Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 22024 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PenAfrican: In search of Nongqawuse by Treive Nicholas – a book review

In search of Nongqawuse by Treive Nicholas (Kwela, 2025) Mphuthumi Ntabeni writes a regular book column for LitNet. Title: In search of Nongqawuse Author: Treive Nicholas Publisher: Kwela (2025) ISBN:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The interpreters: ’n kragtoer van nuwe Suid-Afrikaanse nie-fiksie

Hedley Twidle, Sean Christie en Jonathan Amid tydens ’n gesprek oor die boek The interpreters, ’n bloemlesing van Suid-Afrikaanse nie-fiksie (foto: Jean Oosthuizen) In ’n lewendige en insiggewende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The inquest into the deaths of Matthew Goniwe and his three comrades (The...

In the High Court of Gqeberha yesterday (2 June 2025) another inquest into these horrific killings began. There have been two previous inquests both well publicised and neither conclusive. Two years...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liefdesbriewe van Jonker en Brink in nuwe toneelstuk vervat

Dis ysig koud in die Strand toe ons die knus en gesellige The Drama Factory binnestap. Dis stampvol en mense kuier oor glase vonkelwyn en rooiwyn en warmsjokolade. Daar is opwinding in die lug en dis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toast Coetzer (1977–)

Foto: NB-Uitgewers Sêgoed van Toast Coetzer “Ek is die ultimate voorbeeld van iemand wat nie kan sing nie, nie musiek kan lees nie, nie kan speel nie, maar tog in ’n band is wat tien jaar al bestaan...

View Article


The importance of diversity and foreign views at Harvard and other universities

Or view on YouTube: https://www.youtube.com/watch?v=Y6oWHek45j0 (The introduction is in Afrikaans, the interview is in English.) Funds are being cut to Harvard University and other institutions of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elders gesien: Boeke is die oefenlokaal vir die verbeelding

Daniël Lötter skryf op Facebook: Vir die ouers wat dalk saans te moeg is, of te veel ander dinge het om aan aandag te gee sodat daar nie tyd is om ’n storie te lees vir die kleinspan nie en dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

By die skool

Foto: Canva By die skool Sy loop verby die meisies By die skool In die gang By die trappe Met hulle rompies bó Ópgerol Om die ondersoom Tot bo die knie te hys Wat hulle poniesterte uitskud En die hare...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In the stillness of my mind

Foto: Canva In the stillness of my mind I can hear the rustling, angel wings As they take you to your rest. I can hear the choir sing While I’m dressed in Sunday best. To say my last goodbye My last “I...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blinde hart

Foto: Canva Blinde hart  van balans af geruk tog regop vasgegrendel in die wind op steen en klip wat hitte klop van balans af geruk tog regop verdor my stam; my are, stok sluise van my oë, styf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

My verlede is 'n land

Foto: Canva My verlede is ’n land my verlede is ’n land – lank, lank gelede – en eendag gaan ek daar woon want môre is ’n galg wat gister ophang en vandag sal soos die duiwel aansluip om ’n verwarde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op jou vlug na môre

Foto: Canva Op jou vlug na môre op jou vlug na môre het gister agtergebly om die huis op te pas terwyl jy gevlieg het oor gevoelens deur gedagtes wat jou grootgemaak het in jou gees wat altyd so...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tippie, die klein grys olifantjie wat kinders help lees

Reinette Lombard, ook onder haar nooiensvan as Reinette Palmer bekend, het op 29 Mei 2025 ’n leeskonferensie by Laerskool Newtonpark is Gqeberha aangebied. Ons weet Suid-Afrika se kinders kan nie met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Omtrent die misdaad in my buurt: Lewe en laat lewe

Prente: Canva "Misdaad gee nie om oor kleur nie," het Bettina Wyngaard in ’n onlangse rubriek op LitNet geskryf. Hierdie betrokke rubriek het gehandel oor moorde wat nie die koerant haal nie. In...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2025

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: “Deel” jou skribbels en wen ’n Woordfeeservaring vir twee

Die 2025 Toyota Stellenbosch Woordfees vier 25 jaar van kuns, kultuur en uitdrukking met die feestema “Deel”. Jy kan deel wees van die feesvieringe deur jou skribbels, skrabbels en sketse met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pasverskyn: Maklik met Marinda deur Marinda Engelbrecht

Maklik met Marinda deur Marinda Engelbrecht (Human & Rousseau, 2025) Titel: Maklik met Marinda Skrywer: Marinda Engelbrecht Uitgewer: Human & Rousseau (Mei 2025) ISBN: 9780798184977 ’n Keur van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Omtrent die misdaad in my buurt: Asielsoeker-blues

Die inhoud van hierdie stuk mag sensitiewe lesers ontstel. Prent: Canva "Misdaad gee nie om oor kleur nie," het Bettina Wyngaard in ’n onlangse rubriek op LitNet geskryf. Hierdie betrokke rubriek het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Schreiner Karoo Writers Festival, 19–21 June 2025

What is the Schreiner Karoo Writers Festival? The Schreiner Karoo Writers Festival is an annual literary celebration held in Cradock, South Africa, featuring Writers, mainly from the Karoo. Evening...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Teologiese besinning oor Annemarie van Niekerk se Onder ’n bloedrooi hemel

Hierdie teologiese besinning is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Onder ’n bloedrooi hemel. Liefde en geweld in Suid-Afrika Skrywer: Annemarie van Niekerk Uitgewer:...

View Article
Browsing all 22024 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>