Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21983 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vriendskap dikker as bloed

“Vriendskap dikker as bloed” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jeugmaand 2025: ’n dialoog met Abdud-Daiyaan Petersen

Abdud-Daiyaan Petersen is ’n UCT Honours student innie department van Environmental and Geographical Sciences met ’n stêk belangstelling in urbanism, die kenmerke van stede en dorpe en die manie waa’op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou 728 bladsye splinternuwe Afrikaanse akademiese navorsing

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to read this newsletter online.  The post LitNet: Jou 728 bladsye splinternuwe Afrikaanse akademiese navorsing first appeared on LitNet.The...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor Israel se gewelddadige nihilisme – van...

La défaite de l’Occident deur Emmanuel Todd (Parys: Gallimard, 2024) Deur Emmanuel Todd, uit die Frans vertaal deur Johann Rossouw Hierdie onderhoud met Emmanuel Todd het aanvanklik op die Italiaanse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VVA se Boektrommelprojek bring leesvreugde na Stellenbosch se laerskole

Robin Hendrikse, Shireen Crotz, Shannon Williams, Chareldine van der Merwe, Melanie Moolow, René Christians ........ Die Vriende van Afrikaans (VVA), ’n afdeling van die ATKV, het op 17 en 18 Junie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reign of ruin: Oscar Mabuyane and the Eastern Cape’s lost decade

Picture of Mphuthumi Ntabeni: Menán van Heerden From the pre-colonial era to post-apartheid liberation, our history rests heavy in the soil and hills of Eastern Cape. The ghosts of colonial founders...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tribuo Conference 2025: an interview with Joseph Gaylard

Joseph Gaylar (picture provided); Tribuo logo: https://www.tribuo.co.za/tribuo-paying-it-forward/ The Tribuo Fund, as part of their Tribuo Sessions series, held a conference on 5-7 June 2025 at STIAS...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: FilosofieKafee – Oorlog in ’n tegnologiese era

Tema: Oorlog in ’n tegnologiese era Spreker: Pieter Duvenage Medereder: Mariana Kruger  Die geskiedenis van oorlog strek so ver terug soos die menslike samelewing self. Tog het die aard, omvang en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Regering van Nasionale Eenheid op soek na rigting (30 Junie 2025)

Andrew Whitfield (geneem deur ’n fotograaf in diens van die DA, CC BY-SA 3.0) Die skokkende afdanking van adjunkminister Andrew Whitfield het die soveelste krisis in die RNE veroorsaak kwalik ’n jaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Agter die oorlogsteater se gordyn

Albert du Plessis skryf op Facebook: Dit begin nou duidelik word waarom Trump, Hegseth, Rubio en Levitt so fanaties skreeu en die narratief verdedig dat Iran se kernkapasiteit “totally obliterated”...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zärtlich, göttlich, geschlüpft: Intimacy and angst in La Ronde at the Baxter...

https://baxter.uct.ac.za/events/la-ronde ........ I’ve been thinking a lot about tenderness lately. Is tenderness more than just kindness and gentleness? When does tenderness transform into succulence,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Baie spin, so min substansie

Francois Bekker skryf op Facebook: Baie spin. So min substansie. Gebrekkige strategie. ’n Week wat die DA graag sal wil vergeet. En tog. Die bly-of-gly-vraag sal nie weggaan nie. Om ten alle koste in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Short.Sharp.Stories anthology Power: interview with Athol Williams, author of...

Photo of Athol Williams: provided; picture of anthology’s cover: https://joannehichens.com/anthologies/ Short.Sharp.Stories is a platform showcasing established and emerging South African short story...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: Kom vier die lewe van C Johan Bakkes

Vrydag 4 Julie 2025 om 16:00. Deel gerus die uitnodiging, maar RSVP asseblief. RSVP by : Deidré Worsley (072 959 5870) of deidreworsley@gmail.com, of Jean Oosthuizen (082 853 3235)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Tuin van Digters 2025

Breyten-inspirasie by Tuin van Digters 2025 Waarheen (en hoe) loop die pad vir oud en jonk, ook gevestigde en nuwe digters ná Breyten Breytenbach se heengaan op 24 November 2024 in Parys, Frankryk?...

View Article


Ek sing ’n ou, ou liedjie

In 1455 het Johannes Gutenberg die eerste gedrukte Bybel voltooi en daarmee ’n transformasie in die verspreiding van kennis begin wat deur die eeue sou bly strek. Die Gutenberg-Bybel het die geskrewe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Enter now for the Kommadagga workshop and residence!

Klik hier vir die Afrikaanse weergawe. The closing date for applications is 25 July 2025 and the residency will take place at Paulet House on KwaNojoli in the Eastern Cape from 29 September to 19...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skryf nou in vir die Kommadagga-slypskool en -residensie!

Click here for the English version. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 25 Julie 2025 en die residensie vind van 29 September tot 19 Oktober 2025 by Paulethuis op KwaNojoli in die Oos-Kaap plaas. Vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Die Momentum Aardklop-program is hier

Dagsê, ’Klopper! Genugtig, die tyd vlieg. Net anderdag nog het ons die feesdatums vir 2025 se Momentum Aardklop aangekondig (7–12 Oktober, en 7–11 Oktober vir die feesterrein, ingeval jy vergeet) en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op dees aarde: Nuldosiskinders

Foto via Pexels Elsabé Brits skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. Die wêreld het ongekende vordering gemaak met die inenting van kinders teen lewensbedreigende siektes sedert die...

View Article
Browsing all 21983 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>