Negentien sewe en sewentig
Foto: Canva Negentien sewe en sewentig Stemme sweef oor die veld wat Alexandria skei van ons voorstad. Ek hoor hulle sing nie van geweld nie Maar van bevryding en hoop en ’n einde aan onreg. Ek lê en...
View ArticleNuut by Kwela: Prins deur Ryan Pedro
In Prins word die kompleksiteit van manlikheid ontleed; die oomblikke van teerheid word gevier en die vernietigende word gekritiseer. Alhoewel die bundel handel oor stories en karakters uit ’n...
View ArticleKwiksilwers: ’n onderhoud oor die film
Een van die vollengtespeelfilms wat by die 12de Silwerskermfees die silwerdoek aan die brand gehad het, Die Kwiksilwers, begin op 1 Mei in rolprentteaters in Suid-Afrika en Namibië wys. Die film is in...
View ArticleKlaarte deur Louis Esterhuizen: ’n resensie
Klaarte deur Louis Esterhuizen (Naledi, 2025) Titel: Klaarte Skrywer: Louis Esterhuizen Uitgewer: Naledi, 2025 ISBN: 978106723456 Louis Esterhuizen is een van ons voorste digters en sy oeuvre oorspan...
View ArticleTot so ver
“Tot so ver” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger Internasionaal...
View ArticleInvitation: Writer’s Room talk with Sihle Qwaba – Oude Leeskamer, 6 May 2025
Writer and alumna of the Jakes Gerwel/Oude Leeskamer residency programme, Lebogang Mazibuko, talks with our guest writer, Sihle Qwabe, about his writing process and the life experiences that inform...
View ArticleNB-Uitgewers se nuwe uitgewershoof: ’n gesprek met Annie Olivier
Annie Olivier (foto: verskaf); boekwinkelprent: https://www.pexels.com/photo/assorted-books-626986/ Annie Olivier praat met Naomi Meyer oor haar pad by NB-Uitgewers. Annie, jy is sedert die begin van...
View ArticleWêreldtrekklavierdag 2025 in die Endlersaal: ’n gesprek met Leon Oosthuizen...
Leon Oosthuizen (foto: verskaf) en prent van trekklavier: https://www.pexels.com/photo/a-red-accordion-on-a-table-8520119/ Leon Oosthuizen praat met Naomi Meyer oor Wêreldtrekklavierdag en die...
View ArticleHoe herken jy KI-geskepte teks?
1. Inleiding Die beskikbaarstelling van OpenAI se ChatGPT in 2022, sowel as daaropvolgende gespreksagente wat met groottaalmodelle werk, byvoorbeeld Copilot, Gemini, DeepSeek en Grok, het die wêreld –...
View ArticleLitNet: Suidoosterfees
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to read this newsletter online. The post LitNet: Suidoosterfees first appeared on LitNet.The post LitNet: Suidoosterfees appeared first on...
View ArticleSpanje. Reise in ’n palimpses deur André Pretorius: ’n resensie
Spanje: Reise in ’n palimpses deur André Pretorius (Naledi, 2025) Titel: Spanje. Reise in ’n palimpses Skrywer: André Pretorius Uitgewer: Naledi, 2025 ISBN: 9781067234539 ’n Boek vir kenners Dink jy...
View ArticleFanie os oppie jas: ’n onderhoud met Fanie van der Merwe
Fanie os oppie jas deur Fanie van der Merwe (Naledi, 2024) Louise Viljoen het die geleentheid gehad om vir Fanie van der Merwe, die skrywer van die enig-in-sy-soort reisboek getiteld Fanie os oppie jas...
View ArticlePress release: Pieter Madibuseng Odendaal – Ontaard, the album | Music video...
Ontaard is Pieter Madibuseng Odendaal’s debut spoken word album, based on his acclaimed poetry collection of the same title (published by Tafelberg). The album explores themes of identity, climate...
View ArticlePersverklaring: Aasvoëls-kortfilm gaan Cannes toe
Skermgreep uit Aasvoëls deur Dian Weys: verskaf Die Suid-Afrikaanse kortfilm Aasvoëls, deur die skrywer en regisseur Dian Weys, is amptelik deur die 78ste Cannes Filmfees gekies om vir die Kortfilm...
View ArticlePareltjes uit Amsterdam: De Hollandsche Manege
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in...
View ArticleWiskunde: Graad 11-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal
Prente: Canva Is jy in graad 11 en wonder jy aan die begin van hierdie eerste week in’n lang tyd wat dit nie ’n langnaweek is nie, wat die sin van die lewe is? LitNet het die antwoord. Dit is: "Sin,...
View ArticlePersverklaring: Inligting rakende die 2025 ATKV-Woordveertjies
Die sluitingsdatum vir inskrywings is Maandag 2 Junie 2025. Die reglemente en inskrywingsvorms is beskikbaar by https://atkv.org.za/neem-deel/toekennings/woordveertjies/.The post Persverklaring:...
View ArticlePress release: The Island Prize 2025 shortlist
We are delighted to announce the 2025 Island Prize shortlist! Our fantastic finalists are: Azags Agandaa (Ghana) Izzy Agu (Rwanda/Nigeria) Wame Molefhe (Botswana) Kristien Potgieter (South Africa)...
View ArticleSaakmakende verkiesings in die Trump-era (5 Mei 2025)
In dieselfde periode wat Donald Trump sy 100 dae in die Withuis gevier het, het daar ook ’n aantal verkiesings plaasgevind wat betekenisvol was. Die verkiesings het in Kanada, Australië en Singapoer...
View ArticleSeen elsewhere: What highs have we not experienced in Afrikaans literature
Darryl David wrote on Facebook: It warms my heart to hear everybody saying what a triumph Breyten Breytenbach’s last work was after seeing Verwelkingslied at the Suidoosterfees. It’s like a batsman...
View Article