Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21504

Nuut by Human & Rousseau: Christine le Roux Keur 8 deur Eleanor Baker

$
0
0

Christine le Roux Keur 8 bevat drie immergroen liefdesverhale.

In Geskenk uit die hemel leer die suksesvolle sakeman Pieter Louw vir Maja ken nadat hy haar per ongeluk raak ry. Só begin ’n voorlopige verblyfreëling wat tot talle onmoontlike en baie snaakse situasies lei.

In Die lente kom weer moet Frans Fourie aan ’n nuwe sekretaresse gewoond raak. Kristien is ’n uitstekende plaasvervanger, maar hoekom is hy teleurgesteld oor haar koel en onbetrokke houding?

In Kosbaar soos die lewe bedank Elizabeth Benade haar werk by ’n rekenaarfirma en gaan werk vir die moeilike dokter Richard Nel. Dis nie lank voor Elizabeth betrokke raak by dié dokter en sy seun se lewe nie.

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

The post Nuut by Human & Rousseau: <i>Christine le Roux Keur 8</i> deur Eleanor Baker appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21504

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>