Jeff Beck – jukskeibreker en virtuose kitaarspeler dood aan...
Jeff Beck in Amsterdam (Foto: Chris Hakkens, CC BY-SA 2.0, via Wikimedia Commons) Eric Clapton, Jeff Beck en Jimmy Page, die heilige trio van Britse rock, het op 10 Januarie 2023 een van hul mees...
View ArticleElders gesien: Ruk die toe-eieningsdebat nie hande uit nie?
Hierdie skildery van Frida Kahlo deur Hansuan Fabregas (Pixabay) dien as illustrasie en is nie die werk wat tans by die Johannesburg Contemporary Art Foundation uitgestal word nie. ... Al word sy...
View ArticlePersverklaring: KKNK-produksies ryg talle Fiësta-nominasies in
Teater- en musiekproduksies wat in 2022 op Oudtshoorn te sien was, sorg vanjaar vir meer as die helfte van die nominasies vir kykNET Fiësta-toekennings. Dié lys nominasies is op Vrydag 3 Februarie...
View ArticleFresh off the press: Things I learnt in the forest by Jayne Bauling
Things I learnt in the forest: Best Books for class reading Jayne Bauling Publisher: Best Books ISBN: 9781776073894 When Thoko and her mom moves from the city to a plantation in Mpumalanga, she is...
View ArticleNuut by Human & Rousseau: Christine le Roux Keur 8 deur Eleanor Baker
Christine le Roux Keur 8 bevat drie immergroen liefdesverhale. In Geskenk uit die hemel leer die suksesvolle sakeman Pieter Louw vir Maja ken nadat hy haar per ongeluk raak ry. Só begin ’n voorlopige...
View ArticleNuut by Lux Verbi: Kanaän deur Barend Vos
Kanaän is die verhaal van twaalf families wat ná ’n woestyntrek op die drumpel van hulle bestemming huiwer. Lê die land wat aan hulle belowe is dan nie oorkant hierdie laaste rivier nie? Dit is die...
View ArticleNew from Kwela: I did not die by Tebello Mzamo
Botho Pere finds work as a miner in South Africa and he has to leave his wife, Nthatisi, and their two children in Lesotho. There are secrets threatening to unravel the delicate thread that has been...
View ArticleNew form Minimal Press: The veil of Maya by Chantal Stewart
Lena Brown, a geneticist who spends her days in Cape Town comfortably engrossed in laboratory work, receives a call to investigate an outbreak of madness amongst a group of men in a small town in...
View ArticleImagine Dragons skud DHL Stadion se fondamente
Die poprock-groep van Las Vegas in Amerika is sekerlik een van die grootstes nog wat Suid-Afrika besoek het. Hul huidige wêreldwye verkope van 75 miljoen albums maak hulle een van die beste verkopers...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2023
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View ArticlePress release: Franschhoek Literary Festival’s membership programme – booking...
FLF book stand (picture: provided) The 2023 Franschhoek Literary Festival dates announced alongside a new Patron membership for literary lovers The charming village of Franschhoek will again be...
View ArticleVernuwende werk, ’n lesersindruk van A quiet man deur Tom Wood
Titel: A quiet man Skrywer: Tom Wood ISBN: 978-0751575965 Uitgewer: Sphere Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Dit is tyd dat skrywers van...
View ArticleTien kilogram boeke, asseblief
............ Elke keer as ek in een van ons land se groot boekwinkels instap, kan ek my nie verhelp om te voel dat baie van die boeke op die rakke met meer sorg gekureer kon gewees het nie. Die...
View ArticlePersverklaring: Nuwe koorfees en -toekennings vereer legendariese...
Franco Prinsloo (Foto: Izak de Vries) Franco Prinsloo, befaamde, Suid-Afrikaans komponis, en vier medekoorliefhebbers het in 2022 die Legato Koorfees begin wat kore in Pretoria en omgewing die...
View Articlebemagtigde Frida
Anne-Marie Mischke skryf in “Elders gesien: Ruk die toe-eieningsdebat nie hande uit nie?”: “Maar interessant die toe-eieningsondertoon. Die Johannesburg Contemporary Art Foundation se gids, ’n...
View ArticlePress release: Jacaranda FM mends the hearts of children this Valentine’s day
Jacaranda FM and its Good Morning Angels initiative remains passionate about changing the lives of as many people around the country. Five-year-old Wanga is one of the estimated 11,000 children born...
View ArticlePersverklaring: Hemelse skattejag wag by Taalmonument | Press release:...
Skitterende 47 Tucanae sigbaar in die suide tydens Sterrekykpiekniek Kapenaars en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die sprankelende sterrebondel 47 Tucanae – van nader leer ken...
View ArticlePersverklaring: Beleef die hele ketoetie by die 27ste KKNK
Vyf individue word vereer vir hulle bydrae tot die KKNK en die kunste: Magdaleen Krüger, Early B, Dawid Minnaar, Refentse Morake en Liza Grobler. (Foto's verskaf) Absa hernu feesborgskap vir nog drie...
View ArticleBaberton Daisy
Barberton daisy Foto: Canva Let my words caress you, my gentle hands are thornless, here to charm you, not to harm you, in these arms, I stress, you are not homeless, never let any greenflies tell you...
View ArticleHelaas, retories
Helaas, retories Foto: Canva sommige lastige vrae kom soms so ongevraagd onbeantwoord ter sprake en keer jou dan vas dink ek onkant terwyl ek wag vir die ketel se kook en staar na jou nota teen die...
View Article