Do the coloured people have a culture?
Simon Bruinders (Photo: Herman Meulemans) Last week, I had two shows where I performed a 65 minute play to launch my book A Handful of Earth – the English translation of my novel Die Sideboard....
View ArticleDie stand van Afrikaans aan universiteite
Die stand van Afrikaans aan universiteite is ’n gesprek wat nou al vanuit vele rigtings gedebatteer is. Talle mense, onder wie kenners en studente, het menings daaroor, en dikwels lyk dit asof geen...
View ArticleGebed, opgedra aan Karel Schoeman
Gebed Wanneer die tyd aangebreek het my voete moeg van skuifel die doring in die vlees nie meer krap die oë breek, die asem huiswaarts keer, vou my dan toe met U lappieskombers die groot een met die...
View ArticleGoede Hoop, Rijksmuseum en Vrije Universiteit Amsterdam inspireren tot het...
De tentoonstelling Goede Hoop. Zuid-Afrika en Nederland vanaf 1600 sluit op 21 mei haar deuren. Het succes is overdonderend geweest, de opkomst massaal. Het Rijksmuseum heeft de bezoekers herinnerd aan...
View ArticlePEN Afrikaans se stellingname oor volgehoue kunssensuur aan die Universiteit...
PEN Afrikaans neem met misnoeë kennis dat geen vordering nog gemaak is in die sage van kunswerke wat uit sekere lokale van die Universiteit Kaapstad verwyder is nie. Feite oor die aangeleentheid bly...
View ArticleProtea Boekhuis vier 25 jaar van publikasies
Tyd. Ons meet dit in sekondes, minute, ure. Later word die ure dae, maande en selfs jare. Vyf en twintig jaar om spesifiek te wees, en ná ’n kwarteeu van boeke uitgee, is Protea Boekhuis nog volstoom...
View ArticleKarel Schoeman: ’n huldeblyk deur Hennie van Coller
Hennie van Coller en Promised land, ’n 2002-film wat op Na die Geliefde Land geskoei is. Toe ek gevra is om iets oor die pas gestorwe Karel Schoeman te skryf, was ek reeds in Gent, toevallig besig om...
View ArticleIs God 'n gevangene van dogma?
Vir Katolieke is God 'n Katoliek. Vir Moslems is God 'n Moslem. Vir Jode is God 'n Jood. Ens ... Wat sou gebeur as dogma uit geloof gehaal word? Sal daar dan 'n universele Skepper wees, sonder...
View ArticleUitnemende verstandelike sege
Dit is met trots dat die mens kan weet dat sy regstelsel en natuurwetenskap op feite gegrondves is. CM The post Uitnemende verstandelike sege appeared first on LitNet.
View ArticleDebora gaan huis toe deur Helene de Kock: bekendstelling
Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Debora gaan huis toe, die opvolgverhaal van Debora en seuns, deur Helene de Kock. Sy sal op die 29ste Junie in Pretoria met Ilse Salzwedel oor die roman...
View ArticleJudaisme vs Zoroastrianisme
Esra en die Torah. Esra as 'skrifgeleerde' in Persië, keer terug na Jerusalem met eerste geskrewe Torah, met die toestemming van Persiese koning. Die Israeliete teken 'n dokument na Esra dit vir hul...
View ArticleGet up! Stand up! by Mark Heywood: book launch
The post Get up! Stand up! by Mark Heywood: book launch appeared first on LitNet.
View ArticleKultuurvryheid en selfbestuur, keuses van klein groepe wêreldwyd: ’n resensie
Kultuurvryheid en selfbestuur: Keuses van klein groepe wêreldwyd Redakteur: Heinrich Matthee Uitgewer: Kraal Uitgewers ISBN: 9780992218942 Is Afrikaners ’n minderheid? ’n Mens sou nie so dink as jy na...
View ArticleVeer in die hoed vir mediapresteerders
Nie net is Afrikaans nie, maar ook die media, deurentyd onder skoot vanweë verskeie redes en diverse agendas. Maar Vrydagaand is daar vir ’n paar uur van die uitdagings en spertye vergeet en tydens die...
View ArticleGodsdiens binne die raamwerk van Suid-Afrikaanse wetgewing
Die Buchan-saamtrek by Wilde Als buite Bloemfontein was waardevol, nie net vanuit die perspektief van persone wat hul geloofsoortuigings gaan uitleef het nie, maar ook vanweë die kritiek wat daaruit...
View ArticleLocal film clinches 8th award at New York film festival
Local film Krotoa will only be released in South Africa in August, yet it has already managed to conquer the hearts of international film lovers and critics. The film added to its growing list of...
View ArticleKamikaze deur Rudie van Rensburg: Pretoria-bekendstelling
The post Kamikaze deur Rudie van Rensburg: Pretoria-bekendstelling appeared first on LitNet.
View ArticleGuardians of the galaxy Vol 2: a film review
If you loved Guardians of the galaxy as much as I did, you will love Vol 2. Even though the first instalment introduced us to Guardians-style humour – the name-calling (Trash Panda!), characters trying...
View ArticleShortlist of the 2017 Sunday Times Literary Awards announced
Johannesburg, 14 May 2017 The Mesh Club in Johannesburg was the venue for the shortlist announcement of the 2017 Sunday Times Literary Awards, the most prestigious literary recognition in the country....
View ArticleNoord-Korea-missiel
Kan VSA weer oorlog teen Noord-Korea bekostig? Wonder wanneer Vietnam weer aan die beurt gaan kom ... The post Noord-Korea-missiel appeared first on LitNet.
View Article