Die Johann Rossouw-gespreksreeks: "Reflections" deur Jacobus Kloppers –...
Johann Rossouw skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. Hierdie is ’n opname van ’n gespreksgeleentheid wat onlangs in die Naval Hill Planetarium in Bloemfontein plaasgevind het. Die eietydse Afrikaanse...
View ArticleDagdigkursus met Danie Marais: ’n onderhoud
Gun jou woorde poëtiese vlerke by Taalmonument! Bekroonde skrywer lei slypskool vir stokperdjiedigters. Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl bied ’n poëtiese oplossing vir almal...
View ArticleWat sê Bettina? Wat is die implikasies van Trump en Musk se uitval?
Foto van Donald Trump: openbare domein; verkry op Unsplash (https://unsplash.com/photos/president-donald-trump-jPN_oglAjOU). Foto van Elon Musk: openbare domein; verkry op Wikipedia...
View ArticleLitNet: Die misdaad in my buurt
Prent: Canva Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to read this newsletter online.The post LitNet: Die misdaad in my buurt first appeared on LitNet.The post LitNet: Die misdaad in...
View ArticleUitnodiging: FilosofieKafee – "Verkiesings en vergissings"
Verkiesings en vergissings – Johann Kriegler Medereder – Johann Scholtz Ofskoon verkiesings natuurlik lank reeds ’n bekende verskynsel was, het die opheffing van koloniale en Sowjet-heerskappy in...
View ArticleDie toekoms van die universiteit in ’n KI-wêreld: ’n onderhoud met Johan Fourie
Foto: Canva Johan Fourie het in ’n onlangse Rapport-berig geskryf dat hy deesdae, met behulp van KI, binne ’n week ’n PhD sal kan skryf. Naomi Meyer het hom hieromtrent gevra. Johan, jy het onlangs ’n...
View ArticleAfrikaans Huistaal-hersieningsvraestel en memo: Graad 11, tweede kwartaal
Foto: Canva Is jy in graad 11 en wil jy baie graag nou gedurende die Junie-eksamen by die fliek uitkom? Dis goeie raad om eerder nou vir jou eksamen voor te berei en in die vakansie ’n film te gaan...
View ArticleMoord, kos en boeke: Bonnie Espie se Making a killing verras
Titel: Making a killing Skrywer: Bonnie Espie Uitgewer: Kwela ISBN: 9780795711114 Die skrywer Bonnie Espie het met haar debuutroman Making a killing haar naam goed gevestig in die genre van...
View ArticleEcce deus! deur Johan Retief: ’n lesersindruk
Ecce deus! deur Johan Retief (Naledi) Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Ecce deus! Skrywer: Johan Retief Uitgewer: Naledi ISBN: 9781067234331...
View ArticlePersverklaring: ATKV-DigiToneel – Top-8 gereed
Die ATKV se gewilde TV-realiteitsreeks, Gekies vir die kollig, keer in 2025 vir die vyfde keer terug na jou skerm – en vanjaar is die tema eenvoudig onweerstaanbaar: magneties. Soos hemelliggame wat...
View ArticlePersverklaring: Die tragiese saak van Pamina Vermaak – boek tot skerm: ’n...
Films wat op boeke gegrond is, is lank reeds ’n lekkerte wat lesers en kykers van Suid-Afrikaanse titels geniet. Die gewilde trefferboek deur Annie Klopper, Die tragiese saak van Pamina Vermaak,...
View ArticleMonsterhare deur Jaco Jacobs: ’n lesersindruk
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Monsterhare Skrywer: Jaco Jacobs Uitgewer: Pan Macmillan ISBN: 9781779990457 Monsterhare deur Jaco Jacobs...
View ArticlePersverklaring: Kaapstadse Filharmoniese Orkes tree in Robertson op ten bate...
Hierdie geleentheid word aangebied deur Eseltjiesrus Donkey Sanctuary. (Foto: verskaf) Op Sondag 14 September sal die bekende Kaapstadse Filharmoniese Orkes weer die verhoog betree by die Oos-Kerk in...
View ArticleDie verlofparadoks
Foto via Pexels The funny thing is that we in western societies are inclined to organize our vacation in the same way as our work: carefully planned and organized, selected, and prioritized. As a...
View ArticleDie lewende testament – Is daar regsekerheid in die Suid-Afrikaanse reg?
Die lewende testament – is daar regsekerheid in die Suid-Afrikaanse reg? Marc Welgemoed, Departement Straf- en Prosesreg, Nelson Mandela Universiteit LitNet Akademies Jaargang 22(2) ISSN 1995-5928...
View ArticleThe living will – Is there legal certainty in South African law?
Abstract The concept living will generally refers to a clause in a will stating that, if the testator is in a permanent vegetative state and dependent on a ventilator to remain alive, the ventilator...
View ArticleTribuo Conference 2025: an interview with Tiisetso Mashifane wa Noni
Tiisetso Mashifane wa Noni (photo: Theatre Arts) The Tribuo Fund, as part of their Tribuo Sessions series, held a conference from 5–7 June 2025 at STIAS in Stellenbosch. Discussions and presentations...
View ArticleTribuo Conference 2025: an interview with Lakin Morgan-Baatjies
Lakin Morgan Baatjies (photo: UJ Arts & Culture) The Tribuo Fund, as part of their Tribuo Sessions series, held a conference from 5–7 June 2025 at STIAS in Stellenbosch. Discussions and...
View ArticlePersverklaring: Dié skrywers haal die 2025 Stellenbosch...
Drie-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die tiende Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel. Dit sluit in kortverhale van die bekroonde digters Jolyn Phillips en Lynthia Julius, wie se...
View ArticlePersverklaring: Kompetisie bied platform vir musikale 50-plussers – ATKV
Die musikant Cor Uys, ’n jare lange vennoot van die ATKV, bied in samewerking met ATKV-Buffelspoort en PLUS 50-tydskrif die Andante Plus50-musiekkompetisie aan. Alle senior burgers 50 jaar en ouer,...
View Article