Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 22145

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2025

$
0
0

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Die volgende resensies en boekverwante artikels het gedurende Mei in die Afrikaanse dagblaaie verskyn – onder redaksie van Laetitia Pople, die nasionale kuns- en vermaakredakteur, en Jo Prins, nasionale boekeredakteur:

2 Mei

Profielonderhoud: ‘Jode het stil en selfbewus geword ná 7 Oktober’
Murray La Vita in gesprek met David Baddiel

3 Mei

By my lees | Deborah Steinmair

5 Mei

Resensie: ‘Literary plantation’ hier nie ‘gegrease’ nie
Marius Crous resenseer Prins deur Ryan Pedro

Resensie: ’n Ode aan die koerantwese
Francois Bekker resenseer Lens deur Gert Coetzee

Resensie: ‘Rebecca’ in nuwe gedaante
Trisa Hugo resenseer die heruitgawe van Rebecca deur Wilna Adriaanse

Boekuittreksel: Die geheime geskiedenis van haaie
’n Uittreksel uit The secret history of sharks deur John Long

Boeke: Antjie Krog se Binnerym van bloed bied eerlike protret van haar en haar ma

Boeke: Klinkklaar in Bloemfontein vier Afrikaans 100 met toonsettings van gediggrepe

Boeke: Gaireyah Fredericks ontvang Diana Ferrus-prys vir letterkunde

6 Mei

Boeke: Palestynse digter wen Pulitzer-prys
Die Pulitzer-prys word toegeken aan Mosab Abu Toha.

8 Mei

Boeke: Talle meevallers vir Afrikaanse lesers ter viering van Afrikaans 100

Gratis: Kaartjies vir 3 gesprekke op Franschhoekse Letterkundefees

Kyk weer: Jaco Strydom gesels oor jongmense en geloofsgewoontes

12 Mei

Resensie: Krog verken eerlik aan komplekse verhouding
Marni Bonthuys resenseer Binnerym van bloed deur Antjie Krog

Boekevat: Wat beteken dit dat my nooi in ’n nartjie is?
’n Rubriek deur Charl-Pierre Naudé

14 Mei

Boeke: Dié boeke ding mee om UJ-pryse vir Afrikaans

16 Mei

Boeke: Oos-Kaapse ‘skryfdorp’ binnekort in rep en roer

18 Mei

Sterfteberig: Skrywer en politikus Jan Terlouw sterf op 93

19 Mei

Resensie: ’n Hoogtepunt vir Stoffberg
Jonathan Amid resenseer Donker vuur deur Pieter Stoffberg

Resensie: ‘Klaarte’ digter se memoires in versvorm
Joan Hambidge resenseer Klaarte deur Louis Esterhuizen

Resensie: ’n Behoorlike ‘whodunnit’
Ilza Roggeband resenseer An act of murder deur Tom Eaton

Boekevat: Breyten-prys vra dat digters antwoord in vers
’n Rubriek deur Jo Prins

Uittreksel: Die dag toe Mandela my aangeval het
’n Uittreksel uit Being there deur Tony Leon

Kyk weer: Rolene Strauss gesels oor haar nuwe boek

20 Mei

Boeke: Derde boek in T’Sjoen se drieluik oor Breytenbach sien die lig

21 Mei

By my lees | Zelda Bezuidenhout

22 Mei

Boeke: Winterbach en Fredericks wen UJ-pryse

23 Mei 

Profiel: ‘My tyd saam met die Boeremag wat Mandela wou doodmaak’
Murray La Vita in gesprek met Karin Mitchell

Boeke: Memoires oor pa en seun se oorlogsverhale aangrypende interteks

26 Mei

Resensie: Gewigtige temas met ligte hand verwoord
Anschen Conradie resenseer As ek jy was deur De Wet Hugo

Resensie: Intieme blik op ’n besonderse loopbaan
Francois Bekker resenseer Being there deur Tony Leon

