Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Hier is ’n gratis oefenvraestel ter voorbereiding van die Junie-eksamen. Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai. The post Graad...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Kamikaze deur Rudie van Rensburg

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Rudie van Rensburg Rudie van Rensburg is in...

View Article


Depressie, selfdood en Eugène N Marais

Erkenning moet gegee word aan Heini Kotzé, 'n direkteur van die Eugéne Marais-stigting, by wie inligting rondom Eugéne Marais verkry is. If a man has to live in Hell, he prefers to live there drunk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kom kook en geniet op kykNET

Kook en geniet het geen bekendstelling nodig nie. Dié eg Suid-Afrikaanse kookboek, wat ook die grootste verkoper in ons land se geskiedenis is, kry nuwe lewe en sal vanaf 5 Julie as ’n reeks op kykNET,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die juk van askese: Slawe in kloosters en kloosterlike huishoudings in die...

Die juk van askese: Slawe in kloosters en kloosterlike huishoudings in die sendeling Johannes van Efese se Commentarii de beatis orientalibus C.L. de Wet, Departement Bybelse en Antieke Studie,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The working poor, the fractures in the ANC and the South African situation:...

Lawrence Hamilton and Hans Pienaar Hans Pienaar interviews Lawrence Hamilton, author of Are South Africans free? (Bloomsbury Publishing). What is your take on the booing of Zuma on May Day? Was it as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Familieportrette

Waar word die Neanderthal in hierdie 'wetenskaplike' diagram van ’n familie-foto ingepas? By die split tussen mens en Bonobo? Die Bonobo is die pigmee-chimpanzee en die Neanderthal was robuuste...

View Article

With God on our side ...

Almal sing graag oor God wat net aan hul kant is ... Ek wonder of hul glo dat alle gelowe en nasies ook na 'God se beeld geskape ' was? Of is God ook net nog ’n gevangene binne 'n spesifieke...

View Article


Die politieke korrektheid en feitlike geskiedenis

Is die beskadiging en vernietiging van beelde uit geskiedenis werklik van enige tasbare waarde vir toekoms? Of is dit net meer etnies verdelend? Was afsonderlike ontwikkeling dalk goed vir 'n...

View Article


Eenvoud van denke of politieke korrektheid?

My vraag is, wat het van die Europese groot ape geword?  Het hul suid getrek tydens laaste Ystydperk? Is die sg moderne mens se ontwikkeling in Ethiopië juis in tydperk van laaste Ystydperk of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Nuwe voorsitter vir Kunste Onbeperk

Kunste Onbeperk, die maatskappy wat die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn aanbied, het ’n nuwe voorsitter. Crispin Sonn is tydens ’n onlangse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat moet ons met ons kerk doen?: ’n onderhoud

Wat moet ons met ons kerk doen? Jurie van den Heever Uitgewer: Naledi ISBN: 9780928316681 Die bekende paleontoloog Jurie van den Heever het die kerk en sy belydenisskrifte tot in die fondamente geskud...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Grimmig van Battery 9: ’n resensie

Battery 9 se Wikipedia-bladsy lig jou in dat hulle ’n “industrial music project” is van Johannesburg; die breinkind is van Paul Riekert, en dat die naam uitgespreek moet word as “Butteray Nea-ge”. Maar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die verantwoordelikheid van uitgewers – die Wiid-geval

Die afgelope week of wat woed daar ’n fel debat oor die aanvegbare stellings wat Gretha Wiid maak oor homoseksualiteit in twee boeke, Lyfslim vir seuns en Lyfslim vir meisies. Hierdie stellings het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Franschhoekfees 2017: Is ’n plot ’n plan?

Boekfeeste hou vir my ’n vreemde bekoring in. Bekoring – amper soos gekoring, omdat dit soos drank is – vir my altans; dit laat my die wêreld anders ervaar, effe surrealisties, effe op ’n ander vlak,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Chris Chameleon: "Ek moes bontstaan om als vorm te gee"

Chris Chameleon het pas ’n nuwe Afrikaanse album bekendgestel. Hy beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Chris. Hoe’s dinge deesdae? As ek destyds geweet het dit raak soveel lekkerder hoe dieper ’n mens...

View Article

Zuptastan: hof of stembus?

Die afgelope aantal jare het politici hulle toenemend na die howe gewend om die regerende party te dwing om sy grondwetlike verpligtinge na te kom. Dit dui op geloof dat ons regstelsel nog funksioneer,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Visie vir Afrikaans

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het onlangs hul bekronings vir 2017 bekendgemaak. Die Erepenning vir ’n Afrikaanse Radiodrama is op 11 Mei by die WAT in Stellenbosch aan Marita van der Vyver...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Kyk na Tom Lanoye se Hugo Claus-lesing – deur die bril van Herman Meulemans

Dingie van Rensburg (Foto: Herman Meulemans) Hierdie kommentaar spruit voort uit die volgende artikels en is ’n direkte uitvloeisel van Herman Meulemans se bydrae: Hugo Clauslezing: Van en met en door...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Droogte in Wes-Kaap

Ek hoor almal is swaar op papsak, in ligte luim en stof net af ... Die droogte gaan nie net ekonomie beïnvloed nie, maar ook migrasie. Dit wil blyk asof klimaatsverandering vinniger gekom het as wat...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>