Vier en beloon ons middelmatigheid ten koste van vooruitgang?
Met die oorgang na demokrasie was Suid-Afrika op die kruin van vernuwing. Ons grondwet was een van die mees liberale en gevorderde grondwette ter wêreld, indien nie dié mees liberale en gevorderde nie....
View ArticleVruchtbare bodem voor een "volksplanting": Dietse beschavingsretoriek van...
Zuid-Afrikahuis (foto: Wikipedia) 17 juni 2016. Ena Jansen neemt na veertien jaar als bijzonder hoogleraar Zuid-Afrikaanse taal-, letterkunde en geschiedenis afscheid van de Universiteit van Amsterdam....
View ArticleWanneer ek my oë sluit
Mense wat weet, blyk te vertel dat ons as geestelike wesens twee keer per dag vir ’n paar minute moet stil raak, dat ons ons oë moet sluit en aan niks of aan die goeie of aan gebed of aan God moet...
View ArticleDu Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Op pad deur Dana Snyman
LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Dana Snyman Dana Snyman is bekroonde skrywer met...
View ArticleHennie Serfontein (1933–2017): Afrikaner buite die laer
Hennie Serfontein (Foto: http://www.ourmaninsouthafrica.com/hennie.html) “Joernaliste doen vlietende werk, mense onthou hulle nie, dis maar soos dit is,” word ek ligweg op die vingers getik toe ek...
View ArticleAfknouery en bullebakkery teenoor onderwysers
Dis nie net kinders wat deurloop onder boelies se afknouery nie. Onderwysers kan net so swaar kry. Vir volwassenes is dit ’n nog meer komplekse situasie, want met wie gesels jy as jou werksomgewing...
View ArticlePersvrystelling: Vlooi en die byekoningin by die Kunstekaap
Vlooi is in Augustus en September vir die 17de jaar weer op die planke. Daar is beperkte sitplekke beskikbaar, – skole en die publiek sal moet spring. Wanneer Vlooi en sy maats agterkom dat die gezoem...
View ArticleDie derde spoel deur SJ Naudé: bekendstelling in Stellenbosch
The post Die derde spoel deur SJ Naudé: bekendstelling in Stellenbosch appeared first on LitNet.
View ArticleDelilah now trending by Pamela Power: book launch
The post Delilah now trending by Pamela Power: book launch appeared first on LitNet.
View ArticleGraad 11-wiskundevraestel: vraestel 2
Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 11-leerders. Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor. Vraestel 2 Memorandum The post Graad 11-wiskundevraestel:...
View ArticleKunstenaar van die lem: Etienne van Heerden se Die wêreld van Charlie Oeng
Die wêreld van Charlie Oeng Etienne van Heerden Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624080527 Hierdie bydrae is uit eie beweging as lesersreaksie gestuur. “Helder water is die woorde, melodieus is die see...
View ArticleWat beteken inklusiwiteit?
Die ATKV het onlangs hul nuwe veldtog, Afrikaans Plus, aangekondig en daarmee saam wil hulle poog om meer inklusief te wees. Dié nuus het nie by alle Afrikaanssprekendes, van wie party ATKV-lede is,...
View ArticleDunkirk: ’n filmbespreking
Dunkirk Regie: Christopher Nolan Draaiboek: Christopher Nolan Met: Fionn Whitehead, James D’Arcy, Kenneth Branagh, Harry Styles, Cillian Murphy, Tom Hardy, Jack Lowden, Mark Rylance, Tom Glynn-Carey en...
View ArticleDie wêreld van Charlie Oeng by die BoekeJol in Pretoria
Etienne Bloemhof gesels met Etienne van Heerden oor sy nuwe roman, Die wêreld van Charlie Oeng. Donderdag 17 Augustus, 10:00, Atterbury-teater, Pretoria. The post Die wêreld van Charlie Oeng by die...
View ArticlePersvrystelling: Taaldag 2017
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en die Afrikaanse Taalraad (ATR) bespreek gedurende hul gesamentlike Taaldagvieringe op 26 Augustus 2017 in die Paarl ’n aantal interessante vrae oor die...
View Article67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 2
Hier verskyn die inskrywings wat vir die Mandela-dag skryfkompetisie ontvang is. Klik hier vir die kompetisie-inligting. Hier is nog inskrywings: 67 woorde vir Mandela-dag 2017: inskrywings 1 Die...
View ArticleVideo: Fritz Ponelis-gedenklesing
Ilse Feinauer, Rufus Gouws en Issie Ponelis Die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands het op 27 Julie hul tweejaarlikse Fritz Ponelis-gedenklesing aangebied. Die lesing,...
View ArticleUitnodiging: Bestekopname – digitisering van Afrikaanse publikasies
16–17 Augustus 2017 Navorsingsmeent, Groenkloofkampus, Universiteit van Pretoria Daar is verskeie nasionale en internasionale instansies wat tans – om verskeie redes – Afrikaanse materiaal...
View ArticleAfrikaans, Afrika en Japan: Afrikaans-Japannese woordeboek
Ernst Kotzé (Foto: https://www.researchgate.net/profile/Ernst_Kotze) ’n Tweetalige Afrikaans-Japannese woordeboek vorm deel van ’n reeks woordeboeke wat deur die Instituut vir die Tale en Kulture van...
View ArticleTaalbewussyn as komponent van geletterdheidsvaardigheid: ’n ondersoek na...
Taalbewussyn as komponent van geletterdheidsvaardigheid: ’n ondersoek na narratiefvaardigheidontwikkeling by Graad 3-leerders Irene Brand, postdoktorale navorsingsgenoot, Departement Algemene...
View Article