Resensie: The interpreters kragtige boek, ’n amulet teen die vuur
Joan Hambidge resenseer The interpreters, onder redaksie van Sean Christie en Hedley Twiddle

Uittreksel: Die Nazi-moordenaar in die krapfabriek

28 Mei 

By my lees | Joan Hambidge

30 Mei

Profiel: ‘Afrika moet nou saamstaan teen Trump se planne’
Murray La Vita in gesprek met Bronwen Everril

 Die volgende Afrikaanse resensies en skrywersonderhoude het in Mei op LitNet verskyn:

Klaarte deur Louis Esterhuizen: ’n resensie

Spanje. Reise in ’n palimpses deur André Pretorius: ’n resensie

Kategismus deur Daniel Hugo: ’n lesersindruk

LitNet Akademies-resensie-essay: Dienaar van die waarheid deur MC Botha

The heart is the size of a fist deur PP Fourie: ’n lesersindruk

Lees- en leerpret met Bollie: ’n resensie

The truth about Cape Slavery deur Patric Tariq Mellet: ’n lesersindruk

Lesersindruk: Feesmaalgang deur Dietloff van der Berg

Kortpad-praatjies: Afrikaans vir beginners / Shortcut chats: An interactive workbook deur Rina Loader en Charlene Human – ’n resensie

Fanie os oppie jas: ’n onderhoud met Fanie van der Merwe

Reading for comprehension deur Michael le Cordeur: ’n onderhoud

Die volgende resensies en rubrieke het gedurende Mei in Rapport verskyn:

4 Mei

Uittreksel: Ek en Ma (en alles)
’n Uittreksel uit Binnerym van bloed deur Antjie Krog

Boeke: Die skrywers wat my verlei
’n Rubriek deur Deborah Steinmair

Resensie: Toe die politieke skote geklap en die rolperse nog gedreun het
Ernusta Maralack resenseer Lens deur Gert Coetzee

Resensie: Het ’n olifant op jou geval? Jaco Jacobs gee raad aan die kleinspan
’n Resensie deur Magdel Vorster

Resensie: Die koeëls is deur die kerk – Boek lees vinniger as ’n missiel
Stefaans Coetzee resenseer Donker vuur deur Pieter Stoffberg

11 Mei

Boeke: Kroniek van Perdepoort: Die lekkerste skinderstorie in Afrikaans
’n Rubriek deur Loftus Marais

Resensie: Die kleurvolle kêrels wat geld soos bossies laat groei
Francois Williams resenseer The mavericks deur Stephen Cranston

Resensie: Joan Hambide oor Antjie en haar ma – Kompleks, aangrypend ... heerlik
Joan Hambidge resenseer Binnerym van bloed deur Antjie Krog 

18 Mei

Resensie: Verhaal tref tydloos soos ’n klassieke Russiese roman
Deborah Steinmair resenseer Theft deur Abdulrazak Gurnah

Resensie: Dekselse mooi gedigte wat by jou sal bly spook
Fanie Olivier resenseer Klaarte deur Louis Esterhuizen

25 Mei

Resensie: Die gruwelike goed wat Ted Bundy laat tiek het
Francois Bekker resenseer Inside the mind of Ted Bundy deur Tanya Farber en Jeremy Daniel

Resensie: Die great expectations van ’n twiede boek
Nathan Trantraal resenseer Prins deur Ryan Pedro

 Die volgende resensies en onderhoude het in Mei onder redaksie van Suné van Heerden op Maroela Media verskyn.

Frik de Jager neem ‘StorieKos’ na Clarens
“Al is ek ʼn sjef en al gaan dit oor kos, gaan dit eintlik vir my oor die storie, want elke dis begin by ʼn persoon.”

Lees meer: https://maroelamedia.co.za/kos/frik-de-jager-neem-storiekos-na-clarens/   

11 Mei 

Resensie: ‘Landuit’ deur Zirk van den Berg
“Landuit” wek nie simpatie nie. Waarin Zirk van den Berg slaag is om ʼn mens weer te laat wonder oor die nut en noodsaak van outobiografiese niefiksie.

