Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21987 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: The FW de Klerk Foundation’s Constitutional Rights Conference...

https://fwdeklerk.org/ This year, the FW de Klerk Foundation’s Constitutional Rights Conference will focus on achieving an inclusive economy. The following question will be discussed: How can we...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ligstrale van hoop deur Veronique Joseph: skrywersonderhoud en persoonlike...

Foto’s van omslag en skrywer: verskaf Ligstrale van hoop Veronique Joseph Beskikbaar by Amazon en op Kindle ASIN: B0F3TRXS2N Yolanda du Toit praat met die skrywer van Ligstrale van hoop en deel daarna...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

François Loots se Twyfelbos is ’n Pierneef-skildery, ’n lesersindruk

Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Twyfelbos François Loots Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 978-0-7981-8520-2 Ek het al gewonder of daar nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Spud: The reunion deur John van de Ruit: ’n resensie

Titel: Spud: The reunion Skrywer: John van de Ruit Uitgewer: Pan MacMillan (November 2024) ISBN: 9781770108981 Klop die syfers met nommer vyf? (Was dit ’n goeie plan om die reünie by te woon?) Soms...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gewildste plasings op LitNet: 18 tot 24 Junie 2025

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week van 18 tot 24 Junie 2025: 1 Indeks: notas, toetse en vraestelle Indeks: notas, toetse en vraestelle 2 Stefaans Coetzee in conversation with...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wortels, wêreldgebeure en hofuitsprake: ’n LitNet Akademies-onderhoud

Foto: Canva Sal onderrig in regsetiek regstudente help besin oor wat moreel aanvaarbaar is? Talle wêreldgebeure veroorsaak die afgelope tyd dat mense besin oor wat moreel aanvaarbaar is al dan nie....

View Article

Reguit met Robinson: Trump, Israel en Iran

Die Navo-spitsberaad vind tans in Den Haag, Nederland plaas terwyl groot spanning in die Midde-Ooste heers ná Israel se aanvalle op Iran en Amerika se bombardering van Irannese kernaanlegte. Boonop het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: The Caine Prize for African Writing announces online editing...

As part of its landmark 25th anniversary celebrations, the Caine Prize for African Writing is pleased to announce the return of its Online Editing Programme. In celebration of its silver anniversary,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: RSG Radioteater se Die Damhuis op Donderdagaand 26 Junie om...

Agter: André Terblanché, David Isaacs, Sophia van Taak, Erica Wessels, Lee-Ann van Rooi en Èmil Haarhoff. Voor: Albert Smit en Nienke Geldenhuys Die gebou waar Die Damhuis-restaurant op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kroes

Foto: Canva Kroes My hare’t stories wat jy nie ken nie. Krulle draai in tales van veghou en wen, elke string ’n herinnering van wie ek is, van wie ek wíl wees. Ek het grootgeword met mense wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die mens se ís, is liggaam

Foto: Canva Die mens se ís, is liggaam In memoriam: Johan Degenaar en Carol Kriel “Liggaamlikheid is die enigste wyse waarop die mens hom in die wêreld vind. Liggaam behoort tot die wese van die mens....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beste vriend

Foto: verskaf Beste vriend Met jou vier pote het jy my kom red jou blaf is stil in die vertrek. In jou bruin oë was ek vasgevang jy word opreg verlang. Jou bruin vel was sag soos wol. Jou glimlag het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vryheid is ’n illusie

Foto: Canva Vryheid is ’n illusie Huldeblyk aan die blues Janis Joplin  sing van blues en bandanas op ’n trip in Louisiana en haar Bobby McGee Want soms is om goed te voel genoeg  en om genoeg te wees...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

My pen is ’n graaf

Foto: Canva My pen is ’n graaf my pen is ’n graaf; ek delwe bladsy vir bladsy mense-mineraal as bemesting vir verlange vir ’n gepynigde vryheid vir ’n vrolike verwerping vir verwoesting spit ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Israel, Iran en Navo: Toe werp Trump sy F-bom! (26 Junie 2025)

Soos wat diplomasie deesdae werk, is ’n vredesproses tussen Israel en Iran op 23 Junie 2025 deur Donald Trump op sosiale media aangekondig ná twaalf dae van intense oor-en-weer-aanvalle met vliegtuie,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Lapa: Pampoenpit en die Geheime Helde deur Bianca Flanders

Pampoenpit word een oggend wakker van ’n geraas. Toe sy en Toets die kat by die venster uitloer, sien hulle mense wat besig is om rommel te verwyder. Die mans en vroue skitter en blink in hul...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Lapa: Hoe haal ek nou asem? deur Cliffordene Norton

Pa is weg, en skielik moet ek ’n grootmens wees. Ek wil nie die man van die huis wees nie. Ek wil nie hoor hoe Ma in die stilte huil nie. Ek wil nie hê Mason moet eendag opdaag en vra “Waar is Pa?”...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Naledi: Wanneer die krieke stil word deur Petro Kotze-Odendaal

“Petro se verhaal bewys dat gewone mense, saam met Jesus, wel op water kan loop.” – Stefaans Coetzee, skrywer van Onbeskryflike genade Vir ons vroue maak drie goed saak. Dit bepaal wat jy sien en voel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

New from Jonathan Ball: The shortest history of Germany by James Hawes

An acclaimed international bestseller which tells the story of Europe’s most admired and feared country, from the Roman age to Charlemagne to Von Bismarck to Merkel. A country both admired and feared,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wanneer mens dink

“Wanneer mens dink” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger...

View Article
Browsing all 21987 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>