenheimer: book review

A man of Africa. The political thought of Harry Oppenheimer Editor: Kalim Rajab Publisher: Penguin Random House ISBN: 9781776092116 Monopoly capital is in the air as present-day South Africa stumbles...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Artscape/Cape Town Philharmonic Orchestra Youth Music Festival...

Artscape/Cape Town Philharmonic Orchestra Youth Music Festival 2017 Presented in collaboration with the Distell Foundation  46th Annual Event Saturday, 2 September 2017 at 19h30 Artscape Theatre...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kan leerders uitstyg bo moeilike omstandighede? Ja, hulle kan!

Die neurowetenskap is ’n studie van hoe senuwees algemene menslike studievermoë en gedrag beïnvloed. Dit maak dus sin dat hierdie wetenskap ’n metode sal wees om aangewend te word as leerders se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Susanna M Lingua, Gunstelinge 6: ’n resensie

Gunstelinge 6 Susanna M Lingua Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624080954 Susanna M Lingua was ’n gewilde Afrikaanse skrywer wat haar toegespits het op liefdesverhale. Alhoewel sy al op 16-jarige ouderdom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

King Kong – Legend of a boxer: ’n teaterresensie

King Kong – Legend of a Boxer: Meer as vyf dekades gelede toe King Kong vir die eerste maal op die planke was, het die landspolitiek heeltemal anders gelyk as nou. Maar sommige van die omstandighede en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

BoekeJol 2017: fotoblad 2

Die BoekeJol het van 16 tot 20 Augustus in Pretoria plaasgevind. Reney Warrington deel nog foto's en video's. Hier is die eerste fotoblad. Digmaraton Digters: Antjie Krog, Bibi Slippers, Andries...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die laksman se dogter: ’n onderhoud met Gerda Taljaard

Die laksman se dogter Gerda Taljaard Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781485903666 Skrywers oor hul nuwe boeke: Gerda Taljaard gesels met Naomi Meyer oor Die laksman se dogter. Hallo Gerda, geluk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ommietafel 2017: Die oop-koms van Afrikaans

Op Donderdag 17 Augustus 2017 het die Vriende van Afrikaans (VVA) en die Afrikaanse Taalmonument hande gevat om ’n gesprek oor die oop-koms van Afrikaans aan te bied – nie soseer oor die toe-koms nie....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Vier universiteitskore saam op Stellenbosch by...

NMU se koor (Foto: Youtube) Kuesta, die tweejaarlikse byeenkoms van die voorste Suid-Afrikaanse universiteitskore, word op 8 en 9 September in Stellenbosch aangebied. Vier kore neem vanjaar deel,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jan du Plessis: gesinsman, ingenieur, akademikus, ruimtepionier

Jan Johannes du Plessis is gebore in Namibië (die voormalige Suidwes-Afrika), en hy het sy vader, ’n boorvoorman, dikwels tydens skoolvakansies vergesel in hul soeke na die bron van alle lewe –...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Albert Frost Trio: ’n aand by Die Boer

Albert Frost Trio ’n Aand by Die Boer – 18 Augustus 2017 Wanneer die blues jou roep, het jy geen keuse nie, jy moet antwoord. Albert se roeping het vroeg in sy lewe gekom. Hy was in standerd 8 en dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Victoria College

Sal die vele "offer wat Afrikaans vra"? Sal hul as pioniers na Orania gaan om Akademia te help bou?  The post Victoria College appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sg "geleerdes" en wanvoorstellings

Wat is etnosentrisme? Wat is rassisme?  Te veel wanpersepsies oor hierdie twee terme, want dis maklik en gewild om Rassisme te skreeu!  The post Sg "geleerdes" en wanvoorstellings appeared first on...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Boekbekendstelling van Hykie Berg se My storie van hoop

The post Persverklaring: Boekbekendstelling van Hykie Berg se My storie van hoop appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rooi son

Grant se spesialiteit was sy regtervuishou. Daar sou hy staan, bruin gordel om die middel van sy wit karatepak, sy regterbeen na vore, sy gewig na agter op die gebuigde linkerbeen en wanneer sy...

View Article


Persverklaring: Boekbekendstelling van Saam in Suid-Afrika deur Chris Jones...

Jy word uitgenooi na die boekbekendstelling van Saam in Suid-Afrika deur Chris Jones en Pieter van Niekerk op Donderdag, 14 September om 17h30 vir 18h00 op Stellenbosch. The post Persverklaring:...

View Article

Luna Paige at Towerbosch Earth Kitchen

Luna Paige will be performing at the Towerbosch Earth Kitchen on Saturday 2 September. Tickets include a delicious Towerbosch Feast Style lunch. The post Luna Paige at Towerbosch Earth Kitchen appeared...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Jozi Book Fair 2017 programme

9th Jozi Book Fair 31 August to 3 September 2017 In partnership with the City of Johannesburg, the 9th Jozi Book Fair takes place from 31 August to 3 September 2017, at Mary Fitzgerald, Newtown,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FIJ van Rensburg (1922–2015)

Sêgoed van FIJ van Rensburg Wat is sy mening oor die stand van die Afrikaanse letterkunde? "Ek is al jare van oordeel dat die Afrikaanse letterkunde die belangrikste is wat tot op datum in die land...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Katgedigte en ’n glasie sjerrie om die winterkoue te verdryf

Dié van ons wat katkinders het én poësie lees, is dadelik die ene obsessiewe aandag as ons op ’n katgedig afkom. Ons sit by en met daardie gedig kompleet asof dit ons eie skootkatjie is. Saam met ’n...

View Article
Browsing all 20659 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>