Lees hier: https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/boekresensie-landuit-deur-zirk-van-den-berg/

18 Mei

Spanje boaan dié reisiger se lys
“Daardie eerste besoek bly die onvergeetlikste ervaring. Dit het letterlik my lewe gevorm op maniere wat ek toe nie kon voorsien het nie.” 

Lees meer: https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/spanje-boaan-die-reisiger-se-lys/

31 Mei

Vierde digbundel op 82 ’n ‘dringendheid’
“Die digkuns is vir my ’n groot uitdaging. Dit gaan vir my nie net oor die feite nie, maar ook oor hoe jy emosies oordra.”

Kyk hier na die volledige onderhoud: https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/vierde-digbundel-op-82-n-dringendheid/

Klyntji.com is ’n voortlewing van Ons Klyntji, die eerste en oudste Afrikaanse tydskrif. Klyntji.com bestaan van 2014 af en is ’n onafhanklike webjoernaal wat fokus op diverse en progressiewe Suid-Afrikaanse kuns en kultuur.

Breyten sterf ’n dromerige dood in die teater met Verwelkingslied
Deur Celeste Theron

Potgooie van die volgende boekgesprekke, wat gedurende Mei op RSG uitgesaai is, kan geluister word by:
https://www.rsg.co.za/rsg/potgooi-resultaat/?_sf_s=Skrywers%20en%20Boeke

Woensdag 7 Mei

Ilse Salzwedel gesels met Hennie van Deventer, oud-koerantman en skrywer van meer as 20 nie-fiksie boeke, en Elizabeth Wasserman, die skepper van die fantastiese Mevrou Smit, wat tans op RSG voorgelees word. Johan Myburg het vier bydraes uit die internasionale boekewêreld. Hy kyk terug na die onvergeetlike boeke wat presies ’n eeu gelede in 1925 verskyn het, het nuus oor ’n nuwe kinderboek oor die gewilde Gruffalo-karakter, vertel meer oor ’n internasionale skryfkompetisie, en gesels oor die Carol Shields-prys.

Woensdag 14 Mei

Luister na ’n heruitsending van ’n onderhoud met Eunice Visser oor haar boek, Die Kaapse slawe, wat onlangs weer bekroon is. SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, deel ‘n lys van interessante nie-fiksie aanbevelings. Johan Myburg het nuus oor twee internasionale romans, The emperor of gladness deur Ocean Vuong en James deur Percival Everett.

Woensdag 21 Mei

SARIE se boekeredakteur, Phyllis Green, bespreek Afrikaanse en plaaslike Engelse fiksie. Johan Myburg vertel meer oor die wenner van die Dylan Thomasprys, ’n onlangse toekenning aan Margaret Atwood, en die aangrypende ware verhaal uit die pen van die TV-ster Kelsey Grammer. Johan stel ons ook voor aan Mia Couto, die Mosambiekse skrywer wat onlangs deur PEN Amerika vereer is met die Nabokov-prys vir sy lewensbydrae tot internasionale letterkunde. Jy kan ook uitvind wie is op die kortlyste van die UJ-prys en UJ-debuutprys. Ilse Salzwedel vertel meer oor die nuwe Breyten Breytenbach-poësieprys.

 Woensdag 28 Mei

Ilse Salzwedel gesels met Antjie Krog, een van ons land se mees bekroonde en veelsydigste digters en skrywers, oor haar outobiografiese roman, Binnerym van bloed, wat onder andere die komplekse verhouding tussen haar en haar skrywer-ma, die ewe bekende Dot Serfontein, verken. Johan Myburgh praat oor die wenners van die International Booker vir vertaalde werk (Heart lamp), asook The adversary, wat met die Dublinprys bekroon is.

