Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 22025

Nuut by Naledi: Wanneer die krieke stil word deur Petro Kotze-Odendaal

$
0
0

“Petro se verhaal bewys dat gewone mense, saam met Jesus, wel op water kan loop.” – Stefaans Coetzee, skrywer van Onbeskryflike genade

Vir ons vroue maak drie goed saak. Dit bepaal wat jy sien en voel wanneer jy in die spieël kyk. Is jy jou pa se Prinses? Is jou eerste liefde jou ridder op ’n wit perd? Is jou huwelik in die hemel gemaak?

Vir Petro Kotze-Odendaal word die krieke reeds vroegtydig stil: van donkernag vlug onder die hand van ’n alkoholis-pa en later in die greep van ’n gewelddadige man. Sy en haar vierjarige seuntjie moes vroeg op die stormwaters van die lewe loop.

Is dit moontlik dat een mens soveel hardheid kan beleef en steeds haar geloof behou?

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

The post Nuut by Naledi: Wanneer die krieke stil word deur Petro Kotze-Odendaal first appeared on LitNet.

The post Nuut by Naledi: <i>Wanneer die krieke stil word</i> deur Petro Kotze-Odendaal appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 22025


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>