Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21994

Nuut by Lapa: Hoe haal ek nou asem? deur Cliffordene Norton

$
0
0

Pa is weg, en skielik moet ek ’n grootmens wees. Ek wil nie die man van die huis wees nie. Ek wil nie hoor hoe Ma in die stilte huil nie. Ek wil nie hê Mason moet eendag opdaag en vra “Waar is Pa?” nie. Ek wil teruggaan na twee jaar gelede – toe ek nog net Ethan was. Ethan met die cool broer en ôsim ouers. Ethan wie se ouers Sondagmiddae in die agterplaas gedans het. Maar op Vrydagaand het die dood Pa kom haal. Hoe oorleef ek my eerste week sonder hom – en alles wat nou anders is? Hoe haal ek nou asem?

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

The post Nuut by Lapa: Hoe haal ek nou asem? deur Cliffordene Norton first appeared on LitNet.

The post Nuut by Lapa: <i>Hoe haal ek nou asem?</i> deur Cliffordene Norton appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21994


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>