Potgooie van die poësievoorlesings, wat gedurende Mei op RSG uitgesaai is, kan geluister word by:
https://www.rsg.co.za/rsg/potgooi-resultaat?_sft_category=vers-en-klank-potgooi

Dinsdag 6 Mei
Sophia van Taak en Cintaine Schutte maak voorbrand vir die viering van Afrikaans se 100ste bestaansjaar op 8 Mei.

Dinsdag 13 Mei
Sophia van Taak gesels met digter Martina Klopper oor haar tweede bundel, Kuborg. Dis ’n fassinerende versameling gedigte waarin menselike verhoudinge en herinneringe deur die metafore van masjiene verwoord word. Die bundel doen ondersoek na daardie dinge in ’n mens se verlede wat jou op ’n sekere manier “bedraad” en “geprogrammeer” het. Sy probeer ook uitpluis of ’n mens patrone wat so diep vasgelê is, kan herskryf.

Dinsdag 20 Mei
Ons vier herfs met pragtige gedigvoorlesings deur Roeline Daneel.

Dinsdag 27 Mei
Sophia van Taak praat met prof. Joan Hambidge oor haar nuutste digbundel, Asindeton. Dit is haar 27ste bundel, en in hierdie versameling is daar weer bekende Hambidge-temas soos die skilderkuns, reise en digterskap ter sprake. Sy skryf ook, ná ’n loopbaan van nagenoeg dertig jaar aan die Universiteit van Kaapstad, oor aftrede, lewenshoofstukke wat tot ’n einde kom, en die die paradoks van tyd.

Joan Hambidge se blog, Woorde wat weeg, is ’n webtuiste waar dié digter-literator sowel gedigte as boekbesprekings, rubrieke en gedagtes rondom die letterkunde versamel en aanbied. Ons lys hier enige resensies wat op radio voorgelees is of op ander mediaplatforms verskyn het wat nie reeds by die oorsig ingesluit is nie. Klik op die skakel na die tuisblad vir alle ander inhoud op die blog: http://joanhambidge.blogspot.co.za/

Versindaba

Op hierdie webblad wat gewy word aan die Afrikaanse digkuns en gesprek rondom die poësie, vind besoekers al die mees onlangse resensies en onderhoude in die regterkantste kiesbalk. In dié kiesbalk is ook skakels na nuwe gedigte en blogs oor die poësie.

Die volgende resensies, skrywersonderhoude en boekuittreksels het in Mei verskyn op sarie.com, die aanlyn tuiste van SARIE-tydskrif – onder redaksie van boekeredakteur Phyllis Green:

Onderhoud: Phyllis Green gesels met Janet Barry oor haar kinderboek, Pangolin prophesy

Onderhoud: Phyllis Green gesels met Juliet E Prowse oor haar boek, Juliet Prowse: Born to dance, The extraordinary life story of my aunt

Onderhoud: Phyllis Green gesels met Jean du Plessis oor sy foto’s in die boek, Wildlife of Serengeti & Ngorogoro Conservation Area

Onderhoud: Phyllis Green gesels met Rudie van Rensburg oor Leeumens

Boeke: Marzanne Schoeman se indruk van die Franschhoek Literêre Fees

Resensie: Alida Vos resenseer Jaco Fouché se Die katartiese metode

Resensies: Drie boeke waarin jy wonder wat die skoonmaker gesien het

  • Irma Steffens resenseer The Cleaner deur Mary Watson
  • Carmen Defty resenseer The Maid deur Nita Prose
  • Alida Vos resenseer The woman inside deur MT Edvardsson

Resensie: Antoinique van Staden resenseer Siphiwe Gloria Ndlovu se roman, The creation of half broken people

Uittreksel: Leeumens deur Rudie van Rensburg

Resensies: Phyllis Green resenseer 3 resepteboeke met stories

The post Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2025 first appeared on LitNet.

The post Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2025 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 22145

Latest Images