Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die derde spoel deur SJ Naudé: 'n resensie

Die derde spoel SJ Naudé Uitgewer: Umuzi ISBN: 9781415207475 Met sy debuutwerk, Alfabet van die voëls (2011), het SJ Naudé op die oog af kortverhale gelewer, maar met sterk romanmatige trekke. Sy...

View Article


’n Heideggeriaanse benadering van landskap as woon in Breyten Breytenbach se...

’n Heideggeriaanse benadering van landskap as woon in Breyten Breytenbach se Nege landskappe van ons tye bemaak aan ’n beminde (1993) Alwyn Roux, Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Keur 2 deur Christine le Roux: 'n resensie

Keur 2 Christine le Roux Human & Rousseau ISBN: 9780798174718 Afrikaanse liefdesverhale in die 1990's. Mak of nie so mak nie? Met die keuse van die skrywersnaam Christine le Roux maak die uitgewer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pad na eensaamheid deur Kas van den Bergh: 'n boekbespreking

Pad na eensaamheid Kas van den Bergh Protea ISBN: 9781485306207 Spoiler alert: Hierdie bespreking gee besonderhede van die storie weg. Lees op eie risiko. Wyle Kas van den Bergh se onopgesmukte maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

A History of the Iziko South African National Gallery – Reflections on Art...

A History of the Iziko South African National Gallery – Reflections on Art and National Identity Anna Tietze Juta Press ISBN: 9781775822165 Kort voor lank kom die tameletjie van benoeming in haar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Artscape Women's Humanity Arts Festival: an interview

Nancy Richards (photo: http://www.womanzonect.com/) Do female writers – and women, in general – have equal opportunities to their male counterparts in South Africa? Maybe festivals like the Artscape...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe AWS gee Afrikaans woema: 'n lesersindruk

Afrikaanse Woordelys en Spelreëls 2017 Taalkommissie van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns Pharos ISBN: 9781868902071 Louise Viljoen het uit eie beweging haar indrukke van die AWS gestuur.   Die...

View Article

’n Heideggeriaanse benadering van landskap as woon in Breyten Breytenbach se...

’n Heideggeriaanse benadering van landskap as woon in Breyten Breytenbach se Nege landskappe van ons tye bemaak aan ’n beminde (1993) Alwyn Roux, Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aardklop 2017: 'n fees na #hartelus

Aardklop staan in sy tweede jaar, maar as jy kyk na ons programaanbod sal jy sweer ons is een van die oudste kunstefeeste in die land. Met meer as vyf-en-twintig debuutwerke wat hierdie jaar aangebied...

View Article


A Heideggerian approach of landscape as dwelling in Breyten Breytenbach’s...

Abstract This article attempts to develop the theoretical approach of landscape as dwelling through analysing Breyten Breytenbach’s series of poems “dinkding” (“think-thing”) in Nege landskappe van ons...

View Article

Language awareness as a component of literacy: investigating narrative skills...

Abstract The study on which this article is based was motivated by existing information on the discontinuity between home literacy practices and school literacy expectations of learners who typically...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

AVBOB-poësiekompetisie: Ek wou nog sê ...

AVBOB het ’n nuwe poësiekompetisie met die tema Ek wou nog sê ... geloods. Gedigte kan in enige van Suid-Afrika se amptelike tale ingeskryf word en skrywers ontvang R300 vir elke gedig wat gekeur word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op soek na balans: ’n dag by die openbare sittings oor die...

Op Dinsdag 1 Augustus het belangstellendes en belanghebbendes by die parlementsgebou aangemeld vir die eerste dag van die openbare sittings oor die opspraakwekkende Wysigingswetsontwerp op Outeursreg....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund

The PEN Afrikaans Translation Fund was established in June 2017 with financial support from the Trust vir Afrikaanse Opvoeding (Trust for Afrikaans Education). This fund's main objective is to promote...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die wêreld van Charlie Oeng: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Die wêreld van Charlie Oeng Etienne van Heerden Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624080527 1. Inleidend: ’n storie en ’n teks Studente van die letterkunde word dit altyd ingeprent dat wanneer ’n mens ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Op pad

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Op pad appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaans op school in Nederland en Vlaanderen

Studenten kunnen in Gent een vak Afrikaanse taal- en letterkunde volgen. De Universiteit Gent is de enige academische instelling in België waar dat kan. In de opleiding Taal- en Letterkunde, meer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

67 woorde vir Mandela-dag 2017: kortlys

Hier is die 20 finaliste van die Mandela-dag skryfkompetisie. Altesaam 140 inskrywings is ontvang. Die wenner sal binnekort bekend gemaak word. Hier is die kompetisie-inligting. Hier is die eerste en...

View Article

Swart-op-swart rassisme: steeds ’n taboe onderwerp

Rassisme in Suid-Afrika: dis soos die “horse and carriage” van die liedjie. Indien ons land môre vernietig sou word, sal dit waarskynlik die nalatenskap wees waarvoor ons onthou word, eerder as soveel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The twinkling of an eye by Sue Brown: book launch

The post The twinkling of an eye by Sue Brown: book launch appeared first on LitNet.

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>