Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

CF Beyers-Boshoff (1926–1989)

Sêgoed van CF Beyers-Boshoff "As jy skryf, moet dit wees soos ’n stuk rou lewer wat jy op wit satyn gooi. Vir subtiliteit is daar in kommersiële skryfwerk min plek." (Die Burger, 20 Desember 1989) "’n...

View Article


Antwoord op Jan Rap se laaste brief

Beste Jan, Laat ek maar ook begin met ʼn aanhaling uit ʼn vorige brief van jou. Jy skryf: “Soos ek al voorheen vir jou gesê het, linguistiek is die studie van taal, alle aspekte van taal wat natuurlik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vat jou hele hart deur Elkarien Fourie: boekbekendstelling

The post Vat jou hele hart deur Elkarien Fourie: boekbekendstelling appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baxter Theatre Centre launches 40/80 public fundraising initiative

Baxter Theatre Centre launches its public fundraising initiative, the 40/80 Campaign, as the iconic theatre prepares to celebrate its 40th birthday in August On 1 August 2017, the Baxter Theatre Centre...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Being Kari: an interview with Qarnita Loxton

Being Kari Qarnita Loxton Publisher: Kwela ISBN: 9780795708015 Authors on their new books: Qarnita Loxton chats to Naomi Meyer about Loxton's book Being Kari. 1. Qarnita, congratulations on the...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Putsonderwater (foto voorsien) Die Noord-Kaap beskik vandag oor nagenoeg 10 spookdorpe. ’n Spookdorp is ‘n dorp wat vroeër ‘n lewendige gemeenskap gehuisves het, maar wat sedertdien ‘n stildood gesterf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waarheen met Afrikaans?

Terwyl die taaldebat oor Afrikaans steeds stormagtig voortwoed met ’n hangende hofsaak op die horison oor Afrikaans as akademiese taal aan die Universiteit Stellenbosch, wonder baie mense waarheen met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karoo Moose wen groot by KKNK Kannas

Lara Foot se Karoo Moose was die groot wenner by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Kanna-prysuitdeling. Dié drama is bekroon met die Kanna vir beste teateraanbieding, Foot as beste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waar die berge wag

blou berge soos mure in die ooste, met leë riviere wat kronkel deur hulle; tog moet ons dié skeiding maak deur 'n duisend treë te gee sonder traak; soos 'n gees op ’n drywende wolk teen sononder, soos...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vlerke vir almal deur Marion Erskine: ’n resensie

Vlerke vir almal Marion Erskine Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798174510 My eerste kennismaking met Marion Erskine was in 2012 toe ek sy roman Oos (2007) by ’n boekwinkel in Grahamstad gekoop...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Pelgrimshoop deur Ronel Nel

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Ronel Nel Ronel Nel het ’n digbundel op haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klim op die Bant Wagon deur Nick Charlie Key, ’n mediese beskouing

Klim op die bant wagon Nick Charlie Key NB-Uitgewers ISBN: 9780798172691 Die verskyning van die Afrikaanse vertaling van Nick Charlie Key se Jump on the Bant Wagon is ‘n welkome toevoeging tot die warm...

View Article

Vyftig is om die draai

In ’n vae teenstelling met die uitgangspunte en skryfgoeters wat in die verlede al uit my gedagtes gevloei het, is daar die afgelope dae of wat ’n drukking op my gemoed wat by tye angswekkend en soms...

View Article


Eurovision-liedjiekompetisie 2017: meertaligheid, diversiteit en die siel van...

Al gehoor van die Sweedse popgroep ABBA? Dan het jy al een van die wenners van die Eurovision-liedjiekompetisie teëgekom, en ook die grootste Eurovision-treffer van alle tye – lees hier. Hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou Romeo deur Fanie Viljoen: ’n resensie

Jou Romeo Fanie Viljoen Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624081210 “Two households, both alike in dignity, in fair Verona, where we lay our scene …” In Jou Romeo deur Fanie Viljoen kan hierdie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Blonde bom deur Dihanna Taute: ’n resensie

’n Blonde bom Dihanna Taute Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798174060 Dihanna Taute blom weer eens in die derde aflewering van haar reeks liefdestories vir tieners. Dié boorling van Welkom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karel Schoeman (1939–2017) – herinneringe aan die buitestander

In 1970, toe ek in my tweede jaar op Stellenbosch-universiteit was, het ek Albert Camus se L’Étranger (1942) in Engels in so ’n grys Penguin-boekie gelees, gesidder en diep verstaan – het ek tóé...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

"Nazi"-plakkate op Stellenbosch: Benewelde denke en skimsimboliek

Die dinamiek van ’n visuele kunswerk kan aan sy gevolge gemeet word. Pas by die Universiteit Stellenbosch was die nadraai van twee kleurvolle biljette op die kampus die skorsing van drie studente. En...

View Article

Skoonlief en die ondier: ’n Ondersoek na die nut van aanlyn bemiddeling in...

Skoonlief en die ondier: ’n Ondersoek na die nut van aanlyn bemiddeling in gesinsgeskille in Suid-Afrika Amanda Boniface, Departement Privaatreg, Universiteit van Johannesburg Andreas Velthuizen,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kinders se leesprobleme: is daar oplossings?

Gesprek van Estelle Kruger met Ansie Lessing (AL) en Marike de Witt (MdW) oor hulle artikel 'n Neurowetenskaplike beskouing van die leeshandeling Hoe het julle bewus geword van leerders se...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live