Geknelde land deur FA Venter: ’n resensie
Geknelde land FA Venter Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485307273 FA Venter boekstaaf met Geknelde Land ’n geskiedskrywing byna in die eerste persoon hoewel die roman nie ’n ek-verteller het nie....
View ArticleMandela-dag 2017: SBA-jeugleiersforum
As bydrae tot die gees rondom Mandela-dag het die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) op Vrydag 28 Julie 2017 by Artscape 35 matrikulante van verskillende skole byeengebring. Ivor Price, tans...
View ArticleOp die vingerpunte van die heelal deur René Bohnen: boekbekendstelling
The post Op die vingerpunte van die heelal deur René Bohnen: boekbekendstelling appeared first on LitNet.
View Article14 Augustus 2017: Gelyke kanse vs die Universiteit Stellenbosch
Glo jy in die voorsienigheid? Dink jy dit is bloot wrang ironie? Hoekom sou hierdie saak juis op 14 Augustus op die hofrol geplaas word? Is dit dalk die wispelturige wil van Alice in Wonderland? Sy...
View ArticleLosing the plot: crime, reality, and fiction in postapartheid writing by Leon...
Losing the plot: crime, reality, and fiction in postapartheid writing Leon de Kock Publisher: Wits University Press ISBN: 9781868149643 Crime in our time Because if poetry transports one to the...
View ArticleApartheid: Britain's bastard child deur Hélène Opperman Lewis: ’n resensie...
Apartheid: Britain's bastard child Hélène Opperman Lewis Uitgewer: Reach ISBN: 9780620702232 Die titel van die boek lewer die heel eerste dilemma vir die voornemende leser. Die omslagfoto van ’n...
View ArticleBybel in Kaaps: Die Ôse Vader
Matteus 6 Onnerig oorie gebed: Die Ôse Vader 1 Jesus was iewes op ’n plek biesag om te bid. Toe hy klaa was toe sê een van sy dissipels vi hom: “Jirre, lee ôs hoe om te bid, soes Johannes oek sy...
View ArticleIngrid Jonker-prys: Kortlys 2017
Die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse debuutdigbundels wat in 2015 en 2016 gepubliseer is, is pas bekend gemaak. Die prys word jaarliks beurtelings aan ’n Afrikaanse of ’n Engelse...
View ArticleFritz Steyn (1913–1986)
Sêgoed van Fritz Steyn "Gedurende die atoom-oorlog het ek na Johannesburg verhuis waar ek my as prokureur gevestig het en al minder tyd gevind het vir skryfwerk. As ek nou weer trek, is dit reguit...
View ArticleLandskapvers
Landskapvers Jdl Landskap, so weet jy te vertel, verraai immer iets van die binne- landskap, die innerlike stoornisse. Dan is ek die kameeldoring, wat wag op die lente en jy, die mopanie wat steeds...
View ArticlePluk vir my ’n ster
’n Storie van twee verskillende harte wat aanmekaar vasgeknoop is, maar wat nie weer kan loskom nie My mens, dis nou al drie jaar wat ek by die Smaailie-kind werk. Hy is seker al so in sy dertigs, maar...
View ArticlePress release: The Fall wins prestigious Scotsman Fringe First Award
On Friday 11 August, The Baxter Theatre Centre’s production of The Fall was awarded the Fringe First at this year’s Scotsman Awards. Presented weekly and designed to encourage performers to bring new...
View ArticleDie wêreld van Charlie Oeng by die BoekeJol in Pretoria
Skrywer Etienne van Heerden gesels op 17 Augustus by die BoekeJol in Pretoria met Etienne Bloemhof oor sy jongste roman Die wêreld van Charlie Oeng. Moet dit nie misloop nie! The post Die wêreld van...
View ArticleThe wisdom of adders by Dan Wylie: book review
The wisdom of adders Dan Wylie Publisher: Dan Wylie ISBN: 9780620702775 This is the story of a journey through a type of dystopia. The setting is the Eastern Cape in South Africa in the year 2170. To...
View ArticleDu Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Stralerjakkers deur Leon van Nierop
LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Leon van Nierop Leon van Nierop is ’n baie...
View ArticleAl wat ek weet: ’n onderhoud met Marita van der Vyver
Al wat ek weet Marita van der Vyver Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799378856 Marita van der Vyver vertel vir Naomi Meyer van haar boek Al wat ek weet, wat pas in die 2017 kykNET-Rapport Boekpryse se...
View ArticleDie Mauer: A German crime thriller set in a South African gated community
Die mauer Max Annas Publisher: Rowohlt Taschenbuch Verlag ISBN: 9783499271632 The Stepford Wives gated community living scenario, so common in South Africa that we hardly notice it anymore, must have...
View ArticleTaaldag 2017: ’n onderhoud met Willem Botha
Taaldag het op 14 Augustus plaasgevind. Onder andere het talle boekwinkels ter viering van die dag afslag op Afrikaanse boeke aangebied. Naomi Meyer het vir Willem Botha van die WAT gevra oor wat...
View ArticleOn record: ’n onderhoud met Schalk van der Merwe
On Record - Popular Afrikaans Music & Society, 1900–2017 Schalk van der Merwe Uitgewer: African SUN MeDIA ISBN: 9781928357117 Schalk van der Merwe gesels met Naomi Meyer oor sy niefiksieboek On...
View ArticleWat Engels vir Afrikaanse mense beteken
Waarom die absoluut gebrekkige belangstelling in die saak oor Afrikaans op Maties onder Afrikaanssprekendes? En die geringe finansiële steun vir die klaers, en die koue skouer van die party wat deur...
View Article