Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21615 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kategismus deur Daniel Hugo: ’n lesersindruk

Kategismus deur Daniel Hugo (Turksvy, 2025) Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Titel: Kategismus Skrywer: Daniel Hugo Uitgewer: Turksvy (2025) ISBN:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat sê Bettina? Oor Afrikaans

Foto: Pexels Bettina Wyngaard skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. Ek skryf Afrikaans, ek dink Afrikaans, ek bid Afrikaans, en alhoewel ek my bes probeer om nie te vloek nie, doen ek dit ook in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skermgreep: Sinners – ’n filmresensie

Skermgreep: Sinners, YouTube Sinners (in teaters) Met Michael B Jordan en Jack O’Connell Regisseur: Ryan Coogler Vampierrolprente se slagtande is in die moderne tyd lankal getrek. Maar dink aan hoe dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Klaarte deur Louis Esterhuizen op 14 Mei...

Jy word uitgenooi na die boekbekendstelling van  Klaarte deur Louis Esterhuizen Klaarte is die bekroonde digter Louis Esterhuizen se twaalfde bundel en bevat merendeels lewensbeskoulike, besinnende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Nagtegaal-tekspryswenner Dianne du Toit Albertze betower met...

Dianne du Toit Albertze (Foto: Cyan Peppah) Die wenner van die gesogte Nagtegaal-teksprys vir 2025 is die Namakwalandse skrywer, aktrise en teaterskepper Dianne du Toit Albertze. Die Nagtegaal-teksprys...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Finaliste van die Diana Ferrus-prys 2024 aangekondig – ’n...

Portret van Diana Ferrus deur Henk Serfontein (grafika: facebook.com) Die organiseerders van die Diana Ferrus-prys is trots om die finaliste van die 2024-kompetisie bekend te maak. Hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die VSA-RSA-bilaterale-verhoudingswetsontwerp: nog ’n speek in die wiel?

Op 3 April het kongreslid Ronny Jackson, Republikein van Texas, ’n wetsontwerp by die Huis van Verteenwoordigers in die VSA ingedien met die titel: “The U.S.-South Africa Bilateral Relations Review...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekevat met Deborah: Binnerym van bloed

Binnerym van bloed Antjie Krog Penguin Random House South Africa ISBN: 9781776391837 Deborah Steinmair skryf ’n gereelde boekrubriek vir LitNet. ........... Vandag skryf ek net oor een boek – Antjie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Graad 4-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

Prent: Canva Is jy in graad 4 en skryf jy hierdie kwartaal vir die eerste keer eksamen? LitNet kan help! Laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Wilhelm du Toit af en laat jou spanning...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

29ste KKNK het regtig iets vir almal gehad

Die 29ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is vir ses dae in Oudtshoorn aangebied met die tema “Al die ietse” en die dorp het voorwaar saamgestaan om dié tema gestand te doen. Die Kanna-paneel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: RSG Radioteater se Ken jy vir Fytjie Eland? op Donderdagaand...

Vlnr: Gavin Mathys, Johny Klein, Allan Dyssel, Shemane Harris, Luke Pillay, Lelia Etsebeth, Solomon Cupido, Eloise Cupido, Wiseman Manqele, Marintha Labuschagne en Claudia Jones ... Die opname van Ken...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Die wenners van die Diana Ferrus-prys 2024 aangekondig

   Die wenners van die 2024 Diana Ferrus-prys is: Gaireyah Fredericks, eerstepryswenner, met “Swaa dra”. Dianne Du Toit Albertze, tweedepryswenner, met “Die kjeent”.  Yuwinn Kraukamp, derdepryswenner,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: RSG Radioteater se nuwe middagvervolgverhaal Bly hardloop op...

Agter: Charlie Bouguenon, Andre Stolz, Andreas Jordaan, Anton Schmidt. Voor: Louise Eksteen, Elma Potgieter, Heidi Mollentze, Rina Nienaber en Donoven Pietersen Bly hardloop, deur Mari Snyman, is die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hasbara en die Trump-era: ’n LitNet Akademies Weerdink-onderhoud met Marthie...

Die LitNet Akademies Weerdink-reeks skakel akademiese navorsing met brandende kwessies op die oomblik. Hierdie onderhoud handel oor die akademiese artikel “Sionistiese propaganda (hasbara) of morele...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Graad 5-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

Prente: Canva Is jy in graad 5 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Jy ken seker stories oor twee kinders wat in die woud verdwaal het en ’n lekkergoedhuisie ontdek het. Jy hoef nie so verlore soos...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Reünie in die Kelder: Valiant Swart en die Akkedis Band: ’n onderhoud met...

Akkedis is Rudi Dennis (tromme, akoestiese kitaar en sang), AJ Graham (baskitaar) en Arthur Dennis (elektriese kitaar en sang). Foto: verskaf Somerset-Wes-inboorlinge en geliefde Kaapse rock band...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kreatiewe reaksies op literêre kritiek

Resensente en ander kritici speel ’n belangrike rol in die literêre bedryf. Hulle kan skrywers se lewe en werk diepgaande beïnvloed – ten goede én ten kwade. Ek weet van ’n uitstekende jong digter wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring en nuutsflits: Afrikaans Amptelik 100 – NB-Uitgewers bied...

Boekomslae: Eilande deur Dan Sleigh, Plaasmoord deur Karin Brynard, Chokers en survivors deur Nathan Trantraal en Triomf deur Marlene van Niekerk. Wat het Elsa Joubert se Spertyd, Pieter W Grobbelaar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Rooiwarm Kaapse jazz by vanjaar se Hermanus FynArts – 6 tot...

Ramon Alexander en die Maties Jazz Society (foto: verskaf) Teks deur Linza de Jager As ou joernalis het Linza de Jager onlangs ’n musikale Rubicon oorgesteek. Sy het van jazz begin hou, en meer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blonde poison gee uitklophou by Hermanus Fynarts, 6 tot 16 Junie 2025

Fiona Ramsey in Blonde poison (foto: verskaf) Fiona Ramsay blink uit in die eenvrou-drama Blonde poison. Ramsay vertolk die rol van Stella Goldschlag, ’n vrou wat jag gemaak het op haar mede-Jode...

View Article
Browsing all 21615 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>