
Prente: Canva
Is jy in graad 5 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Jy ken seker stories oor twee kinders wat in die woud verdwaal het en ’n lekkergoedhuisie ontdek het. Jy hoef nie so verlore soos hulle te voel as jy vir jou Wiskunde-eksamen voorberei nie. In hierdie gratis oefenvraestel van Wilhelm du Toit sal jy in sekere van die voorbeeldsomme huisies van vuurhoutjies kan bou. Wanneer jy goeie punte in die eksamen behaal, kan jy jou met smullekker koekies beloon.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 5: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo, tweede kwartaal
Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo's, eerste kwartaal
The post Wiskunde: Graad 5-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal first appeared on LitNet.
The post Wiskunde: Graad 5-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal appeared first on LitNet.