Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Judaisme vs Zoroastrianisme

$
0
0

Esra en die Torah.

Esra as 'skrifgeleerde' in Persië, keer terug na Jerusalem met eerste geskrewe Torah, met die toestemming van Persiese koning. Die Israeliete teken 'n dokument na Esra dit vir hul gelees het. 

So, baie gebruike is aangepas uit Zoroastrianisme. Persië was destyds hedendaagse Iran en Irak. 

Watter deel van geloof bevat dus kolonialisme in SA bedoeling? 

SA is populistiese propaganda-samelewing met geen tasbare geskiedenis anders as uit koloniale era. Was Zille en selfs Kohler-Barnard so verkeerd? Moes wit Boere afstammelinge wie voorouers slagoffers van Britse kolonialisasie oorlogsmisdade was, ook 'n klagte gelê soos Maimane? Waarom het ons dan nie?  Al wat ek weet, is dat daar tans nie 'n opposisieleier is met wie die ANC uit mag kan plaas nie. 

 

The post Judaisme vs Zoroastrianisme appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>